1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
8260926

Besoekers aanlyn

Ons het 26 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

DR HENDRIK FRENCH VERWOERD ARGITEK VAN APARTHEID??

Dr. Hendrik Verwoerd6 SEPTEMBER 1966 (666)

Nee nie die argitek nie maar die bewaarder van identiteit, integriteit en blanke beskawing.   Die Internasionaalbeplande sluipmoord op hom op 6 September 1966, vandag 49 jaar gelede het reeds gekulmineer in ‘n onbeheerste wêreldvloedgolf van vlugtelinge wat veral besig is om die argitekte van Multikulturalisme, volgens die voorspelling van dr. Verwoerd en sy voorgangers, se lande te oorstroom.

Die graf wat hulle vir die Afrikanervolk gegrawe het, het nou vir al die grafgrawers begin oopgaan, met gevolge waarvan hulle moeilik gaan herstel, indien hoegenaamd.   God stel konings aan en sit konings af.   Hy roep volkere en nasies in aansyn en verwyder hulle van die aarde af! Die verdeeldheid en verskeurdheid wat rasseintegrasie in inheemse volke en nasies tot gevolg het, bevestig vandag die gesonde en verantwoordbare beginsel vir die handhawing van God se skeppingsorde en beginsel van verskeidenheid.   Dit het op die aarde met rassisme en diskriminasie niks te make nie.   Dit is ook nie ‘n uiting van haat of ‘n vorm van onderdrukking en vernedering nie.   Dit het wél alles te doen met ordening in almal se belang soos waarvan Suid Afrika ‘n sprekende voorbeeld was in die era van dr. Verwoerd! Ons dink opnuut vandag aan sy Godgegewe leierskap wat die NP wat na hom gekom, versaak het tot die vernietiging van alles wat oor eeue opgebou was.

Laat al die Reënboognasie bouers en aanhangers kyk na wêreldgebeure en tot besinning kom. Daar is geen heil in rasseintegrasie nie. Die reënboog is in teendeel ‘n bewys van iets wat nie weer sal gebeur nie!

 

DIE GETUIENIS VAN MY LEWE

BybelLukas 23:33-49

In die gelese gedeelte is daar vir ons drie getuienisse sigbaar, nl. die getuienis van Jesus Christus as volmaakte Lam geslag vir sy kinders wat in Hom glo en die getuienis van die twee kwaaddoeners wat saam met Hom gekruisig was.

Ons fokus gewoonlik op die getuienis van Hom wat gekruisig is, maar vergeet maklik dat hierdie getuienis en aanvaarding daarvan die begin van my verantwoordelikheid is om ook ‘n getuienis te lewer.  Die twee kwaaddoeners wat saam met Christus gekruisig was, het in hul laaste lewensure ook elkeen ‘n getuienis gelewer, alhoewel die een nie ‘n positiewe getuienis was nie.  Die een kwaaddoener se gesindheid was eie aan die omstanders en die massa se mening en gesindheid van versmading en veragting en spot van Christus.  Hy versoek Christus in die gedeelte deur sy woorde in vers 39 “En een van die kwaaddoeners wat opgehang is, het Hom gesmaad en gesê:  As U die Christus is, verlos Uself en ons.”  Hy gee dus te kenne dat hy dalk in Christus sou glo, afhangend van wat Jesus vir hom sou kon doen, al dan nie.  Hy wou ‘n voorwaarde daarin stel waaraan voldoen moet word alvorens hy sou glo dat Jesus die Christus is en mag het om te verlos.

Lees verder...

ESKOM VOER KONTRAKWERKERS TEEN ‘N KOERS VAN 1.4 BILJOEN RAND!

Die kragreus Eskom wat reeds sedert 1923 aan Suid Afrika krag voorsien en vandag volledig aan die staat behoort, is deur die staat se wanbestuur, waarskynlik in die grootste verknorsing sedert sy ontstaan. 

 

Volgens sy eie inligting is Eskom een van die top 20 kragvoorsieners in die wêreld met ‘n opmerkingsvermoë van 41 194MW. 95% van Suid Afrika, maar ook 45% van die elektrisiteit wat in Afrika verbruik word, word deur Eskom voorsien. Die direkte voorsiening aan verbruikers in Suid Afrika beloop 45% terwyl die ander 55% deur ander instansies soos bv. munisipaliteite wat by Eskom koop en dan herverkoop word aan eindverbruikers.

Lees verder...

ANC tussen die duiwel en die diep blou see

Mandela en SionismeANC tussen die duiwel en die diep blou see

Die ANC sit met 'n yslike tameletjie. Een wat die hele land in 'n baie kort tydjie in absolute chaos kan laat ontaard. So erg is hierdie probleem dat dit die ANC-regime tans sodanig verlam het dat dit nie enige benul het wat omtrent die saak te doen nie en daar van leiding geen sprake kan wees nie.

Die ANC het homself aan die Joods-beheerde geldmagte verkoop toe Nelson Mandela pas na sy vrylating deur Harry Oppenheimer oorreed is om die Joodse agenda vir Suid-Afrika te volg. Dit het natuurlik gepaard gegaan met biljoene vir Mandela self en was hy, wat dit aan betref, maar net soos meeste swart leiers: omkoopbaar! Van ware vryheid vir die swart massas het dadels gekom.

Sy opvolgers was natuurlik van dieselfde stoffasie. Maar nou het hierdie uitverkoping aan Joodse geldbelange die ANC uiteindelik ingehaal. Die massas is nie meer gelukkig met leë beloftes nie. Hierdie geldmagte het nou vir Julius Malema daargestel om die ANC in bedwang te hou. Probleem is net dat Malema self nie in toom gehou kan word nie.

Lees verder...

Geloftefees - 16 Desember 2013

U word hiermee uitgenooi na die

GELOFTEFEES

wat DV op

MAANDAG 16 DESEMBER 2013 om 9:00

gehou gaan word by

LAERSKOOL BREDELL

Hoek van 3de Laan en 6de Weg, Bredell,

Kempton Park

  Navrae:   Francois Muller  083 460 6120

Lees verder...

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie