In Opinie van Beeld se hoofartikel is die ontleding van regter Eben Jordaan se uitspraak in die “Boeremag”- verhoor, ʼn deursigtige propaganda oefening wat kommentaar verdien.
GEEN PLEK VIR MILITANTE GEWELD IN SA (Beeld)
2012-07-29 21:51
Uitspraak in die Boeremag-verhoor het verlede week begin ná ’n marathon-saak van tien jaar.
Twee van die beskuldigdes, onder wie Mike du Toit, is al skuldig bevind.
Regter Eben Jordaan het in sy uitspraak na Du Toit verwys as die “hoofrolspeler in die beplanning van die omverwerping van die bestaande regering”.
Die res van Jordaan se uitspraak en daaropvolgende vonnisverrigtinge lê nog voor.
Die boodskap is egter duidelik – daar sal geen simpatie getoon word vir verregse militante wat probeer om die bestel met geweld omver te werp nie.
Die staat het die mag en grondwetlike plig om regspleging te handhaaf en wys in die saak hy sal so maak.
Enige krakie in die regsorde is negatief, ongeag wie aan watter kant van die saak daardeur geraak word.
2012-07-29 21:45
Boere word glo geboelie om plase met grondeise vir net sowat 60% van markwaarde aan die regering te verkoop.(Beeld)
In die Beeld koerant verskyn n berig van die waarde van onderhandeling waarmee Suid Afrika se boere sedert 1994 deur Agri SA en TLU SA gyselaar gehou word. Die resultaat is onafwendbaar soos wat dit hier onder uiteengesit word.
Agri SA het ’n lys van meer as 400 boere in Suid-Afrika wat beweer hulle is slagoffers van die regering se “slinkse taktiek”.
Talle boere op die lys, van wie sommige in sak en as sit en geen heenkome het nie, het aan Beeld vertel hulle is “gedwing” om hul grond teen ’n fraksie van die markwaarde aan die regering te verkoop.
Vir die jeug van vandag en vir huwelike van alle ouderdomme waarin die hoofde so vinnig en so lank kan hang!
DIE SONDE LÊ EN LOER VOOR DIE DEUR, EN SY BEGEERTE IS NA JOU; MAAR JY MOET DAAROOR HEERS.
GENESIS 4:3-16
3 En ná verloop van tyd het Kain van die vrugte van die land aan die HERE ’n offer gebring.
4 En Abel het ook van die eersgeborenes van sy kleinvee gebring, naamlik van hulle vet. En die HERE het Abel en sy offer genadig aangesien,
5 maar Kain en sy offer nie aangesien nie. Toe word Kain baie kwaad, en hy het sy hoof laat hang.
There is a lot of truth here. Think about it.
While suturing a cut on the hand of a 75 year old farmer, whose hand was caught in the squeeze gate while working cattle, the doctor struck up a conversation with the old man.
Eventually the topic got around to Zuma and his role as our president.
The old farmer said, 'Well, ya know, Zuma is a "Post Turtle''.
Not being familiar with the term, the doctor asked him, what a 'post turtle' was.
The old farmer said, 'When you're driving down a country road and you come across a fence post with a turtle balanced on top, that's a 'post turtle'.
The old farmer saw the puzzled look on the doctor's face so he continued to explain. "You know he didn't get up there by himself, he doesn't belong up there, he doesn't know what to do while he's up there, he's elevated beyond his ability to function, and you just wonder what kind of dumb ass put him up there to begin with."
Ontwikkeling by die negentiende putjie “op ys”: Theo de Jager van AgriSA
Toe baar die berg 'n dooie muis, soos gister op hierdie webwerf gegis is na aanleiding van die FW de Klerk-Stigting se beraad by die Johannesburgse gholfklub, die drankies en biere wat ná afloop van hierdie leë gegons by die negentiende putjie gesink is seker die merkwaardigste van die dag se gebeure.
Met FW de Klerk wat die ANC-grondgrypbal in 'n baie swak aangee terug aan die ANC-hoofkierieswaaier Jacob Zuma besorg het, die ANC moet glo nou einde vanjaar op sy Mangaung-saamtrek duidelikheid oor die grondgrypery en die res van Zuma se sogenaamde Tweede Oorgang in die Nasionale Demokratiese Rewolusie (NDR) bring.
De Klerk dus op sy allerbeste. Of is dit sy allervrotste.
De handel en wandel van politieke partijen en individuele personen zoals musici of schrijvers die tegen de stroom in zwommen werd vrijwel elke dag gevolgd en indien er maar een schijn van 'racisme' werd bespeurd werd er klacht ingediend zoals bijgaand bericht getuigd.

Een naam die u zo nu en dan wel eens in deze reeks heeft zien opduiken is het Vlaamse Centrum voor Gelijkheid van Kansen en voor Racismebestrijding. Dit instituut wat nog het beste met een Gedachtepolitie vergeleken kan worden, werd in 1993 in het leven geroepen vanwege het almaar toenemende verzet tegen de multiculturele samenleving. Haar doel werd om discriminatie te bestrijden. Het was de opvolger van het Koninklijk Commissariaat voor Migranten van CVP politica Paula D'Hondt dat vanaf 1989 tot 1993 actief was.(n.s vanaf September 2001 verander die CVP (Christelike Volksparty) se naam in CD&V wat staan vir Christen Demokraties & Vlaams)
Vanaf 1999 werd dit een steunpunt 'om armoede en sociale uitsluiting van vreemdelingen' tegen te gaan. Het CGKR is thans ook bevoegd om de landelijke en locale overheid te informeren omtrent de (belangen)behartiging van migranten.
Dink ek toe so by myself...
Jacob Zuma sê dat H.F. Verwoerd en Apartheid verantwoordelik is vir die chaos met die handboeke in die skole van die Limpopo Provinsie.
M.A.W. Indien dr. Verwoerd verantwoordelik was vir die voorsiening van die onderwys handboeke, dan is dr. Verwoerd en Apartheid ook verantwoordelik dat die handboeke in die ander 8 provinsies reg afgelewer en op tyd was.
Dit gee hom 8 uit 9 en dit is 89%. Glad nie ’n slegte vertoning nie!