U word hiermee uitgenooi na die
GELOFTEFEES
wat DV op
MAANDAG 16 DESEMBER 2013 om 9:00
gehou gaan word by
LAERSKOOL BREDELL
Hoek van 3de Laan en 6de Weg, Bredell,
Kempton Park
Navrae: Francois Muller 083 460 6120
Die Gelofte aan God
van die Voortrekkers onder
Kommandant-Genl. A.W.J. Pretorius
Hier staan ons voor die Heilige God van hemel en aarde
om 'n gelofte aan Hom te doen,
dat, as Hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee,
ons dié dag en datum elke jaar as 'n dankdag
soos 'n Sabbat sal deurbring,
en dat ons 'n huis tot Sy eer sal oprig
waar dit Hom behaag,
en dat ons ook aan ons kinders sal sê
dat hulle met ons daarin moet deel tot nagedagtenis
ook vir die opkomende geslagte.
Want die eer van Sy naam sal verheerlik word
deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee.