ANC tussen die duiwel en die diep blou see
Die ANC sit met 'n yslike tameletjie. Een wat die hele land in 'n baie kort tydjie in absolute chaos kan laat ontaard. So erg is hierdie probleem dat dit die ANC-regime tans sodanig verlam het dat dit nie enige benul het wat omtrent die saak te doen nie en daar van leiding geen sprake kan wees nie.
Die ANC het homself aan die Joods-beheerde geldmagte verkoop toe Nelson Mandela pas na sy vrylating deur Harry Oppenheimer oorreed is om die Joodse agenda vir Suid-Afrika te volg. Dit het natuurlik gepaard gegaan met biljoene vir Mandela self en was hy, wat dit aan betref, maar net soos meeste swart leiers: omkoopbaar! Van ware vryheid vir die swart massas het dadels gekom.
Sy opvolgers was natuurlik van dieselfde stoffasie. Maar nou het hierdie uitverkoping aan Joodse geldbelange die ANC uiteindelik ingehaal. Die massas is nie meer gelukkig met leë beloftes nie. Hierdie geldmagte het nou vir Julius Malema daargestel om die ANC in bedwang te hou. Probleem is net dat Malema self nie in toom gehou kan word nie.
Sy optrede tans om algehele wetteloosheid aan te moedig is 'n daad van sedisie, kort en klaar, 'n misdaad in dieselfde ernstige kategorie as hoogverraad, maar die ANC is duidelik te bang om op te tree, want wat Malema nou predik is dan presies wat die ANC nog altyd belowe het! Word Malema se agenda deur die ANC nagevolg sal die Joodse geldmagte dadelik intree om 'n stokkie daarvoor te steek. Word Malema te fel gekritiseer, word die ANC ontbloot as skoothondjie van die geldmagte. Ja, so word die ANC nou ontmasker vir sy leuens aan die massas en tree 'n idioot soos Malema nou na vore as die bevryder van die massas. In elk geval, vir solank hy deur die geldmagte verduur gaan word. Malema sal uiteraard ook nie bevryding (wat dit ookal mag beteken) kan bring nie, juis omdat hy ook beheer word, maar vir solank intelligensie ontbreek, sal die massas vir altyd aan die neus rondgelei word.
Die toenemende verswakkende toestand in die land is die gevolg van die Joodse geldmagte se plan om 'n swart elite te skep wat hulle belange moet beskerm terwyl die massas aan leë beloftes oorgelewer word. Daarby is dit die agenda wêreldwyd, naamlik om lande te destabiliseer. Die huidige swart elite (nomenclatura) dien die Joodse belange in ruil vir vet salarisse ─ van hulle ondersteuners se aansprake en behoeftes is lankal vergeet. Alles dui daarop dat die posisie hierdie jaar verder en vinniger gaan verswak. Die land het 'n skuldlas van bykans 150 biljoen dollar terwyl sy reserwes maar 50 biljoen dollar beloop. Die rente op die skuldlas aan die Internasionale Monetêre Fonds kan nie eers betaal word nie. Daar kan dus van ekonomiese groei in sulke omstandighede geen sprake wees nie. Sonder ekonomiese groei sal BRICS alleen vir Zuma tot redding wees as veral Rusland en China, Suid-Afrika se skuldlas aan die IMF kan verlig of beter nog, uitwis. Suid-Afrika kan nie eers sy verpligtinge teenoor BRICS nakom nie. Maar selfs al sou hy, gaan dit nie die hordes se aansprake bevredig nie. Hulle is immers net te lank vir die gek gehou deur valse beloftes. Probleem is net, die Blankes moet dit ontgeld!
Die verswakkende ekonomiese toestand lei noodwendig tot 'n toestand van wanorde met misdaad wat dreig om die land in totale anargie te laat verval. Meeste van hierdie misdade word van die publiek weerhou want sou die werklike prentjie openbaar word, sal dit paniek tot gevolg hê.
Die ANC verkies om volstruispolitiek te bedryf terwyl die situasie daagliks vererger. Inmiddels is die Afrikaner uitgelewer aan versoeningspraatjies van landbou unies soos die TLU, Joodse handlanger-organisasies soos AfriForum, politieke partye soos die VF Plus en (ja, bid jou dit aan!), sangers en sangeresse! So asof sangers ons volk gaan red! Laat dit maar hard en duidelik gesê word: enige persoon wat Nelson Mandela as 'n leier en versoenende figuur beskou is nie bevoeg om namens die vegtende Afrikaner te praat nie.
Daar is nie kortpaaie na vryheid nie. Daar is wel min tyd oor om tot die besef te moet kom dat ons sal moet verenig op die basis van verset teen die onreg van 'n swart Joods-beheerde regime!