Afrikaner-meningsvormers en Afrikaner-raadgewers
Moet nou nie verbaas wees as daar geen raad in die volgende skrywe voorkom nie. En die skrywe met vrae eindig.
Want daar moet so 'n slaggie bors skoon gemaak word oor die Afrikaner se raadgewers.
Dit sal gedoen word op die vraag af wie vandag die Afrikaner se raadgewers is (Een van die hoog aangeslaande raadgewers van ons tyd, Tim du Plessis, iemand wat 'n jaar of drie gelede gesweer het by die woord “Afrikaanse”, sê “Afrikaanse” is/was sommer politieke lugspieëling, hy skryf nou eerder oor “Afrikaners”.)
Die Radio Pretoria-rotte verlaat die sinkend skip
Die swart komedie by Radio Pretoria woed voort.
Nou het oud-redakteur Annamarie Joubert in 'n brief aan Radio Pretoria laat weet hierdie verloopte radiostasie se teenstrydige nuuskommentaar laat haar voel soos 'n verkleurmannetjie op 'n Smartie-boksie. Soort van.
Dat sosialisme mos nimmer verdedig of goedgepraat kan word soos wat wel in 'n nuuskommentaar gedoen is na die nuwe Franse premier Francois Hollande se sosialistiese oorwinning by die stembus nie. Haar brief het eergisteraand op die sogenaamde Afrikaner-Verkiesingskommissie se webwerf Bravoland sy verskyning gemaak.
Die meul draai vir Zuma
Dit gons steeds oor die skildery van Zuma.
Ja, Brett Murray se kunswerk oor die ANC-staatshoof wat die mure van die Goodman-galery in Johannesburg ontsier is obseen en afstootlik.
Maar vele van die kunswerke wat deesdae in kunsgalerye en uitstallings hul verskyning maak is obseen en afstootlik, soos aangevoer word ter wille van boodskappe wat die skeppers van hierdie kuns aan die Westerse maatskappy wil oordra. Die kunstenaars wil glo die rol van die gewete in die maatskappy speel, daarom die neiging om te skok ('n Kunstenaar soos Picasso, een van die eerste groot “gewetensstemme” in die Westerse kuns het egter gesê basta, dit gaan nie oor die aanspreek van die gewete met sulke prul nie, die goed verkoop om een of ander rede soos soetkoek!).
HOE WAARDIG IS DIE WAARDIGHEID VAN ‘N LEIER WAT BESKERM BEHOORT TE WORD?Toe die drama ID in 2004 deur die ANC op SABC3 vertoon is waar ‘n swarte uitbundig op die kis van dr. Verwoerd spring en dans, en daar ernstige beswaar daarteen ingebring is, was die uitspraak van die Uitsaaiklagtekommissie, waarvan oorle Wimpie de Klerk ‘n lid was, verwerp!
Onlangs opperde scheidend voorzitter Peter Blokhuis van de ChristenUnie dat op termijn het wellicht mogelijk is dat zijn partij en het Christen Democratisch Appél (CDA) met de Staatkundig Gereformeerde Partij (SGP) zou kunnen samengaan.

( in 1999 kwam een fusie tot stand tussen de Reformatorisch Politieke Federatie (RPF) en het Gereformeerd Politiek Verbond(GPV) waarna beiden verder gingen als ChristenUnie en in 1975 fuseerden de Christelijk Historische Unie(CHU) , De Anti Revolutionaire Partij(ARP) en de Katholieke Volkspartij (KVP) en kregen de naam CDA)
Aanvankelijk leek de samenvoeging een goede zet te zijn geweest maar naarmate de jaren vorderden kwam het linkse karakter van de vroegere RPF meer naar voren en overschaduwde de rechtzinnige GPV. Evenzo gebeurde dit bij het CDA waardoor de stem van de Anti Revolutionaire Partij naar de achtergrond verdween.
Het wekt dan ook alom verbazing dat de CU voorzitter het voorgaande opperde.
District Six, A case study in forced removals.By Mike Smith
When one today thinks about Apartheid forced removals, immediately Sophia Town in Johannesburg (blacks) and District Six in Cape Town (coloureds) springs to mind. We will take District Six as a case study.
Today one is up against a mind set of people who wants to believe that District Six was a Multicultural paradise where, mostly coloureds, some Indians, some whites and also a few blacks all lived in harmony and perpetual bliss.
They believe that the evil white government destroyed a happy go lucky community and forced them onto the Cape Flats, mainly where Mitchels Plain is today. To tell the truth about District Six today will be a revolutionary act.
Firstly a bit of history...
18 Wie is ’n God soos U, wat die ongeregtigheid vergewe en by die oortreding van die oorblyfsel van sy erfdeel verbygaan? Hy hou toorn nie vir ewig vas nie, maar het ’n welbehae in goedertierenheid
MIGA 7:1-20
Vers
1 WEE my, want ek het geword soos ná die insameling van somervrugte, soos die natrossies van die wynoes: geen tros om te eet nie, my siel begeer vroeë vye.
2 Die vrome het verdwyn uit die land, en daar is geen opregte meer onder die mense nie; hulle loer almal op bloed; hulle jaag elkeen sy broer met die net.
3 Na die kwaad gaan die hande uit, om dit dapper te doen. Die vors eis, en die regter vra betaling, en die groot man spreek die begeerte van sy siel uit, en hulle verdraai dit alles.
4 Die beste van hulle is soos ’n doringstruik, die mees opregte erger as ’n doringheining. Die dag van jou wagte, jou besoeking, kom; nou sal hulle verwarring daar wees.