EK SE DIT WEER EN BY HERHALING, AAN BINNELANDERS EN BUITELANDERS!
HIERDIE LAND IS ÓNS LAND!
Aansprake deur die ANC of enige ander swart ras en/of buitelandse moondheid of individu, het volkeregtelik, geskiedkundig, moreel of op enige ander gronde, géén aanspraak op die Republiek van Suid Afrika nie!
Wat vandag vir die Swart Kommunistiese regime beskikbaar is en wat hulle in 19 jaar nie alles kon verteer nie, ten spyte daarvan dat hulle uiterste grypsug, gesteun deur kwaadwillige en moedswillige ongenaakbaarheid hulle inhibeer om verantwoordelik om te gaan met dit wat op oneerlike wyse in hulle skoot geval het, is deur die Afrikanervolk onder die moeilikste omstandighede denkbaar, maar onder die beskermende Hand van God, tot stand gebring!
Die Republiek van Suid Afrika is sedert 1835, met die trek van Louis Trichardt en Hans van Rensburg wat die Groot Trek ingelei het, uit die wildernis ontworstel en in oorloë teen die Engelse regering verdedig, verloor en teruggewen. Die Difaqane wat nagenoeg van 1815 tot 1830 geduur het, het feitlik die hele binneland onbewoond gelaat. Difaqane wat ʼn proses van uitwissingsoorloë was wat onder die swart volke in daardie tydperk geheers het, het die binneland ontvolk en miljoene lyke agtergelaat wat onbegrawe bly lê het terwyl die oorlewendes gevlug het en later gevestig was in die gebiede wat deur die Voortrekkers erken en onaangetas gehandhaaf is as die swartes se eiendom.
Dit was dus in oop gebiede waar die Voortrekkers ingetrek en die land begin beskaaf het, waarvoor voldoende opgetekende bewys is. In die proses van vestiging het die Voortrekkers wat in die Afrikanervolk as ʼn volk saamgekom het, aan dorpe, stede, plase, riviere, damme, spruite, hospitale en skole wat hulle gebou en gevestig het, asook aan diere, voëls, ens., name gegee. Eg Afrikaanse name uit die ryk Afrikaanse taal wat mettertyd gevorm het en volwaardig taal in die volste sin van uitdrukking van gedagte, bedoeling en emosie geword het, gelykwaardig en selfs beter as meeste ander tale wat oor eeue gevestig is.
Die pogings van die ANC en hulle raadgewende bondgenote om die bewys van die Afrikaner se eienaarskap te probeer uitwis deur naamsveranderings, sal ons teëgaan deur ons geskiedenis en die veranderde name in stand te hou.
Van Kaapstad tot by Kuilsrivier,
By Kraaifontein en Klapmuts met die wa,
Deur Heksrivier en Touwsrivier,
Verby Laingsburg na Beaufort Wes gedra;
ʼn Sware vrag na Biesiespoort
langs Strydenburg verby, met barbare wat ons pla.
Dingaan se moord op Piet Retief
Nog meer by Moordspruit Bloukrans Boesmanspruit en Wenen
Hart en siel deur assegaai geklief
Dit moes gestraf word, Goddank vir Bloedrivier se seëning!
Die trek gaan voort, die land moet oop!
Dis pad en spoor en kaart daarvoor vir môre se gerief.
So stry en bly en bou ons, en gaandeweg
Met os en perd en vast geloof in onse God,
Die Vrystaat in met dringend die besef,
Dit is die drang na vryheid, Afrikanervolk se lot!
By Kimberly verby is dit Jan Kempdorp,
Ganspan en Hartswater wat nou vlot.
Dieper, verder, Christiana Bloemhof Klerksdorp
Bloemfontein Hanover, Colesberg Trompsburg en Reddersburg.
Hulle lê nou agter. Nog dieper, verder, elke dorp
Staangemaak deur Afrikanerhande ʼn Boerevolk met murg
Oor Vaalrivier, Transvaal word dit, en elke dorp
Nog verder van die Engelsman, Randfontein en Johannesburg.
Adamsfontein, Agtertang en Biesiespoort
Benoni Bergrivier Betulie Bokfontein en Bosbokrand
Bloemfontein Boksburg Bultfontein en Tierpoort
So bou ons aan en ploeg en plant
Dit was by Amajuba en Bakenlaagte
Met nederlaag aan die Engelse se kant
Steeds bou ons voort, beskaaf die wildernis
Tot waar President Paul Kruger n tuisland skep
Om te bewaar ook vir die nageslag wat wild maar onbeholpe is
En Olifant en Leeu en Buffelskind te red
Van roer en wip en assegaai wat uitroei sonder plan en sonder raai
‘n Plek van skuiling en bewaar teen die barbaar!
Bontebok Bosbok Blouwildebees Ratel en Kameelperd
Breëkop Arend Krimpvarkie Meerkat Laksman en Renoster
Ystervark Kwagga Muishond Seekoei en Luiperd
Koedoe Waterbok Gemsbok Krokodil en Swartwitpens
Bromvoel Aasvoel Volstruis kwevoel en waaierstert
‘n Wildtuin vir bewaring die Afrikaner se beplande wens
Met goud en diamante en swartes sonder werk
‘n Plek vir Imperialiste se gekonkel met die kerk
Want as almal eers gelyk is, is broederskap n feit
Dwing die Afrikaner uit sy plek uit want getalle maak hul sterk
Die vryheidsvlam brand flou maar is nie dood nie
By Bloedrivier was ons getalle ook nie groot nie!