LEIERSKAP
Dit sou eintlik skreeusnaaks gewees het was dit nie so ernstig nie, dié naarstige gesoek na 'n ANC-leier deur die verloopte Afrikaners in hul verloopte publikasies.
Só erg word daar klippe omgekeer op soek na ANC-leiers in die naweek se Rapport dat die uitgawe maklik as die leierskap-uitgawe bekend kan staan.
Dan kom die Naspes-pulpkartel se een-mens-dinktenk Tim du Plessis boonop en hy skryf 'n artikel met die opskrif, “'n Volk, maar sonder 'n leier”!
Dit na aanleiding van 'n boek van Hermann Giliomee met ook die swanger titel, “Die laaste Afrikanerleiers”!!
Ongelukkig nie 'n verkenning deur Giliomee wat veel om die lyf het as mnr. Jaap Marais nie in daardie boek onder die loep kom nie, dit sommer terloops. Of is dit ook maar goed so, vir wat so 'n onkreukbare strydros in dieselfde asem as John Vorster, PW Botha en FW de Klerk noem!
Twee sake is hier op die keper:
‘n Swart hou na Claudia Meads en sommer alle blankes!
in the final analysis it is clear that if South Africa white population wants to feel part and meaningfully influence of the affairs of post-Apartheid South Africa, they may need to: 1) acknowledge and accept that South Africa’s history has led to deep-seated problems which remain unresolved 2) that resolving such problems invariably needs policies of positive discrimination; not to punish white South Africans but correct past wrongs 3) seek to be part of the South African experience by learning long ignored cultures and languages of the black majority and 5) View crime as a countrywide problem, affecting all and as needing suitable and joint solutions by all South Africans. A failure to take heed of the above, may indeed lead to a self-imposed “genocidal policy”.
NEWS 24, ‘N VOORSTANDER VAN APARTHEID??
Ná 1948 het die meeste Afrikaanse koerante ondersteuning aan die bewind van die Nasionale Party gegee, terwyl die Engelse pers, met die uitsondering van The Citizen, as spreekbuis van die blanke opposisiepartye opgetree het. Met die algemene verkiesing van 1994 begin die Afrikaanse perslandskap verander. Koerante soos Die Transvaler (Johannesburg) en Oosterlig (Port Elizabeth), wat opgeneem is in 'n Oos-Kaapse uitgawe van die uiters linksgesinde Burger, is intussen gestaak, terwyl die huidige groot Afrikaanse dagblaaie Beeld (Johannesburg), Die Burger (Kaapstad) en die Volksblad (Bloemfontein) as moderne mediums en spreekbuise van die “demokratiese” samelewing geword het. Polities korrek, in lyn met die wêreldmening en erg afwysend teen enige instansie en/of individu wat Nasionalisme probeer handhaaf.
WAT HET NOU VERANDER?
Die AVP plaas hierdie artikel van Claudia Meads volledig, met erkenning aan NEWS24 waarin dit verskyn het, sodat Afrikaners wat nie die Engelse koerante lees nie, ook daaraan blootgestel kan word. In ‘n aparte artikel sal ons die artikel en die eienaardige verskynsel dat dit in hierdie medium geplaas is, onder die loep neem.
Three reasons South Africa will fail.
09 August 2012, 10:52
Ex British Prime Minister Margaret Thatcher once said anybody who thought the ANC could govern country was living in cloud-cuckoo-land. Could anybody, at the time she said it, have imagined that nobody would deliver a more vivid demonstration of her claim, than the ANC itself. In fact, delivering an account of the ANC’s failures, in as little as seventeen years, will likely take as many years – for not a day passes that South Africans are not bombarded with reams of inanities, clearly depicting the state-of-disaster South Africa has become, under the ANC’s governance. Indeed, I herewith challenge anybody to name anything-, even if it is just one item of success that can be directly contributed to the ANC government – for if you can actually find something, you will be presented with thousands of failures in return. Where else, in the known universe, would such an entity remain in government..? Oops, I forgot.., Zimbabwe..
AS JY IN DIE STELSEL INGAAN, SÁL JY IN HOM OPGAAN! (Jaap Marais)
DE KLERK SIT AFRIKANER WEER ORE AAN
FW de Klerk het die Afrikanervolk weer ore aangesit.
'n Besoek van dr. Gregory Stanton van Genocide Watch, waartydens die netelige volksuitwissingprogram van die ANC-regime teen die Afrikaner op 'n spits gedryf sou word, is totaal deur De Klerk en sy trawante gekaap vir misbruik ter wille van hul linkse agendas.
Dis met die gekners van tande dat dit toegegee moet word: De Klerk en sy kornuite het vir dr. Stanton 'n gat in die kop gepraat. Hulle het die tafel netjies gedek om in Stanton se kort besoek van drie dae ter wille van broodnodige ter plaatse voorligting oor die volksmoord, Stanton van behoudende Afrikaners se voorligting te weerhou.
WIE IS MARK BEHR?
In ʼn onlangse aansoek om asiel in Amerika deur ʼn wit Afrikanergesin, sê die bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer Mark Behr, wat tans in Amerika woon, “die oorweldigende meerderheid van wit mense in Suid-Afrika is steeds bevoorreg. Dit sal dus “moreel onverdedigbaar” wees om wit Suid-Afrikaners op grond van rassediskriminasie in hul tuisland, asiel in Amerika te gee”. Verdere opmerkings van Behr soos wat dit op die internet verskyn is:
Lately Professor Mark Behr, of Rhodes College, in Memphis, Tennessee, has rejected requests that any help to support South Africans suffering from serious Human Rights violations. “I am not interested in assisting people claiming discrimination in a non-racial, democratic, post-apartheid South Africa.” “In my scholarly opinion, there is absolutely no basis for their allegation – whatever evidence they may present.“ Behr – who is an award-winning South African author – said he did not believe claims of violence on farmers. “If the people are in any way victims of racism, it is, sadly, only a racism of their own making, in their own minds. “Let me add, too, that I speak as a white Afrikaner, from a family of farmers, people who themselves lost farms they owned in Africa, and with my own profound empathy for all people who live off the land in South Africa,” replied Behr.
Vir meer as n week het ons weblesers moeilikheid ondervind om toegang tot die AVP se webblad te kry. Na verskeie klagtes het ons dit
aangemeld maar was die vaardigheid van die kuber-indringer van so ʼn aard dat dit telkens gelyk het asof die fout by die klaer se rekenaar was. Boodskappe waarmee weblesers gekonfronteer is het verskil met boodskappe soos: “1.Afrikaner Volksparty www.afrikanervolksparty.org/ - Translate this page This site may harm your computer.” “Web page not available”, “OOPS” en dan word jy na een of ander ander plek verplaas.
Wat interessant is, is dat aanvanklik was die webmeester en gereelde amptenare van die AVP nie geraak nie maar slegs ander persone wie se toegang tot die blad versper is. Ons dank u vir u geduld en verseker u dat ons kundige bedienaars het wat ons blad huisves en daarin geslaag het om die webblad van die internet te verwyder om dit te beskerm voordat dit beskadig kon word. Ons dank gaan ook aan hulle wat deurlopend aanslae afweer en ons op die lug hou!
Vriendelike groete,
Redaksie.