'n Brief wat verdien om geplaas te word!
Abraham Dewet
7 September 09:26 VM
Ope brief aan Mnr. Theo de Jager.
Na aanleiding van die berig in die nuus “Farmers could become extinct: Agri SA” (2012-09-03) die volgende:
Kom ons breek weg van die diplomatiese praatjies en praat so bietjie eerlik oor wat aan die gang is. U maak die stelling:
De Jager said a study conducted by Agri SA showed that in 1994 South Africa had 120 000 farmers compared to 37 000 at present.
Kom ons kyk waar is hierdie 80 000 Boere heen? Wel oor die 3000 van hulle het ons begrawe nadat hulle opgekap, verkrag, verbrand, gemartel en agter bakkies aangesleep is.
6 SEPTEMBER 1966
Dit was op hierdie dag, 46 jaar gelede wat die internasionale komplot om dr. H.F. Verwoerd uit die weg geruim te kry, uiteindelik suksesvol afgerond het. Die politieke en geestelike aanslag op die Afrikanervolk was ‘n verbete aanslag wat onverpoosd deur veral die Britse regering op ons aangelê is. Dit was die diaboliese en uiters fyn beplande gebeurtenis wat met behulp van sogenaamde “Afrikaners”, die ellende wat ons vandag beleef, suksesvol aangeskakel het.
Dit was Alfred Milner wat na die Anglo Boere-oorlog gesê het: “The South African struggle continues. It is no longer war with bullets, but it is war still” ,
Gestel Groot Kapitaal kan Suid-Afrika en gevolglik ook die Suider-Afrikaanse streek vir die onafsienbare toekoms heeltemal oor die afgrond van onregeerbaarheid help, sal dit so vergesog wees as Groot Kapitaal wat ook die toutjies in die VN trek
Dit was 'n Fransman wat gesê het hoe meer dinge verander hoe meer bly dit dieselfde.
Vir meer as 300 jaar was die amptelike politieke toestand in Suid-Afrika dat hy 'n kolonie is.
Dit was dr. H.F. Verwoerd, die man wie se tragiese dood ons more gedenk, wat hierdie kolonialisme die rug probeer toekeer het toe hy bekend maak na die aandrang dat Suid Afrika afstand moet doen van die beleid van afsonderlike ontwikkeling, dan sal die Republiek van Suid-Afrika wat op 31 Mei 1961 tot stand kom boonop die Britse statebond verlaat.
The War on White Australia: A Case Study in the Culture of Critique, Part 4 of 5
August 20, 2012
Brenton Sanderson
Opposition to multiculturalism in Australia and the Jewish response
Australian Jewry, now just one ethnic group among many in a “multicultural” society, remains, as Rubinstein observes, “one of the best organised Diaspora communities in the world and is frequently at the forefront of ethnic and multicultural affairs in Australia.”[i] The one-time editorial committee member of the Australian Jewish Democrat, Miriam Faine, got right to the heart of the Jewish support for large-scale non-White immigration and multiculturalism when she noted that: “The strengthening of multicultural or diverse Australia is also our most effective insurance policy against anti-Semitism. The day Australia has a Chinese Australian Governor General I would be more confident of my freedom to live as a Jewish Australian.”[ii] Comments like these make it clear that Jewish promotion of non-White immigration and multiculturalism has been first and foremost a form or ethnic strategizing (or ethnic warfare) concerned with preventing the development of a mass movement of anti-Semitism in Australia and other Western societies.
Wat bepaal deesdae die Westerling, die Afrikaner daarby ingereken, se groeps- dis ook politieke gedrag?
Daar is al gesê agter elke suksesvolle man staan 'n befoeterde skoonma. Dis waar die gedagtes maar onvermydelik draai as jy die treflyn dat leierskap ontbreek om die Nuwe (Verbeterde!) Suid-Afrika verder die toekoms in te voer oordink. Kyk, so ver as my geheue terug kan het ek van leierskapkursusse gehoor. Wat op sig self nie uit die bose is nie. Daar hét mos al nie te onaardige leierskap na vore getree uit byvoorbeeld daardie Landsdienskampe van destyds nie. Daar is egter ook leiers wat uit die niet hul buiging gemaak het. Kom die uur (van nood), is die man daar, u ken die Engelse spreekwoord.
Daar is egter ook geleenthede dat “leiers” hul lyf skraal hou. Ek het my al dikwels verwonder oor wat van al die volks- en stadsraadlede van die gewese Konserwatiewe Party geword het, dis nou behalwe Koos van der Merwe (nou IVP), en die gebroeders Mulder en Piet Groenewald (nou VF Positief). Wat het van al die Afrikaner-ideale van daardie veertigstuks volksraadslede geword? Wat my betref is mnr. Clive Derby-Lewis een van die min onder daardie getal om met eer uit die stryd te tree.
VIER SCENARIOS VIR DIE NUWE SUID AFRIKA.
Ons sal regeer tot die wederkoms, Onomkeerbare hervorming, Gedeelde waardes, 'n Lewenslange gevangenisstraf in 'n oop demokrasie.
In die verkenning wat volg sal daar aandag gegee word aan hierdie vier sake.
Om te begin by die laaste... Dit was die “gematigde” dr. Mangosuthu Buthelezi wat in 1986/87 verklaar het die Blankes van die land moet gevonnis word tot 'n lewenslange gevangenisstraf in 'n oop demokrasie. Daar kan sekerlik debat gevoer word oor dr. Buthelezi se weergawe van 'n oop demokrasie.
Daar is 'n redelike mate van sekerheid dat dr. Buthelezi se idee van 'n demokrasie verskil van byvoorbeeld dié van Jacob Zuma.

DIE BINNEWERKE VAN DIE BANKBEDRYF.
(ʼn Ontleding deur internasionale finansiële adviseurs)
Did you know each time you deposit money into a bank, they’re legally allowed to...
* look you in the eye and lie, with a wink and a smile
* sell you a line of bull about how your money is kept safe in the vault
* and give you a kick in the rear on the way out?
At The Elevation Group, we fancy ourselves as adventure-seeking truth-tellers. That means we’ll go places others won’t dare to uncover lies, distortions and old-ways of investing that just don’t work anymore. And this lie could be the biggest one of all. It’s not a new lie. It’s been legal since 1913 in the United States. And it’s legal in most other countries, too.