VAN DIE KAAP TOT KAÏRO.....
Nie sedert Tsjaka se bloedige bewind oor 'n groot deel van Suid-Afrika is die land so deeglik in die greep van 'n Zoeloe nie.
Inderdaad kan die ANC se hoofkierieswaaier Jacob Zuma daarop aanspraak maak dat hy die suksesvolste Zoeloe-politikus nog is om sy verskyning in die land te maak. Of Zuma se politiek self op welslae aanspraak kan maak is uiteraard 'n perd van 'n ander kleur. Inderdaad is hierdie welslae baie voorwaardelik. Of soos die militêre strateë in die Middeleeue sou maan: Moet nie 'n kasteel of burg inneem as jou magte dit nie met welslae kan verdedig nie. Dit egter eers daar gelaat.
Dat Zuma, en die Zoeloes, se strategie in ander opsigte wel deeglik aan die toets van geslaagdheid voldoen, dit sal nie alleen sy Xhosa- en ander teenstanders in die ANC-sameswering bekend as die drieledige alliansie moet toegee nie, maar ook daardie linkse en liberale blankes wat vir die ontwerp vir Zuma en die Zoeloes se suksesvolle veroweringstog gesorg het.
THE TIMES
SOUTH AFRICA IS THE ONLY COUNTRY IN THE WORLD WHOSE AFFIRMATIVE ACTION POLICY FAVOURS A MAJORITY WHO ALSO HAPPENS TO
HAVE COMPLETE POLITICAL CONTROL
© Times Newspapers Limited 2012 | Version 1.32.0.13 (49261)
Registered in England No. 894646 Registered office:3 Thomas More Square, London, E98 1XY
By David Hill
Much like inheriting a billion pounds only to die broke or forfeiting a three goal half time lead; ineptocracy is one’s failure to succeed from a position of strength. A political example of ineptocracy would be South Africa’s ruling party the ANC; who after 18 years of leading one of the most fertile and resource rich countries in the world hasn’t developed any sustainable solutions to generating wealth for its people beyond affirmative action, land redistribution and the nationalization of assets.
DIE REDES VIR EN DIE WARE BEDOELING MET DIE BELEID VAN AFSONDERLIKE ONTWIKKELING (Aflewering twee)
DIE VALSE BANTOENASIONALISME SOU STEEDS VAN VERWOERD BESTRYDING KRY.
4. Verdere stappe na Selfbestuur
Verwoerd sou in die eerste sitting van die Parlement, nadat hy regeringshoof geword het, twee wetsontwerpe laat indien wat hy as van die eerste vereistes beskou het vir die beleid wat hy van plan was om te volg ten einde die Bantoe op die weg van verdere ontwikkeling aan te help.
Die eerste van hierdie stappe was die afskaffing van die verteenwoordiging van die Bantoe in die Parlement en ter bevordering van verdere selfbestuur in hul eie gebiede. Op 18 Mei 1959 het die Minister van Bantoe-administrasie en -Ontwikkeling, mnr. M. D. C. de W. Nel, die tweede lesing van die wetsontwerp in die Volksraad voorgestel. Hy het o.m. gesê; "Die grootste vraag wat Suid-Afrika in die afgelope 300 jaar geroepe was om te beantwoord, bestaan hierin: Of ons volkswording... moes afstuur op 'n veelrassige eenheidsgemeenskap, of dit moes afstuur op die ontwikkeling van aparte volksgroepe."
DIE REDES VIR EN DIE WARE BEDOELING MET DIE BELEID VAN AFSONDERLIKE ONTWIKKELING. (In twee aflewerings)
Met verwysing na die onlangse verklaring van die Israelse regering dat: “Ek tree nie teen hulle op weens vreemdelingehaat nie, maar uit ’n liefde vir my volk en om my geboorteland te red,”deur Eli Yishai, Israelse minister van binnelandse sake, is dit betekenisvol om weereens die ware bedoeling met die beleid van Afsonderlike Ontwikkeling te bekyk en die skuldlas van rassisme vir ewig van ons nekke af te haal! Ons haal aan uit die DEBATTE VAN DIE VOLKSRAAD DEEL 101, KOL. 6513-40; PELZER, BL. 254-75, en beklemtoon gedeeltes om valse aantygings wat deesdae na willekeur rondgeslinger word sonder enige substansie daarvoor, met die waarheid te konfronteer. .
Toe dr. Verwoerd minister geword het, het hy in 'n personderhoud met buitelandse joernaliste verklaar dat, "hoe verder die reservate ontwikkel, hoe meer sal die naturelle daarop aandring om regstreeks met die Regering te onderhandel". Naturelle-hoofde het reeds meermale by hom aangedring op die afskaffing van die bestaande verteenwoordiging in die Parlement1 . Hy het hierdie bewering 'n paar dae later, op 18 September, in sy beleidsverklaring in die Volksraad herhaal en daaraan toegevoeg dat die naturelle kla dat hulle hul verteenwoordigers in die Parlement slegs sien wanneer daar verkiesings was.
jy dit gedoen het en jou seun, jou enigste, nie teruggehou het nie, dat Ek jou ryklik sal seën en jou nageslag grootliks sal vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sand wat aan die seestrand is; en jou nageslag sal die poort van sy vyande in besit neem.
GENESIS 22:1-18
NÁ hierdie dinge het God Abraham op die proef gestel en aan hom gesê: Abraham! En hy antwoord: Hier is ek!
2 Toe sê Hy: Neem jou seun, jou enigste, wat jy liefhet, Isak, en gaan na die land Moría en offer hom daar as brandoffer op een van die berge wat Ek jou sal aanwys.
'Sesam open u'
Magische woorden zijn van alle tijden. Neem maar het befaamde 'Sesam open u' wat Aladdin de macht gaf om de grot waarin de schatten lagen te doen ontsluiten. U zult wellicht denken wat heeft dit met de 'zegeningen' van de regenboognatie te maken. Wel dat zullen wij u zeggen: Net als deze sprookjesfiguur door de befaamde spreuk deuren kon openen, is het in de tegenwoordige tijd mogelijk om veelkleurige en veelrassige deuren open te krijgen door alleen maar het woord VREEMDELING te laten vallen. Het lijkt dan of er onmiddellijk (of misschien kunnen we beter spreken van onverbiddelijk) krachten en machten aan het werk gaan om alles in het werk te stellen om het mogelijk te maken het deze naar de zin te maken. Rode lopers worden uitgelegd (en dan geld in dit geval ook dat de woordjes 'rode loper twee betekenissen hebben.
Geskryf deur Joseph Secreve
Na aanleiding van die skuldigbevinding van die Boeremaglede, terwyl dit bekend is dat die Boeremag deur die polisie georganiseer was, begin ek, soos sekerlik baie besorgde burgers, die nodige kritiese vrae te stel. Wat gaan hier aan? Is hier sprake van 'n komplot van rampokker polisieagente of is hier meer op die spel? Dit is in elk geval 'n verskynsel met 'n langer verlede, soos ons kan sien met die Ossewa Brandwag se Hans van Rensburg wat in Britse uniforms destyds op Vrystaatse Boere geskiet het, terwyl Jan Smuts niks gedoen het om die OB te stop nie.
Dalk is ek effens voorbarig met my konklusies, maar ek vermoed dat ons hier te make het met 'n vorm van sielkundige oorlogvoering. Aan ons word 'n bepaalde realiteit getoon terwyl agter die skerms ander spelreëls geld. In elk geval weet ons wat die uitwerking is van hierdie "skuldigbevinding", naamlik ons moet die wetlike gesag van die huidige stelsel aanvaar sonder protes.