Miga 6:1-16:“Hy het jou bekend gemaak, o mens, wat goed is; en wat vra die Here van jou anders as om reg te doen en liefde te betrag en ootmoedig te wandel met jou God?”(:8).
Die postmodernisme het die Afrikaner geweeg en te wit bevind vir die hemel. Die
reënboognasie is die nuwe voorskrif vir heiligmaking volgens die Regering van Nasionale Eenheid. Die NG Kerk het dit ook dan bevestig met hul Belhar Belydenis.(Praat van Lucifer op die kansel). Die Belhar Belydenis is in wese ‘n sataniese perkament van rebellie teen witmanskap.
“MAAR die slang was listiger as al die diere van die veld wat die Here God gemaak het. En hy sê vir die vrou: Is dit ook so dat God gesê het: Julle mag nie eet van al die bome van die tuin nie?”( GÉNESIS 3:1 1933 Afrikaanse vertaling van die Bybel)
As die beginsel van die waarheid en die werklikheid van dit waarmee ons vandag in Suid Afrika konfronteer word met, “is dit ook so, “sê die slang vir die Afrikanervolk: Julle sal gewis nie sterwe nie!”
BRITSE MOORDKAMPE.
Ons onthou vandag die onvergeeflike onreg wat deur die Britse Empaaier aan ons volk gedoen is tydens die tweede Vryheidsoorlog.
Op 16 Junie 1901 vaardig Lord Kitchener ‘n dekreet uit wat lei tot sy verskroeide aarde beleid en
die konsentrasie kampe waarin tussen 34,000 en 38,000 vroue en kinders sterf. Dit verteenwoordig ongeveer 26% van die Boervolk op daardie stadium.
Vroeg in Maart 1901 het Lord Kitchener besluit om die dooiepunt te verbreek wat die uiters duur oorlog oorlog bereik het. Dit het die Britse belastingbetaler 2,5 miljoen pond per maand gekos. Hy het besluit om die land skoon te vee van alles wat lewensmiddele aan die Boere kan gee, naamlik beeste, skape, perde, vroue en kinders.
FAKSIEVOORSITTER VAN FORUM VIR DEMOKRASIE MEV. CLAUDIA ARNOLDUS: "ONDANKS DAT ONS PARTY UITGESLUIT IS VAN DEELNAME EN ONS IN DIE OPPOSISIE BELAND HET, KAN DIE KIESERS DAARVAN VERSEKER WEES DAT HULLE BEKOMMERNISSE EN BELANGE ONS RIGLYNE VIR DIE KOMENDE VIER JAAR SAL WEES"
Geagte leser, Ons het die genoë gehad om 'n derde onderhoud in Nederlands te hê met mev.
Claudia Arnoldus, faksievoorsitter vir die Forum vir Demokrasie Alphen aan den Rijn-tak, na aanleiding van die feit dat die groep nou op volle sterkte is. Ons wil graag die drie ander verkose raadslede hier weereens noem. Dit is mnr. Frank Arnoldus (eggenoot van mev. Claudia Arnoldus) en mnre. Jim van den Bos en Daniël Oorthuizen. Tydens die raadsvergadering van 28 Mei is die twee komiteelede ook amptelik geïnstalleer. Dit is mnr. Robby Stedehouder, wat homself aan die Sosiale en Samelewingsdomein sal toewy, en mev. Fleur van de Wall en mnr. Leon Ruijs, wat op die Finansiële, Administratiewe en Openbare Domein sal fokus.
Efés. 6:10-20:“EINDELIK, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van sy sterkte. Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel.” (:10&11).
Die intelligente les van Afrika is dat demokrasie nie vir alle rasse bedoel is nie.
Demokrasie kan net gedy met ‘n beskaafde kieserspubliek. Dit veronderstel gedragsreëls om sosiale orde te handhaaf. Dit sluit in om wat ‘n samelewing as eerbaar, wetsgehoorsaam, respekvol of skandelik beskou. Afwykende gedrag wat nie aan bepaalde etiese norme voldoen nie, aberreer ‘n regeringstelsel.