JULIUS MALEMA PENS EN POOTJIES TERUG IN DIE POLITIEK
Nadat hy Saterdag sy opwagting op Marikana gemaak het waar die bloedbad plaasgevind het waarin meer as 30 Swartes omgekom het weens die raaiselagtige gebruik van skerppuntammunisie deur die onlustepolisie.
Malema se herrysenis as vooraanstaande politieke speler is met 'n skaars gedempte vrolikheid deur sy oënskynlike politieke teenstanders se koerante aangekondig. Hy is onder meer as 'n “messias” bestempel (sien die naweek se Rapport).
Dit verg egter geen diepgaande politieke en arbeidsontleding om tot die besef te kom dat die uitrol van die tapyt vir die geskorste ANC-jeugligaleier koelbloedige opportunisme is – selfs koelbloediger as die wyse waarop die stakende mynwerkers, meestal rotsbooroperateurs – verlede week in outomatiese geweervuur afgemaai is nie.
Die wereld soek vrede, maar tevergeefs op verkeerde plekke onder leiding van die Satan.
Jesaja 57:21
19. Ek skep die vrug van die lippe; vrede, vrede vir die wat ver en die wat naby is, sê die HERE; en Ek sal hulle genees.
20 Maar die goddelose is soos ’n onstuimige see; want dit kan nie tot rus kom nie, en sy waters gooi slyk en modder op.
21 Geen vrede, sê my God, vir die goddelose nie!
Vrede, ook Wêreldvrede, kom slegs deur Jesus Christus, sê die Bybel
Sharpeville by Lonmin?
Hoe verskil die optrede van die swart polisiemanne by die Lonmin onlus, van die voorval by Sharpeville van 1961 toe blanke polisiemanne uit vrees vir hulle lewe op aanstormende swartes gevuur het?
Gaan daar nou ook ʼn dag ter herinnering uitgeroep word en die ANC regime wêreldwyd veroordeel word? Die verskil hier is dat dit gaan oor die geldmag se myn, in teenstelling met die Afrikaner se belang wat destyds in gedrang was teenoor vandag. Die dubbelslagtigheid waarmee in alle waarskynlikheid in hierdie geval beoordeel sal word, sal slegs nog n bewys wees van die totale aanslag op die Afrikanervolk waaroor soveel Afrikaners nog tot ontkenning oortuig is.
Laat ons gerus hierdie verloop dphou!
All what I’m trying to do is put over the truth about my country, Rhodesia, because it has been twisted against us and distorted for about the last 30 years. That was brought about because we had an argument with the British Government. We had to make an agreement with them, and they failed to honour that agreement,....
The Great Betrayal
In Ian Smith se boek The Great Betrayal is daar 'n ooggetuieverslag deur 'n Westerling, hierdie laaste Blanke politieke leier in 'n Afrika-staat (Rhodesië), wat 'n prentjie in die boek bied van 'n staat volgens Westerse insigte ingerig om daardie staat noulettend, stap vir stap, onder Swart leierskap te plaas.
Teenoor Afrikaner-tydgenote soos John Vorster, PW en Pik Botha was Smith 'n reus, die enigste swak in hierdie gedekoreerde vegvlieënier uit die Tweede Wêreldoorlog se mondering 'n ridderlikheid wat onverbiddelik geglo het outydse Britse demokrasie sou teen alle getuienis in triomfeer oor Robert Mugabe en diesulkes se pan-Afrikanisme die dag as gesag aan 'n Swart meerderheid oorhandig is.
Smith voer jou in The Great Betrayal deur al die fases van Swart verowering van 'n Westers-ingestelde staat, van die eerste skote en landmynontploffings deur Swart afvallige insurgente tot daardie pynlike werklikheid vir elke Blanke Rhodesiër om te ervaar, die oomblikke van waarheid soos bepaal deur die Lancaster-besluite.
By Mike Smith
Talk about Apartheid today and most people immediately form a mental model of those evil Boers/Afrikaners, racist scum, etc oppressing the angelic noble savages of South Africa and the English being the liberals during the time of Apartheid protecting and caring about the poor little souls.
Shows you the power of propaganda doesn’t it?...Shows you how you can bend the truth 180 degrees in the opposite direction.
If you have followed my series of Opening Pandora’s Apartheid Box, then you would have noticed that in South Africa it never was about Apartheid. It was about the British and American interests in our mineral riches. Most notably our gold, platinum and diamonds.
Anglo American companies like Lonrho (London Rhodesian Company, now Lonmin) of Cecil John Rhodes, De Beers, Consolidated Goldfields (now Hanson), etc and their subsidiaries were all owned by either British or American companies or both. The Boers never owned a single one of these mines.
ONS WORD VOORGELÊ, BEKRUIP EN VERMOOR!
In die Beeldkoerant van vanoggend 14 Augustus 2012 word die gereelde daaglikse statistiek van vermoorde blankes weer aangevul en die waarde en betekenis van lewe in Suid Afrika bevestig as minder werd as een of ander prestasie by die Olimpiese spele of die uitspraak van Eben Jordaan in die saak waar Afrikaners gevonnis word omdat hulle beplan het om die Afrikanervolk te beskerm teen n onwettige regime, wat elkeen met n bietjie verstand, geweet het tot volksmoord op die Afrikanervolk sou lei. Dat hulle beplanning in terme van die geskrewe “reg” verkeerd was sal ons toegee. Die feit is dat hulle nog niks gedoen het wat naastenby vergelyk kan word met die beplanning van en ondersteuning vir die diaboliese wyse waarop n Swart Kommunistiese meerderheids regime aan bewind geplaas is, waaruit die daaglikse moorde op ons mense voortspruit nie!
Beeld
Vrou vroegoggend voorgelê