1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
8390266

Besoekers aanlyn

Ons het 39 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Sluit aan

Aansoekvorm

Aansoek om lidmaatskap van die Afrikaner Volksparty
Verpligte velde word deur ’n asterisk(*) aangedui


Deur die “Stuur” knoppie te druk, verklaar ek dat die inligting verskaf korrek is en bevestig ek die verklarings soos hierbo uiteengesit.

Form by ChronoForms - ChronoEngine.com

Grondslag van die Afrikaner Volksparty
1. Die Afrikanervolk erken in nederigheid die almag en oppergesag van die Drie-enige God;
2. Ons glo en weet dat die Drie-enige God verskillende volke en daarom ook die Afrikanervolk in aansyn geroep het;
3. Ons glo dat die Drie-enige God die beskikker van die lotgevalle van volke is;
4. Ons erken ons swakheid voor- en die afhanklikheid van die Drie-enige God;
5. Die Heilige Skrif, die onfeilbare Woord van God, vorm die grondslag van ons bestaan en stryd;
6. Ons erken dat ons voorvaders na geregtigheid vir ons volk en tegelyk vir alle ander volke in hierdie land gestrewe het;
7. Ons eer ons heldedom en put inspirasie uit ons volk se heroïese geskiedenis;
8. Ons voorvaders se dapper en eerbare stryd het vir ons, ons eie onafhanklike, soewereine republieke nagelaat wat gelei het tot die Republiekwording in 1961;
9. Ons duur gekogte vryheid is deur verraad en bedrog aan ’n godlose kommunistiese regime oorhandig.
10. Ons erken nie die ANC/SAKP regime se gesag oor ons volk nie en beskou hulle as onwettig;
11. Ons besef dat daar geen kortpad na vryheid is nie, maar dat dit alleen deur volgehoue stryd herwin kan word.
12. Ons besef dat ons vryheid alleen in verset buite hierdie bestel verkry kan word;
13. Ons neem nie aan enige verkiesings in terme van hierdie bestel deel nie;
14. Ons verwerp die Grondwet van hierdie bestel wat ’n oorlogsverklaring teen ons volk is;
15. Ons verklaar dat enigeen wat hierdie Grondwet onderskryf in vyandskap met ons volk verkeer;
16. Ons bely dat skeiding van volkere nie ’n bose is nie, maar ’n edele beleid, wat voortspruit uit nasionalisme en ontwerp is om ons volk en ook ander volke se afsonderlike identiteite te handhaaf en te verseker op die basis van soort soek soort en leef en laat leef volgens God se wil, soos dit vervat is in die Program van Beginsels van die Afrikaner Volksparty.
17. Ons het daarom geen skuldgevoel oor ons verlede nie, maar selfrespek om onsself te betuig voor ons vyande;
18. Ons is deur God se kultuur opdrag aan die mens verplig om aktief deel te neem aan, en te stry vir, ons volk se vryheid;
19. Ons sweer trou aan mekaar dat ons nie sal rus voordat ons, ons vryheid in ons eie vaderland verkry het nie.
20. As jy ’n trotse volk verkneg, word opstand teen die onreg, daardie volk se reg!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie