Elke Afrikaner in Suid Afrika wat nie in die Nasionale denksroom ingeprop was nie, maar tog nasionaalgesind was en nou nog is, het nooit regtig kon verklaar waarom die Afrikanerleiers wat gekies was om ons grondwet van 1961, na Republiekwording te beskerm,te bewaar en ons volk daarvolgens te lei, gedwaal het nie. Die AVP het daardie Antwoord in Engels en op skrif van ‘n lojale Engelstalige patriot weer gaan nalees en dit as onvervangbare politieke insig onveranderd geplaas en vertrou dat u dit net so waardevol sal vind en op u pad vorentoe gebruik om elkeen wat gedwaal het weer rigting te gee!
S.A.OBSERVER March 1966
GENERAL ELECTION SURVEY
SOUTH AFRICA HEADING FOR NEW
POLITICAL ERA
By S. E. D. BROWN
THE election campaign now being conducted in South Africa, in preparation for the forthcoming general election on March 30, is one of those curious events which history presents from time to time.
The political issues facing the country are as clear as signposts on an open road and as tangible as a barbed-wire fence, yet the political engagement taking place between the opposing parties is quite unreal.
Joh. 18:1-11:“En Simon Petrus wat ’n swaard gehad het, het dit uitgetrek en die dienskneg van die hoëpriester geslaan en sy regteroor afgekap. En die naam van die dienskneg was Malchus. Toe sê Jesus vir Petrus: Steek jou swaard in die skede. Die beker wat die Vader My gegee het, sal Ek dit dan nie drink nie?” (:10&11).
Ons sien uit hierdie gebeure ’n eienskap in Christus waarin God ’n groot welbehae het. Hierdie gesindheid van ootmoed is vir Hom baie kosbaar. En soos wat liefde en selfsug teenoorstaande pole is, is ootmoed en trots dit ook
van mekaar. ’n Gees van ootmoedigheid is een van nederige onderdanigheid – onderworpenheid. En ons moet as ootmoedige kinders van God ook daarna streef om God met hierdie gesindheid te dien. “Want hierdie gesindheid moet in julle wees wat ook in Christus Jesus was.
AKSIEVERANTWOORDELIKE MNR. NICK VAN MIEGHEM "ONS WOU MET ONS AANWESIGHEID WYS DAT ONS 100 PERSENT AGTER DIE PROTES STAAN, EN DAT ONS VAN MENING IS DAT DIE ASIELINSTROOM 'N HALT TOE GEROEP MOET WORD"
Op Saterdag 20 September het 25 lede van Voorpost Vlaanderen en Nederland met 'n banier en vlae by die protestdemonstrasie
wat deur 'Els Rechts' georganiseer was op die Haagse 'Malieveld' gestaan , om die aandag te vestig op die tallose vlugtelingsskuilings wat oral in die land gebou word. Sedert die onlangse moord op die meisie Lisa deur 'n asielsoeker en sedert die dorpies Ter Apel (Provinsie Groningen) en Budel (Provinsie Brabant) 'n asielskuiling gekry het, is daar ook voortdurende oorlas van 'asielsoekers' wat die inwoners terroriseer, beroof en blatant meisies en vrouens aanrand en verkrag. Ons het nav. die protes die genoeë gehad 'n tweede onderhoud in Nederlands te hê met die aksieleier van Voorpost Vlaanderen mnr. Nick van Mieghem, wat u nog onthou sal het van ons vraaggesprek wat ons in 2013 met hom gehad het toe hy die leisels van die ou aksieleier mnr Luc Vermeulen oorgeneem had.
Deut. 13:1-18: “AS ‘n profeet of een wat as dromer optree, by jou opstaan en jou ’n teken of wonder aankondig, en die teken of wonder kom uit wat hy jou beloof het met die woorde: Laat ons agter ander gode aan loop – wat jy nie geken het nie – en hulle dien, dan moet jy nie luister na die woorde van dié profeet of na dié man wat as dromer optree
nie; want die HERE julle God beproef julle om te weet of julle werklik die HERE julle God liefhet met julle hele hart en met julle hele siel. Julle moet die HERE julle God navolg en Hom vrees en sy gebooie hou en na sy stem luister en Hom dien en Hom aanhang. Maar dié profeet of dié man wat as dromer optree, moet gedood word, want hy het afval verkondig van die HERE julle God wat julle uit Egipteland uitgelei en jou uit die slawehuis verlos het, deur jou af te drywe van die weg wat die HERE jou God jou beveel het om daarop te wandel. So moet jy dan die kwaad uit jou midde uitroei.” (:1-5).
‘n Baie negatiewe vraag! Sou dit nie beter wees om te vra:Hoe lyk die volk wat besig is om te probeer oorleef nie? Sekerlik meer positief, ja, maar baie minder oorredend vir introspeksie teenoor foutsoek buite jouself! Selfs die verwysing na volk skep die moontlikheid om eerder na my volksgenote te kyk as na myself. Indien ons dan die fout gesien het, laat ons dan kyk na die oplossing!
DEUTERONÓMIUM 11
1 DAAROM moet jy die Here jou God liefhê en altyd sy ordening, sy insettinge sowel as sy verordeninge en sy gebooie onderhou.
8 Onderhou dan al die gebooie wat ek jou vandag beveel, dat julle sterk kan wees en inkom en die land in besit neem waarheen julle oortrek om dit in besit te neem,
9 en dat julle die dae kan verleng in die land wat die Here aan julle vaders met 'n eed beloof het om aan hulle en hul nageslag te gee, 'n land wat oorloop van melk en heuning.
DIE REGERING HET 'N EIENDOM VAN R30 MILJOEN ONTEIEN SONDER ENIGE VERGOEDING
Daaglikse Belegger • 21 September 2025.
Suid-Afrika se eerste saak van onteiening sonder vergoeding vir 'n sogenaamde regeringsbehuisingsprojek is op pad hof toe. Die Stad Ekurhuleni in die Gauteng-
provinsie het 'n 34-hektaar-eiendom genaamd gedeelte 406 van die Plaas Driefontein sonder vergoeding onteien.
(Die AVP roep in herinnering die toespraak van mnr. Pieter van der Spuy 19 MEI2012, op die derde kongres van die AVP: In die Groenskrif-inleiding word verklaar: “All anti-colonial struggles are, at the core, about two things: repossession of land lost through force and deceit; and, restoring the centrality of indigenous culture.” Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, maar ook voorsitter van die SA Kommunistiese Party, verklaar op 26 Maart 2012: “One matter that needs to be looked at is the slow distribution of land.
If we don’t do that we will continue to betray the revolution. People without land is a recipe for a revolution. Go and look at the struggle history. Land is at the core of every ANC leader’s struggle.”
Rom. 8:18-30:“Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders;” (:29). Wanneer ons die eerste boek van Génesis lees, word ons aan soveel belangrike dinge in die lewe herinner. Ons word herinner aan die ontstaan van alle dinge, nl. dat die ganse Skepping deur God se wil ontstaan het. En ons word herinner aan ons plek in God se Skepping, nl. om oor die werke van Sy Hande te heers. Maar nie
alleen het die mens die verantwoordelikheid ontvang om oor God se skepping te heers nie, maar ook is dit die mens opgelê om die beeld van God te dra. “En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip.