Een van de 'zegeningen' van de door links beoogde regenboognatie die we nog niet genoemd hebben is het feit dat de linkse partijen in Europa heel veel moslims verwelkomden in hun midden. Dat dit gevolgen had voor het politieke landschap hoeft geen betoog. Het gezegde 'geef ze een vinger dan nemen ze de hele hand werd (be)waarheid. Gezond verstand partijen zoals eerst het Vlaams Blok en later het Vlaams Belang die hun hersens goed gebruikten en geen enkele islamiet in hun partij opnamen, werden desondanks tóch voor het blok gezet en moesten (of ze het nu wilden of niet) mee gaan in de zotte linkse veelkleurige mallemolen. (n.s die Vlaams Blok is op 9 November 2004 veroordeel weens rassisme en het toe sy naam moet verander in Vlaams Belang)
SPREUKE 17:15
15 Hy wat die goddelose regverdig verklaar en die regverdige skuldig verklaar, hulle altwee is vir die HERE ’n gruwel.
24 Die verstandige hou die wysheid voor oë, maar die oë van die dwaas is by die einde van die aarde.
26 Is dit alreeds nie goed om die regverdige te beboet nie — om edeles te slaan is onbetaamlik.
27 Wie sy woorde inhou, besit kennis; en hy wat kalm is van gees, is ’n man van verstand.
28 Selfs ’n sot sal as hy swyg, vir wys gereken word; as hy sy lippe toehou, vir verstandig.
O Vader, help ons Afrikanervolk om wysheid te bekom sodat ons geleerdheid ons nie tot ʼn val bring nie. Ons vra dit in die Naam van Jesus ons Saligmaker, amen.
DIE LIG VAN VERLIGTES.
Die gebruik wat onder selfaangestelde “landsverteenwoordigers” ontstaan het om namens alles en almal uitsprake te maak, het uiteraard die bedoeling om die indruk te skep dat hulle uitsprake wye steun geniet. Let op die liberale NG predikant van Delmas wat ‘n “droom” van versoening koester tussen rasse wat nie net teen alle geskiedkundige voorbeelde, maar ook teen die huidige omstandigheidsgetuienis indruis en hier onder deur Lamola bevestig word as sou die hele Suid Afrika met die Jeugliga saamstem!
Predikante soos Gawie Snyman van Delmas en hulle DA-bondgenote, stel nie net die totale vernietiging van elke beskaafde waardestelsel in Suid Afrika in gevaar nie, maar ook die platform vanwaar die Evangelie oor eeue aan die swart rasse in Suid Afrika verkondig is!
“Vrede, vrede, terwyl daar geen vrede is nie! Die aandeel van die kerke in die voortdurende vlaag van moorde, verkragtings en algemene verval in Suid Afrika, is onberekenbaar!
DIE BELMAS BELYDENIS
Linkse Blankes, dikwels nie eens belydende Christene nie, sit eenvoudig hul geestelike stoomroller saam met die ANC oor die Christen-Afrikaner voort.
Die afstootlikste vorm van hierdie stoomroller is op Delmas gesien na die doodslag van die vyf maande oue Wiehahn Botes en die bejaarde mev. Margrieta de Goede.
Die fisieke doodslag van die baba en die bejaarde is gedoen deur 'n bende van minstens drie swartes, twee wat met die skryf hiervan nog nie borgtog gekry het nie – borgtog die skynbaar absolute reg van Swart terroriste soos vervat in die ANC/NP/DA/Solidariteit/NG Kerk-alliansie se kontrepsiegrondwet vir hierdie politieke bedeling.
Maar daar is 'n fyner, listiger poging tot die geestelike doodslag van die Christen-Afrikaner en die Afrikanervolk.
What were we thinking.. That a serpent can change...... Do we go down with the serpent or do we cut its head off before its poisons all of SA. It's your choice mzanzi.

John Kane-Berman. Picture: BUSINESS DAY
JOHN KANE-BERMAN: Government may look rudderless, but it has a sinister agenda
It is now clear that one of the key objectives of the ANC and the SACP is to put all aspects of the criminal justice system and security under political control
|
JOHN KANE-BERMAN |
|
Published:2012/05/28 07:34:00 AM |
HAD the National Party (NP) government done to the legal profession what the Justice and Constitutional Development Minister Jeff Rabede now plans to do to it, many of the people now running SA might not have found lawyers to represent them in political trials.
DIE GESKIEDENIS IS BESIG OM DIE WAARHEID TE VEREWIG.
En sommer die gedenklys van betrokkenes daarmee saam!
Hier is die sigbare kommer van sommige van die liberale faksie blankes se voorlopers, wat reeds geruime tyd sluimer en onder die oppervlak gehou is.
Dit is egter selfs vir hulle duidelik dat die “edel barbaar”, steeds meer barbaar as edel is en dat dit eweneens vir hulle nou duidelik is dat hulle nie in dit wat voorlê, gespaar gaan word nie. Die nugter oordeel van die Afrikaner leiers wat ons voorgegaan het en welke standpunte die AVP vandag nog handhaaf omdat dit deur die geskiedenis geslyp en as enigste oplossing vir vreedsame naasbestaan bewys is, durf hulle nie erken sonder om ook hulle aandeel aan alles wat nou verkeerd is, ook te erken nie. Ook hulle aandeel aan elke blanke se dood en verminking deur barbaarse moord, verkragting en marteling waaraan ons deur hulle politieke onbesonnenheid onderwerp is!
Die voortsetting van die liberale denker se ideologiese uitgangspunt, (fancifull speculation), naamlik dat die ANC se ondergang in ‘n meer gematigde bedeling, waarin die blanke sal kan gedy gaan uitloop, is presies net dít. Fancifull speculation!
Jaap aan die woord (Derde aflewering)
.
Engelse Oorlog
In die eerste gevegte waar Britte met volle mag die Boere aangeval het, het hulle baie sleg daarvan afgekom. Colenso en Spioenkop aan die Oosfront was Boere-oorwinnings wat van die Boere se meerdere krygsvernuf getuig het. Netso aan die Wesfront, Stormberg en Magersfontein, wat vir die Britte 'n ongelooflike vernedering was.
Die daaropvolgende Boere-nederlaag by Paardeberg na 'n negedaagse weerstand was 'n keerpunt in die stryd. En die inbesitname van Bloemfontein en Pretoria deur die Britse magte het sonder weerstand plaasgevind.
Die Britse bevelvoerders was oortuig dat hulle die oorlog gewen het. Maar soos prof DW Kruger in die hoofstuk "Die Tweede Vryheidsoorlog" skryf in "Die geskiedenis van Suid-Afrika":