MNR RICHARD VAN DER ELST: "EK IS BLY OM 'N WONDERLIKE GROEP MENSE REGOOR DIE LAND RONDOM MY TE HÊ WAT ALMAL WIL DAT DIE NASIONALE ASIELBELEID VAN DIE TAFEL GAAN"
Geagte lesers. Ons het 'n insiggewende onderhoud in Nederlands gehad met mnr. Richard van der Elst (41) wat met sy vriendin naby die gehuggie 'Tweede Tol' in die Suid Hollandse stad
Dordrecht woon. Hy is Pa van 'n dogtertjie (5). en ongelukkig soos dit lyk inwoner van die toekomstige asielsoekersentrum (AZC) wat by die industriële gebied 'Dordtse Kil' gebou sal word en waar 580 asielsoekers sal bly.
Dit is net 300 meter van sy huis af. Meneer het vir ons onderhoud reeds verklaar: "Vir twee jaar leef ek en my gesin nou al in onsekerheid oor wat op ons wag."
Hy het vanwee hierdie feit die besluit geneem om vanaf die maand Mei protesdemonstrasies regoor die land te hou, en op hierdie oomblik was daar reeds tien proteste wat nou onder andere in die stede Den Hoorn, Schiedam (Provinsie Suid Holland) en Amersfoort (Provinsie Utrecht) plaasgevind.het.
2 Kron. 16:9:“want die Here — sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is; hierin het u dwaas gehandel, want van nou af sal daar oorloë teen u wees.” Ons sien hier in die lewe van koning Asa ’n verskynsel wat in ons lewens seker ook dikwels sy verskyning maak. Hy word koning en met ’n opregte en ootmoedige hart soek Asa na God, vra na Sy insettinge en streef dit na. Hy stel ook sy vertroue op God en in hierdie toestand van afhanklikheid teenoor en diensbaarheid aan God is hy ’n kragtige instrument in God se Hand waardeur God se Naam verheerlik word.
‘Jy moet fokus my kind”. Ja, ontmoet die drie susterspartye in die parlement (die DA, die VF+ en die ANC). Hulle het die pad geloop van eenwording en patalogiese Afrikaner-haat. Nou is dit ook nie meer lekker op Driesusters nie, as gevolg van die koeksister vervlegging tot ‘n Regering van Nasionale Eenheid. Hulle vra dat ons hulle moet kies en ek sê sies! Die mense van Driesusters is nou nie meer verlief op die “drie susters” nie. Die ANC suster is bekend vir terrorisme. Die VF+ suster is bekend vir manteldraai en die DA suster het ‘n lang geskiedenis van boerehaat.
1 Joh. 5:1-21:“Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar; en sy gebooie is nie swaar nie.” (:3).
Kyk, as verslawing aan verdwelming tande verteer, is die staatsinstellings belas met wetstoepassing opsigtelik totaal tandeloos gelaat deur verslawing aan korrupsie en ontduiking van verantwoordelikheid! Mensveragtend, afstootlik en omstrede verslawend het polisiëring in die nuwe Suid-Afrika geword. Hul gedrag is soos die van monsters van die onderwêreld. Sluipmoorde, ekstorsie en korrupsie blyk om ‘n algemene tydverdryf te wees. Fluitjieblasers word afgemaai soos slagbeeste by ‘n slagpale. Hierdie sataniese verslawende optredes word ook in verband gebring met parlementslede.
MNR. MARK VERSPEEK: "HIERDIE ERNSTIGE FEITE IS NA MY SIENING, GENOEG REDE OM SLEGS VIR REGSES-POLITIEKE PARTYE TE STEM TYDENS DIE MUNISIPALE RAADVERKIESINGS WAT IN 2026 SAL PLAASVIND."
Geagte lesers. Ons het nav. die feit dat in mnr. Mark Verspeek se stad Schiedam voortdurende
oorlas is van 'jeug' wat die winkeliers en inwoners terroriseer, en beroof, 'n tweede onderhoud in Nederlands gehad met hom. U sal meneer ongetwyfel onthou het van ons onderhoud wat ons op 10 Oktober met hom gehad het.
Joh. 3:1-24:“En elkeen wat hierdie hoop op Hom het, reinig homself soos Hy rein is.” (:3).