1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9955902

Besoekers aanlyn

Ons het 94 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Godsdiens

DAT GELEERDHEID NIE ONS WYSHEID SAL VERDRING NIE!

SPREUKE 17:15

15  Hy wat die goddelose regverdig verklaar en die regverdige skuldig verklaar, hulle altwee is vir die HERE ’n gruwel.

 24  Die verstandige hou die wysheid voor oë, maar die oë van die dwaas is by die einde van die aarde.

 26  Is dit alreeds nie goed om die regverdige te beboet nie — om edeles te slaan is onbetaamlik.

 27  Wie sy woorde inhou, besit kennis; en hy wat kalm is van gees, is ’n man van verstand.

 28  Selfs ’n sot sal as hy swyg, vir wys gereken word; as hy sy lippe toehou, vir verstandig.

 

O Vader, help ons Afrikanervolk om wysheid te bekom sodat ons geleerdheid ons nie tot ʼn val bring nie.  Ons vra dit in die Naam van Jesus ons Saligmaker, amen.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie