EK SE DIT WEER EN BY HERHALING, AAN BINNELANDERS EN BUITELANDERS!
HIERDIE LAND IS ÓNS LAND!
Aansprake deur die ANC of enige ander swart ras en/of buitelandse moondheid of individu, het volkeregtelik, geskiedkundig, moreel of op enige ander gronde, géén aanspraak op die Republiek van Suid Afrika nie!
Wat vandag vir die Swart Kommunistiese regime beskikbaar is en wat hulle in 19 jaar nie alles kon verteer nie, ten spyte daarvan dat hulle uiterste grypsug, gesteun deur kwaadwillige en moedswillige ongenaakbaarheid hulle inhibeer om verantwoordelik om te gaan met dit wat op oneerlike wyse in hulle skoot geval het, is deur die Afrikanervolk onder die moeilikste omstandighede denkbaar, maar onder die beskermende Hand van God, tot stand gebring!
En hy is uit die mense verstoot, en sy hart het soos dié van die diere geword, en hy het saam met die wilde-esels gewoon; hulle het hom
plante laat eet soos die beeste, en deur die dou van die hemel is sy liggaam natgemaak totdat hy erken het dat die allerhoogste God mag het oor die koningskap van die mens en daaroor kan aanstel wie Hy wil.( Daniël 5:37)
DEUTERONÓMIUM 20:1
AS jy na die oorlog uittrek teen jou vyand en perde en strydwaens sien, ’n volk meer in getal as jy, dan moet jy vir hulle nie vrees nie; want die HERE jou God wat jou uit Egipteland laat optrek het, is met jou.
DEUTERONÓMIUM 27:17
Vervloek is hy wat sy naaste se grenslyn verlê; en die hele volk moet sê: Amen.
DEBATTE VAN DIE VOLKSRAAD DEEL 101, KOL. 6513-40; PELZER, BL. 254-75.
Met verwysing na die onlangse verklaring van die Israelse regering dat: “Ek tree nie teen hulle op weens vreemdelingehaat nie, maar uit ’n liefde vir my volk en om my geboorteland te red,” het Eli Yishai, Israelse minister van binnelandse sake, gesê”, is dit betekenisvol om weereens die ware bedoeling met die beleid van Afsonderlike Ontwikkeling te bekyk en die skuldlas van rassisme vir ewig van ons nekke af te haal!
Toe dr. Verword minister geword het, het hy in 'n personderhoud met buitelandse joernaliste verklaar dat "hoe verder die reservate ontwikkel, hoe meer sal die naturelle daarop aandring om regstreeks met die Regering te onderhandel". Naturelle-hoofde het reeds meermale by hom aangedring op die afskaffing van die bestaande verteenwoordiging in die Parlement1 . Hy het hierdie bewering 'n paar dae later, op 18 September, in sy beleidsverklaring in die Volksraad herhaal en daaraan toegevoeg dat die naturelle kla dat hulle hul verteenwoordigers in die Parlement slegs sien wanneer daar verkiesings was.
Verwoerd het van die kongresse van die Nasionale Party gebruik gemaak om, voordat hy die saak in die Volksraad weer sou aanroer, dit heel duidelik te stel wat sy doel was. Op 28 Oktober het hy op die Kaapse kongres in Die Strand gesê: "Wanneer die Nasionale Party praat oor die toekoms van die nie-blanke gebiede, is een van die geliefkoosde aanvalle van die Verenigde Party dat die Nasionale Party Bantoestate wil skep ... Die Nasionale Party se hy sal die gevolge aanvaar, mits ons die losprys van Suid-Afrika kry. Die vraag lê nie in die moontlike ontstaan van Bantoestate me. maar wel daarin dat Suid-Afrika een Bantoestaat kan word.
DIE WETTE WAT DIE APARTHEIDSBEGINSEL BELIGGAAM HET VOOR 1948, LOËNSTRAF DIE NG KERK-BEWERINGS.
Niks van die NG-Kerk skrifgeleerdes en fariseërs se akademiese en Skrifvertolkings sedert 1986, saamgevat in Kerk en Samelewing van Oktober 1986 en die veranderde een van 1990, was en is vandag nog in staat om die moedswillige verswyging van die werklike rede vir hulle koersverandering te versluier nie.
Veral die standpunt in Kerk en Samelewing 1990, afdeling 5.2, paragraaf 282 tot 285, wat die wese van die besluit van die kerk om apartheid as sondig te verwerp beliggaam en dan te probeer voorgee dat die NP-regering se koersverandering daar niks mee te make het nie, dui op ʼn valsheid in die kerk wat hom uiteindelik sal vernietig. (D. Varkevisser)
VLAAMS BELANG STELT VERPLICHTING VAN ISLAMITISCH ETEN IN VRAAG
Drie leden van Vlaams Belang (afdeling Schoten) hebben op dinsdag 12 juni op ludieke wijze geprotesteerd tegen een islamitische halal-barbecue die in het kader van een 'inlevingsproject' op een binnenplaats van het Koninklijk Atheneum werd gehouden. Dat het bijwonen hiervan voor de 13 á 14 jarige kinderen niet op vrijwillige basis gebeurde bewijst wel dat het niet deelnemen hieraan werd gezien als onwettig afwezig zijn. Men kan dus met recht en reden spreken van een verkapte vorm van intimidatie om zo de nog jonge kinderen in te wijden in de 'schone kunsten' van de veelsoortige- en veelkleurige samenleving en dan meer bepaald de islamitische variant hiervan.
Met Afrikanernasionalisme verfris vorentoe, reg vir die opdraand wat nou voorlê!
Dis net die nomadiese woestynbewoner wat 'n oase na waarde skat.
Daardie oog waar hy lewe-gewende water ná die dorspad agter en die dorspad vorentoe vind.
Dis waarskynlik net die Afrikanervolk wat in hierdie, vir die Afrikaner, “wye, droewe land”, die waarde van 'n verfrissende politieke fontein sal begryp.
Dis egter nie deurdat die Afrikanervolk noodwendig onheilig verknog is aan die politiek nie, die politiek is maar deel van sy doodgewone voorbereiding vir die Suid-Afrikaanse dorspad, daardie watersak wat saam met die ander losgoed heen en weer aan die voorttrekkende volkswa oor die land se vlaktes, vasgemaak aan 'n handige plek heen en weer swaai.
Dis ook nie dat die Afrikaner noodwendig van sy politieke watersak hou nie, dit kom voort uit sy oorlewingsnood in Afrika en die wêreld.
SLOTWOORDE VAN DR. VERWOERD TYDENS SY LOSKOPDAM TOESPRAAK 
TROU AAN KERK EN TAAL
Die Afrikaner sal dan ook goed moet begryp dat om homself te handhaaf, hy getrou moet wees aan veral dit wat die wese uitmaak van sy identiteit, en dit is in ons geval ons taal en ons kerk. Saam met die taal gaan ons hele kultuurstrewe en kultuurlewe. Saam daarmee gaan ons herinnering aan ons geskiedenis, ons piëteit teenoor ons helde, teenoor ons verlede, en saam met ons geloof, die geloof ook in die toekoms van ons volk, gaan 'n getrouheid aan ons eie kerklike lewe. Ons durf nie dink aan die voortbestaan van die Afrikanerdom, in daardie sin wat ek nou daarvan praat, as ons nie bereid is om onsself op hierdie ter-reine heelhartig te gee nie.