‘n AMERIKANER SE ONTLEDING VAN RASSEKWESSIES
Richard M. WeaverThis is a point of departure where we can begin to explore the philosophy of Richard M. Weaver, an outstanding Southern conservative thinker who published several important texts and gave many valuable lectures, primarily in the 1940s, 50s, and 60s, which are relevant to our struggles today as White Americans. There are plenty of essays and books available covering his ideas, However, very few of them explicitly frame Richard Weaver as the racially conscious traditionalist that he most certainly was. Weaver’s thought represents the full flowering of what the Southern Agrarians of the 1930s had first begun with the “I’ll Take My Stand” symposium, which in itself was a continuation of the South’s stand during the American Civil War. This is an important strand of his thought to follow because it suggests that there has been a survival of Old Southern ideas about race up into the modern world of the twentieth century. The trajectory of Weaver’s thought would challenge any who continue to view the Old South as a backward and retrogressive section or phase in American history.
‘N WERELD WORD INSTAND GEHOU DEUR VIER DINGE......
DIE GELEERDHEID VAN DIE WYSE,
DIE REGVERDIGHEID VAN DIE VERNAMES,
DIE GEBEDE VAN DIE REGVERDIGES,
DIE MOED VAN DIE DAPPERES (Frank Herbert, Dune)
The Southern Point: Rhetorically Speaking The U.S. Senate Chamber, 1850 – Robert Whitechurc A world is supported by four things…the learning of the wise, the justice of the great, the prayers of the righteous and the valor of the brave.
But all of these are as nothing…without a ruler who knows the art of ruling. Make that the science of your tradition! (-Frank Herbert, Dune)
MEDIA VERKLARING
SOU ONS HIERMEE KON VIRINNIG EN VEREDEL WORD?
Kan ʼn gemeenskap, ʼn samelewing, ʼn volk, se aansien, se standaard, se moraliteit laer afgedruk word as om ʼn debat te moet voer en hofsake te moet aanhoor oor die geslagsdeel van die swart “president” wat aan die hoof staan van die land?
Die AVP wil met nadruk beklemtoon dat elke blanke wat hom of haar beywer en/of vereenselwig het met die nuwe wêreldse “demokrasie” in Suid Afrika, waarmee afsonderlike ontwikkeling gedemoniseer is, nou tot nugterheid van denke moet kom en terugkeer na die Christelik-Nasionale waardestelsel waarvan daar nog ʼn wortel oorgebly het!
The lies about the TownshipsBy Mike Smith
It is today not un-common to find White people who lived through Apartheid in South Africa who have never set foot in a black or coloured township. Most whites never lost anything in a township and never saw the need to go to there. Besides it was dangerous, and the further they could stay away from blacks the better.
People commute from Somerset-West, Strand or Gordon’s Bay along the N2 highway to Cape Town for years every day, but they never ever turns off into the townships south of Cape Town International Airport (D.F. Malan Airport) to have a look. All they see are the slums of Cross-Roads, Langa and Nyanga and it scares them away...
Most whites do not even know the coloured township of Mitchel’s Plain. They do not know the bad areas such as Tafelsig, Lentegeur or the posh areas such as Woodlands or Strandfontein.
Woeps! G'n politiek in moord op AWB-leier
Die bevinding van die regter in die saak oor die moord op die AWB-leier mnr. Eugene Terre'Blanché, dat daar nie politiek by betrokke was nie, is om die minste te sê baie eienaardig.
In die nuusmedia se verslae oor die verhoor is daar nie gerapporteer dat die Staat of enige ander deelnemer aan die verrigtinge in die hof hulle danig met hierdie aspek, so kenmerkend van die bloedige moorde en misdade waarin Afrikaners in die besonder, en Blankes in die algemeen die slagoffers van Swart aanvallers is, besig gehou het nie.
“EINDSTRYD” EN DIE BEGIN VAN WILLIE ESTERHUYSE EN SY SIELSGENOTE SE SIELESTRYD!
’n Boek van Esterhuyse genaamd Eindstryd, wat handel oor gesprekke agter die skerms met verbanne ANC-leiers en ’n groepie Afrikaners in die tagtigerjare, sal waarskynlik meer lig werp op hoe die Afrikanervolk deur Afrikanerleiers en akademici om die bos gelei is en om aan te toon hoe ons eerloos uit ons land uitgedruk is. Daar het ’n artikel van Esterhuyse in By van Beeld verskyn in die rubriek Brandpunt, waar hy bv. Mbeki as ’n intellektuele rolmodel beskryf, “terwyl dit na my mening, in Afrikanergeledere ietwat sukkelend onder sy intelligentsia en senior joernalistieke meningsvormers gaan” sê Esterhuyse.
Grondwetkontrepsie ook wat die ekonomie betref 'n flenter papier
Die grondwetkontrepsie van krag in die land is daagliks onder skoot – veral van die ANC-regime se kant af.
Op 5 Maart vanjaar het die ANC sy voorneme aangekondig om met sekere elemente van die grondwetlike verdrag waarop die sogenaamde nie-rassige demokrasie in die land gegrond is, weg te doen.
Die regime het gesê dat die grondwetlike ooreenkomste wat bereik is tussen 1990 en 1994 niks meer as ‘n “eerste oorgang” was nie. Die ANC het gesê dat hierdie eerste oorgang “‘n toepaslike raamwerk vir politieke bevryding, naamlik ‘n politieke oorgang was, maar dat dit onvoldoende en onvanpas is vir die maatskaplike en ekonomiese oorgangsfase”.