1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9956222

Besoekers aanlyn

Ons het 97 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

WAARHEEN LEI DIE BRUGBOUERY?

AFRIFORUM ‘N BRUGBOUER?

AfriForum, die betoger-vleuel van die Solidariteit/Naspes/NG kerk/DA-alliansie, is al vir etlike jare besig om vir hom 'n juigkoortjie bymekaar te skraap.

Hierdie koor is 'n multikulti-kontrepsie, elke kleur, slag en soort daarin teenwoordig, van Emo Adams tot Steve Hofmeyr, getatoeëer of klaptwakroker, maak nie saak nie, net so lank FW de Klerk se wankelende liberale grondwet vlot gehou word.

Die reënboognasie moet eenvoudig hou.

Daar word al lankal aan hierdie vals koor en orkessie gebou, al daar van 'n sogenaamde OKASIE-saamtrek in Londen onder uitgeweke Afrikaners. Ná die oënskynlike welslae van daardie saamtrek is daar koppe bymekaar gesit en 'n hele omvattende strategie het die lig gesien.

 

'n Groot probleem van die liberale kliek was saamtrekke van behoudende Afrikaners en hul pelgrimstogte na plekke soos Majuba (op Majubadag), Paardekraal en Bloedrivier (Geloftedag). Dat Flip Buys en Solidariteit vroeg al neus vir Majuba opgetrek, iets vyandig daar van hul hedendaagse Gordon's Knoll onder ons dag se Piet Jouberts en sy Boere gemerk het, het geblyk toe Buys as Solidariteit-verteenwoordiger een jaar 'n FAK-saamtrek by die Uniegebou bygewoon het terwyl verantwoordeliker Afrikanerleiers op Majuba was.  

Na die liberaliste se verkenning van pelgrimstogte en pelgrimsbestemmings van die Afrikanervolk het hulle besluit hulle gaan hierdie pelgrimsbedrywighede van die Afrikanervolk in die kiem smoor. Elke moontlikheid waar die Afrikaner as 'n volk in sy bepaalde kultuuromstandigheid kon saamtrek moes vernietig word. Of daar moet minstens goeie teenvoeters, plaasvervangers, in plek kom.

Byvoorbeeld: As daar nie met 'n mampoerfees of 'n papfees of turksvyfees weggedoen kon word nie, dan moet so 'n fees se reëlingskomitees gekaap word.

So gedink, so gedoen.

Intussen is daar kiphard gewerk aan nuwe feeste waarby Afrikaners welkom sou voel maar met 'n dubbelsinnige multikulti aard. En siedaar: feeste soos die Klein-Karoo Nasionale Kunstefees (Oudsthoorn) en die Woordfees (Stellenbosch) sien die lig. Om Naspes se sleutelbetrokkenheid by sulke feeste te verstaan, stel u vir 'n oomblik hierdie feeste voor sonder Naspes se geld.

Hierdie feeste moes egter nie net gefinansier word nie, dit het kunstenaars vir die bedryf daarvan gekort. En hierdie kunstenaars moes 'n multi-kulti-verteenwoordiging geniet, hoe dan anders. Daar moes Kleurlinge bykom.

En dis waarom Emo Adams in die week in Pretoria by AfriForum se lam optog teen misdaad sy verskyning gemaak het.

Naspes bou al vir etlike jare aan hierdie Maleier met sy slampamperliedjies se loopbaan. Adams se broer is ook in die proses nader gehark.

Dis gewoonlik 'n hele en omvattende beeldbouery wanneer Naspes 'n Kleurling in die Afrikanergemeenskap instoot. Een verskynsel wat, lyk dit, daarmee saamgaan, is dat so 'n nuweling tot die “Afrikaanse” gemeenskap gou vir hom 'n wit wyf annekseer, of dit die geval met Adams is sal Adams seker weet.

'n Witte is klaarblyklik onweerstaanbaar vir 'n Kleurling of Swarte as hy sy nuwe status in die nuwe multikulti gemeenskap gewaar word. Die eerste om  sy vorige Kleurlingvrou in te ruil was Allan Boesak. Toe volg die Springbok-rugbyspeler Chester Williams. Brian Habana is nog 'n voorbeeld van 'n Swart rugbyspeler wat onder die wit meisies gewei het, alles uiteraard met die goedkeuring van die Wit rugbybroederskap van die land.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie