
TLU SA berig dat dr Gregory Stanton, 'n hoogleraar in navorsing van volksmoord en die voorkoming daarvan, verbonde aan die George Mason Universiteit in Arlington, Virginia, is op besoek aan Suid-Afrika (23 tot 26 Julie). Dr Stanton is ook die voorsitter van Genocide Watch.
“TLU SA sal trag om sy eie insigte ten opsigte van geweldsmisdade op plase en die onbenydenswaardige posisie waarin talle plaasbewoners hulle bevind, op te weeg teen die kennis en studies wat dr Stanton versamel het. Hy word as sulks internasionaal erken en sy kommer oor die situasie in die RSA verg bespreking en oorweging”, volgens mnr. Louis Meintjes van TLU SA.
Benewens persoonlike gesprekke met etlike leiersfigure, sal dr Stanton ook die geleentheid hê om met boere gesprek te voer tydens ‘n vergadering van ‘n distrikslandbou-unie terwyl hy ook die gas van die FW de Klerk Stigting gaan wees tydens ‘n eendag-konferensie met as onderwerp Nasionale Beleid op die Kruispad.

Firstly, the big fish, Jacob Zuma, has moved decisively in favour of the accelerated and radical implementation of the National Democratic Revolution. According to Julius Malema, speaking from the twilight zone of ANC exclusion, Zuma has stolen all his ideas. “We raised the issue of white males controlling the economy, but we were called racist. (Now) he is repeating it,” said a clearly peeved Malema.
Malema is right. Zuma’s closing statement was filled with radical and uncompromising rhetoric, much of it aimed directly or indirectly at white males. It was peppered with harsh references to “apartheid colonialism” and the “structural legacy of colonialism of a special type.”
VANDAG BAAR DIE BERG 'N MUIS.
Want vandag, 25 Julie, hou die FW de Klerk-Stigting 'n beraad oor die ANC se beleidsbesluite wat enkele weke gelede in Midrand geneem is.
Die FW de Klerk-Stigting se saamtrek word by die Johannesburgse Buiteklub gehou, gewis 'n merkwaardigheid gesien in die lig van 'n opmerking van mnr. Dave Steward van die Stigting, dat mense wat veronderstel is om ernstig kennis te neem van die ingrypende gevolge van die ANC se Midrandse besluite koud daarteenoor staan want hulle is maar net op pad “vir nog 'n rondte gholf”.
Hierdie waarnemer wonder in die lig van Steward se opmerking, die feit dat die Stigting sy beraad by 'n gholfklub hou en ook die feit dat die nimlike FW de Klerk self hom gereeld laat kiek op die gholfbaan, of die ernstigste bedrywighede van die dag deur die klompie beraadgangers nie 'n potjie ligsinnige gholf sal wees nie.
OPE BRIEF AAN JOODSE RAAD
Ope brief aan die Joodse Raad van Afgevaardigdes – KLIEK hier – 25 Junie 2012
Israel wil Afrikane ‘uit liefde vir volk’ deporteer 2012-06-11
Tel Aviv. – Israel het immigrante van Afrika begin bymekaar-maak in die eerste fase van ’n omstrede “noodplan” om duisende wat as ’n bedreiging vir die Joodse aard van Israel bestempel word, te deporteer.
***
Antwoord van die Joodse Raad – KLIEK hier – 9 Julie 2012
“I regret that you conclude your letter by making veiled threats against the Jewish community, that is, by stating that in the event of returning to power in the future, the Afrikaners would remember what they had allegedly done against them and expel them from the country as a danger to the nation”
***
Reaksie op antwoord van die Joodse Raad – KLIEK hier – 25 Julie 2012
….is daar vanuit Joodse oogpunt nie ’n beter argument as dié van die Israelse minister van binnelandse sake, Eli Yishai, se standpunt: “ek tree nie teen hulle op weens vreemdelingehaat nie, maar uit ’n liefde vir my volk en om my geboorteland te red,” het hy gesê.
***
Greg Johnson www.theoccidentalobserver.net
1. White Nationalists need to deal with the Holocaust just as we need to deal with the Jewish Question in general.
It is futile to focus on White advocacy alone and ignore the Jews. Quite simply, the Jews will not return the favor. You might not pick Jews as the enemy, but they will pick you. You might wish to see Jews as Whites, but Jews see themselves as a distinct people. Thus they see any nationalism but their own as a threat.
WAAROM KLOU BEHOUDENDE AFRIKANERS AAN NASIONALISME? WAT ÍS NASIONALISME? (Aflewering drie)
VERDRAAIING VAN DIE WERKLIKHEID.
Om oortuigend te kon redeneer dat apartheid ʼn sonde is, onderdrukkend in aard en euwel in uitvoering, moes die feitlikheid van etnisiteit oftewel rasverskil wat deur die term nasionalisme omskryf word, as fiksie of onwerklik gedefinieer word. Ten einde effektief daarin te slaag is die woord nasionalisme oor dieselfde kam geskeer as die ander –ismes soos Kommunisme, Liberalisme en Humanisme wat as abstrakte ideologieë bekend staan. In Engels as “fancyfull speculation”, iets wat nie werklik bestaan nie maar deur die mens uitgedink is om iets anders daarmee te bereik as wat die werklikheid en natuurlike verloop sou wees.
Deur nasionalisme dus as n ideologie te definieer, kon redeneer word dat mense se indeling nie volgens erkende rasse-eienskappe geskied nie maar volgens klasse. Indien die kerk en politici moes erken dat Nasionalisme op skeppingswette berus, is die veroordeling van afsonderlikheid, eiesoortigheid of apartheid dan nie moontlik sonder om in stryd te kom met God se skeppingsorde nie
DIE LEUEN VAN NIE-RASSIGHEID