Die Voorsitter - SAJBD
Geagte Mev. Mary Kluk
Ek verwys na ʼn berig in die Beeldkoerant van Dinsdag 12 Junie 2012, wat behalwe dat dit kommentaar verdien, helder lig werp op ʼn politieke dubbelslagtigheid aan Joodse kant, wat uitgeklaar moet word. Ek haal enkele stellings uit die berig aan.
Israel wil Afrikane ‘uit liefde vir volk’ deporteer
2012-06-11 22:58
Tel Aviv. – Israel het immigrante van Afrika begin bymekaar-maak in die eerste fase van ’n omstrede “noodplan” om duisende wat as ’n bedreiging vir die Joodse aard van Israel bestempel word, te deporteer.
Tientalle Afrikane, hoofsaaklik ma’s en kinders van Suid-Soedan, word volgens Israel Radio al in Eilat, die oordstad aan die Rooi See se oewer, aangehou. “Hierdie is nog net ’n klein groepie van die indringers.
Ek tree nie teen hulle op weens vreemdelingehaat nie, maar uit ’n liefde vir my volk en om my geboorteland te red,” het Eli Yishai, Israelse minister van binnelandse sake, gesê.
MATTHEÜS 7:13-29
Gaan in deur die nou poort, want breed is die poort en wyd is die pad wat na die verderf lei, en daar is baie wat daardeur ingaan.
14 Want die poort is nou en die pad is smal wat na die lewe lei, en daar is min wat dit vind.
15 Maar pas op vir die valse profete wat in skaapsklere na julle kom en van binne roofsugtige wolwe is.
16 Aan hulle vrugte sal julle hulle ken. ’n Mens pluk tog nie druiwe van dorings of vye van distels nie!
17 So dra elke goeie boom goeie vrugte; maar ’n slegte boom dra slegte vrugte.
Die HNP en die Toekoms
Opponente van die HNP versprei graag die argument dat die tyd vir politiek verby is en dat die HNP as politieke party geen rol meer te speel het nie. Die HNP klou ook vas aan die verlede en kan nie vir die Witman en die Afrikaner oplossings bied in die huidige toestand onder die ANC/SAKP-regime nie. Omdat die HNP nie aan die ANC/SAKP-verkiesings deelneem nie, het die HNP geen politieke rol om te vervul nie, sê hulle.
Hierdie aanvalle teen die HNP word doelbewus versprei en vra om beantwoord te word.
Handhaaf die beginsels van Afrikanernasionalisme
‘n Party wat beginsels het waarmee sy lede en ondersteuners hulle vereenselwig, se eerste plig is om die beginsels te handhaaf. Die verval van die Nasionale Party tot die politieke skroot van vandag het begin toe hy nie sy beginsels wou handhaaf en verdedig nie en daarvan afgewyk het.
AFRIFORUM ‘N BRUGBOUER?
AfriForum, die betoger-vleuel van die Solidariteit/Naspes/NG kerk/DA-alliansie, is al vir etlike jare besig om vir hom 'n juigkoortjie bymekaar te skraap.
Hierdie koor is 'n multikulti-kontrepsie, elke kleur, slag en soort daarin teenwoordig, van Emo Adams tot Steve Hofmeyr, getatoeëer of klaptwakroker, maak nie saak nie, net so lank FW de Klerk se wankelende liberale grondwet vlot gehou word.
Die reënboognasie moet eenvoudig hou.
Daar word al lankal aan hierdie vals koor en orkessie gebou, al daar van 'n sogenaamde OKASIE-saamtrek in Londen onder uitgeweke Afrikaners. Ná die oënskynlike welslae van daardie saamtrek is daar koppe bymekaar gesit en 'n hele omvattende strategie het die lig gesien.
En vandag besing hy die onsterflike terroris Mandela soos 'n hees Louis Armstrong 'n “wonderful world”.
Daar is 'n heidense ding onder die Afrikaner gaande, so erg dat selfs Allan Boesak daaroor spot.
Dit gaan oor die afgodiese verering van die veroordeelde terroris Nelson Mandela.
Maar dat die kerk, daardie instansie wat veronderstel is om die kerkvolk tot orde te roep wat hierdie afgodery betref, sy werk doen, dit kan maar op die maag geskryf en met die hemp afgevee word.
Mandela verjaar mos elke jaar en minstens tot die ANC ophou regeer. Al sou hierdie bejaarde terroris in die komende dae die weg van alle vlees gaan.
Ja, nie eens die kerkleiers roep die Afrikanervolk tot orde nie. Nee, hulle doen lustig daaraan mee. As hierdie skrywer dit reg het was 'n Symington voorsitter van 'n vorige sinode van die NG Kerk. Hierdie selfde Symington is 'n rubriekskrywer in die vrouetydskrif, Rooi Rose.
The history and sense of apartheid
A Letter to Consultus, the SA Bar Journal
Sir
The article, Towards Truth: The GCB's submission to the TRC, by Jeremy Gauntlett, SC, is in a way correctly entitled in that it does not pretend to tell the whole truth, only contributing towards truth. This applies particularly to his handling of what he terms "The keystones in the house of apartheid".
He lists three laws concerning racial relations enacted before the Afrikaner National Government (ANG) came to power in May 1948, namely:
- The Native Land Act, 27 of 1913.
■ The Native Administration Act, 38 of 1927.
■ The Native (Urban Areas) Act 25 of 1945.
Pass Laws repealed and other restrictions relaxed
In contrast to this limited selection from the pre-1948 period, he lists seven acts introduced from 1949 to 1966, which already suggest an imbalance. Among the latter there is for example The Native (Abolition of Passes and Co-ordination of Documents) Act 67 of 1952. Yet, there is no mention that there had been Pass Laws, introduced originally by the British Cape Colonial Government in 1809 and subsequently administered by all governments preceding the 1948 Afrikaner government.
Skole of bordele?
Wanneer naïewe swangerskappe oorweeg word, moet die “provokasie” waaronder liggaamlik ryp jongmense in die land en die wêreld staan, vir 'n oomblik oorweeg word.
Die Swart provinsiale minister wat onderwys in Natal in sy ystergreep het is kastig bekommerd oor die toename in swangerskappe in die provinsie se ANC-skole.
In die reaksie word daar ook, tereg, gewys op die betrokkenheid van volwassenes, die afleiding is dat dit onderwysers is, by hierdie swangerskappe.
Die woord “kastig” word met 'n rede gebruik.
Want op so 'n swangerskap volg 'n kind, volg maatskaplike toelaes. Maatskaplike toelaes wat reeds meer as 15 miljoen ontvangers betrek. Hierdie 15 miljoen, uit 'n bevolking van 50 miljoen, is reeds meer as 'n tiende van die land se bevolking. Hierdie verhouding is so buitengewoon, veral as al die permutasies, soos byvoorbeeld hierdie 15 miljoen se verhouding tot salaristrekkers en getal belastingpligtiges wat die rekening moet vereffen, in ag geneem word, dat hierdie bestel die beskuldiging dat hy 'n welsynstaat is lag-lag slaag.