1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
8333696

Besoekers aanlyn

Ons het 70 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

DR HENDRIK FRENCH VERWOERD ARGITEK VAN APARTHEID??

Dr. Hendrik Verwoerd6 SEPTEMBER 1966 (666)

Nee nie die argitek nie maar die bewaarder van identiteit, integriteit en blanke beskawing.   Die Internasionaalbeplande sluipmoord op hom op 6 September 1966, vandag 49 jaar gelede het reeds gekulmineer in ‘n onbeheerste wêreldvloedgolf van vlugtelinge wat veral besig is om die argitekte van Multikulturalisme, volgens die voorspelling van dr. Verwoerd en sy voorgangers, se lande te oorstroom.

Die graf wat hulle vir die Afrikanervolk gegrawe het, het nou vir al die grafgrawers begin oopgaan, met gevolge waarvan hulle moeilik gaan herstel, indien hoegenaamd.   God stel konings aan en sit konings af.   Hy roep volkere en nasies in aansyn en verwyder hulle van die aarde af! Die verdeeldheid en verskeurdheid wat rasseintegrasie in inheemse volke en nasies tot gevolg het, bevestig vandag die gesonde en verantwoordbare beginsel vir die handhawing van God se skeppingsorde en beginsel van verskeidenheid.   Dit het op die aarde met rassisme en diskriminasie niks te make nie.   Dit is ook nie ‘n uiting van haat of ‘n vorm van onderdrukking en vernedering nie.   Dit het wél alles te doen met ordening in almal se belang soos waarvan Suid Afrika ‘n sprekende voorbeeld was in die era van dr. Verwoerd! Ons dink opnuut vandag aan sy Godgegewe leierskap wat die NP wat na hom gekom, versaak het tot die vernietiging van alles wat oor eeue opgebou was.

Laat al die Reënboognasie bouers en aanhangers kyk na wêreldgebeure en tot besinning kom. Daar is geen heil in rasseintegrasie nie. Die reënboog is in teendeel ‘n bewys van iets wat nie weer sal gebeur nie!

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie