KAN U OP HIERDIE DIENS STAATMAAK?
Wanneer u in die nood is en die telefoon word nie beantwoord, of die stem kom traag oor en verseker u dat daar nie ʼn voertuig beskikbaar is, of daar is nie brandstof of.....of.....of....is u verbaas?
U moet nie verbaas wees nie maar paraat! Kyk vroegtydig na alternatiewe en moenie dat klaasvakie u met die broek op die knieë vang nie!
WÊRELDVREDE IN DIE LIG VAN DIE SKRIF (Tweede aflewering)
Dit was in Februarie 1986 wat Gorbachev op die 27ste kongres van die Kommuniste Party van die Sowjet Unie (CPSU), Glasnost (deursigtigheid), Perestroika (herstrukturering), uskoreniye (versnelling van ekonomiese ontwikkeling) en demokratizatsiya (demokratisering) aan die kongres voorgestel het en wat tydens die kongress aanvaar is.
Hy het egter al in Mei van 1985 in Leniningrad (nou St. Petersburg) in ‘n toespraak, wydverspreide hervormings propageer. Sy hervormings het begin met personeelveranderings.
SODAT JULLE GELOOF NIE IN WYSHEID VAN MENSE SOU BESTAAN NIE, MAAR IN DIE KRAG VAN GOD.
I KORINTHIËRS 1:27-31 en I KORINTHIËRS 2:1-7
maar wat dwaas is by die wêreld, het God uitverkies om die wyse te beskaam; en wat swak is by die wêreld, het God uitverkies om wat sterk is, te beskaam;
28 en wat onedel is by die wêreld en wat verag is, het God uitverkies, en wat niks is nie, om wat iets is, tot niet te maak,
29 sodat geen vlees voor Hom sou roem nie.
31 Daarom, soos geskrywe is: Die wat roem, moet in die Here roem.
Stryd, hoewel nie op die naam af genoem nie, het dié kwelling van die dag geword.
Dit is seker net die negrofilis of die onberoulike Blanke hensopper van die tyd, die hier en nou in ons land, wat met oorgawe kan verklaar daar is nie 'n bittere stryd om ons aan die gang nie.
Daar mag 'n derde soort Blanke en Afrikaner-“strydlose” wees. Daar mag diegene wees wat ingelig is oor al die uitkomste en vermeende uitkomste van die ANC se Nasionale Demokratiese Rewolusie (NDR), op een of ander wyse gekoöpteer is in die planne en uitsien dat die “positiewe” uitslag op die telbord verskyn. Hierdie verkenning betrek egter nie daardie salige siel nie.
Stryd, hoewel nie op die naam af genoem nie, het dié kwelling van die dag geword.
Teenoor stryd staan 'n onheilige verdraagsaamheid teenoor die magte wat jou ten gronde wil rig. Daardie soort verdraagsaamheid, 'n afwyking van die Christelike lydsaamheid, staan in ons land en in die Westerse wêreld ook bekend as die liberalisme.
‘n Berig in gister se Beeld: Die geskiedkundige staking van 5½ weke by Lonmin se Marikana-mynkompleks is gistermiddag beëindig nadat die myngroep ’n eenmalige “bonus” van R2 000 aangebied het as versoeter vir sy loonaanbod, wat glo gemiddeld met tussen 16% en 22% verhoog is, berig Reuters.
Die myngroep het aanvanklik ’n bonus van R1 500 aangebied wat net sou geld as die werkers vanoggend vir werk aanmeld, het die National Union of Mineworkers se Eric Gcili- tshana gesê. Dit is blykbaar in die loop van die dag verhoog.
Biskop Joe Seoka, een van die kerkleiers wat as bemiddelaars in die onderhandelings optree, het die aanbod in die Wonderkop-stadion aan die stakers voorgelê.
Dit is in 'n tyd soos hierdie waar die land se mineralerykdom in die sentrum van 'n moontlike burgeroorlog staan nodig om die die optrede van die mynbase fyn dop te hou.
Sigbaar is die mark- en beursbewegings. Wat dit betref word opgemerk dat die prys van platinum toeneem (weens beskikbaarheid – skaarsheid - van die kommoditeit) maar die aandele van die platinumprodusente daal (verlangsaming van produksie en die uitkringende uitwerking op die prestasie van die produsent en gevolglike negatiewe winsgrense).
Die sluit van myne (meer as platinummyne is ter sake wat die oorhoofse strategieë van die belanghebbendes betref), kan 'n sleutelskuif of skuiwe wees, alles afhangend van die roete wat die mynbase en Groot Kapitaal as 'n belanghebbende(s) in die ontplooiende stryd volg.
Die opmars van die mynwerkers na die platinumsmeltery naby Rustenburg was 'n sleutelskuif van die Malema-faksie (Onthou, dit kan nog nie met sekerheid gesê word presies waar Malema inpas en of hy maar net 'n “patsy” is nie). In die taal van die rewolusie staan so 'n opmars bekend as die Bestorming van die Bastille.
Selfs die staak van so 'n sleutelaanleg (die smelterye) se bedrywighede kan die mynbase (Groot Kapitaal) ten goede kom as dit inpas by die enduitwerking van 'n strategie.
The new South African government's racist policies and affirmative action has led to calls for sanctions against SA.
The National Chairman of the Australian Protectionist Party, Andrew Phillips called upon both the Federal Labor government and the Opposition to unanimously support the re-introduction of sanctions upon South Africa.
"It is becoming increasingly clear the situation in South Africa warrants international attention once again", Phillips said. "Despite noble announcements by the African National Congress (ANC) of its intent to make South Africa an egalitarian society in which all people could live in harmony and have equal opportunity-the reality is quite different."