OPE BRIEF AAN JOODSE RAAD
Ope brief aan die Joodse Raad van Afgevaardigdes – KLIEK hier – 25 Junie 2012
Israel wil Afrikane ‘uit liefde vir volk’ deporteer 2012-06-11
Tel Aviv. – Israel het immigrante van Afrika begin bymekaar-maak in die eerste fase van ’n omstrede “noodplan” om duisende wat as ’n bedreiging vir die Joodse aard van Israel bestempel word, te deporteer.
***
Antwoord van die Joodse Raad – KLIEK hier – 9 Julie 2012
“I regret that you conclude your letter by making veiled threats against the Jewish community, that is, by stating that in the event of returning to power in the future, the Afrikaners would remember what they had allegedly done against them and expel them from the country as a danger to the nation”
***
Reaksie op antwoord van die Joodse Raad – KLIEK hier – 25 Julie 2012
….is daar vanuit Joodse oogpunt nie ’n beter argument as dié van die Israelse minister van binnelandse sake, Eli Yishai, se standpunt: “ek tree nie teen hulle op weens vreemdelingehaat nie, maar uit ’n liefde vir my volk en om my geboorteland te red,” het hy gesê.
***