Waar dit vandaan kom is irrelevant solank dit ‘n bydrae kan maak om te pas by die Nkandla status. Hierdie is ‘n sprekende voorbeeld van die effek van blote getalle politiek, waar die klem lê op die getalle en op niks anders nie. Nie vaardigehid, geletterdheid, integriteit, insig of enige ander kwaliteit wat noodsaaklik is vir besluitneming in landsbelang nie!
Zuma's salary increase approved
Thu, 04 Jun 2015 5:02 PM
President Jacob Zuma having a laugh in Parliament. Credit: AFP
Despite opposition parties putting up a fierce fight against granting President Jacob Zuma's salary increase, it has been approved.
The five percent raise was recommended by the Independent Commission on the Remuneration of Public Office Bearers in January and came before the National Assembly for approval this afternoon.
It will see Zuma's salary increase by just over R130 000 meaning he’ll now be earning just over R2.7-million.
SUID AFRIKA behoort aan almal wat daarin woon? Nê? Dit is hierdie poort wat geopen is deur die liberaliste, plaaslik en oorsee, die dun punt van die wig wat al dieper en dieper ingedryf word totdat Suid Afrika soos Afrika versink tot die peil waar die hande uitgehou moet word vir ‘n aalmoes van Europa en die Westerse lande.
Dat die beskawing hier vernietig gaan word tot by Azania, (korrekte spelling AS-SANIA) kan hierdie rooipetdraer nie in daardie leë dop waarop die rooi pet monteer moet word, inkry nie omdat dit geslote is vir enige intelligente begrip.
Wat die liberaliste betref, geld prof. Lyle Rossiter se siening dat liberaliste kranksinnig is! Hoewel daar genoeg rasionalisme by sommige van hulle oorgebly het om te weet dat hulle deur sulke “getemperde” kranksinnige optrede bepaalde oogmerke kan bereik, is die AVP geneig om met dr. Lyle Rossiter heelhartig saam te stem!
‘n Vooraanstaande sielkundige het tot die gevolgtrekking gekom dat liberaliste kranksinnig is en die ideologie van liberalisme as ‘n geestelike afwyking gediagnoseer.
Die enigste kommentaar van die ANC is dat dit onprakties en onbekostigbaar is.
EFF wants SA's name changed
Wat nou ookal gesê en bespiegel word oor Sars se besluit om Malema nie net te onthef van die klagte teen hom nie, maar om hom selfs om verskoning te vra, feit bly dat dit hoogs twyfelagtig is. Indien jy die verklaring wat deur SARS uitgereik is lees, verdiep die intrige net verder en lig die wenkbroue al hoër!
Dat hier magte aan die werk is wat Malema benodig vir een of ander funksie binne die parlement, is feitlik voldonge. Dit bly egter onrusbarend dat SARS so sonder slag of stoot daartoe omgehaal kon word. Wie gee en wie ontvang hier, sal interessant wees om te sien en veral wat die oogmerk daarmee was.
Sars: Why we dropped Malema case
June 2 2015 at 12:52pm
By ANA reporter
INDEPENDENT MEDIA
In die lig van allerhande “slim” benaderings om die Afrikanervolk se samewerking te verkry om af te sien van verset en stryd om ons vaderland terug te kry, is dit noodsaaklik om weer wyle mnr. Jaap Marais se taksering van die ontstaan verloop en oogmerk van ons vyande se aanslag te bekyk. Bestek op te neem sodat die “krisisberaad” se krisisbestuur ons volk nie weer saamsleep in die volgende doodloopstraat van saampraat en saamwerk om saam te wag vir die saambly, saam boer en saam agteruitgang in die saam regeer onder ‘n federale sambreel van oorheersing deur ‘n saamspanning van ‘n meerderheidstem teenoor ons een blanke stem nie.
Na 1994 soos na 1900
Weer Verraaiers, Oorgeërs, Vredemakers en Bittereinders
Oor sekere politieke argumente wat in omloop is en wat onsekerheid skep as dit nie effektief beantwoord word nie, moet groter helderheid gegee word, veral in die lig van die verwagte party-politieke verwikkelings in die aanloop tot die 1999-verkiesing, en ook die honderdjarige herdenking van die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog in dieselfde jaar.
Génesis 3:1-24
“En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en haar saad. Hý sal jou die kop vermorsel, en jý sal hom in die hakskeen byt.” (:15)
Wanneer ons die Woord van God noukeurig bestudeer en hierdie gedeelte lees, besef ons dat hierdie eerste belofte wat gemaak is, steeds vandag op die mensdom van toepassing is. Daar is steeds vandag vyandskap tussen die mens en die sonde (oftewel satan) en die hartverskeurende werklikheid is dat baie mense die tweede gedeelte van die belofte heeltemal mis lees. “Hý sal jou die kop vermorsel”, wat beteken dat God die mens die mag gegee het om die sonde in sy lewe te oorwin. Ek sê nie dat enige mens by vermoë is om uit homself ‘n heilige lewe te leef waardeur hy die koninkryk van God kan beërwe nie, allermins! Ek wil u herinner daaraan dat God daar alreeds geweet het dat Hy die Oorwinnaar oor die sonde is en deur ons geloof in Jesus Christus kan ons afsien van die sonde en die verkeerde in ons lewens omdat ons uit dankbaarheid en liefde aan Hom gehoorsaam wil wees.
Behalwe dat die ANC-regime wetgewing beoog wat soos met die wet op minerale, nou ook alle landbougrond oormerk waarvan die regime die “custodian” gaan word sodat dit sonder vergoeding eenvoudig gevat kan word, is hulle visier nou ook gerig op pensioengeld om ESKOM te probeer staande hou.
Hoe lank wil georganiseerde landbou en sogenaamde burgerreg organisasies en vakbonde met hierdie mense aanhou praat en ooreenkomste bereik waarvan gesê kan word: “Dit was wedersyds ‘n goeie en opbouende gesprek”, die somtotaal van wat telkens bereik word!
ANC wants to use people’s retirement savings to bail out Eskom ( Mail & Guardian)
The ANC has said retirement savings may be the answer to the state-owned power utility financial woes
May 23, 2015 162 Comments
ANC Wireless
If fixing Eskom is proving difficult, finding the cash to keep it afloat is perhaps harder. But the answer to its financial problems could lie in South Africa’s R3-trillion retirement industry, an option the ruling party has been chewing on since last year.
MEV. MARYSE PALEMANS: "DIE VLAAMS BELANG IS DIE ENIGSTE PARTY WAAR EK MY BY TUISVOEL".
"HULLE BLY VIR HUL BEGINSELS STAAN".
Ons het al dikwels politici van Vlaams Belang aan die woord gestel, maar wil nou ook 'n lid van hierdie party in die kollig sit. Ons het 'n insiggewende gesprek in die Nederlands met mevrou Maryse Palemans gehad wat haar sedert 2012 Vlaams Belang lid mag noem.
"Mevrouw Palemans u werd in 2012 lid van het Vlaams Belang?"
"Ja sedert 3 juli 2012 ben ik lid van deze partij. Ik had een onderhoud gevraagd met een verantwoordelijke van de partij om enkele storende lokale zaken te bespreken. De toenmalige voorzitster van VB Borgerhout en de secretaris hebben mij dan uitgenodigd en na dat gesprek was het duidelijk voor mij dat ik als lid iets kon bijdragen".
"Wat trok u zo aan in het Vlaams Belang?"