Senator Barry Goldwater van die VSA, wat bekend was as een van die mees konserwatiewe senators in die VSA se politieke geskiedenis, het gesê dat as 'n vyandelike mag jou wil vernietig en al sy middele daartoe aanwend, hy in ‘n staat van oorlog met jou verkeer. In sulke omstandighede sal jy, tensy jy oorgawe bedink, ook in 'n staat van oorlog met hom verkeer. Daarbenewens sal jou doel, tensy jy verraad bedink, soos die vyand s’n wees, om die oorwinning te behaal. Wat besef moet word is dat die ANC in 'n staat van oorlog met ons verkeer en die huidige grondwet as middel in hierdie oorlog teen die Afrikaner gebruik.
Dit is raadsaam om die groenskrif van die ANC oor grondhervorming weer noukeurig te bestudeer, asook die nuutste slenter om onteiening van eiendom, waarvoor vergoeding betaal moet word te omseil met die benadering van “voogdyskap” waarvoor daar geen vergoeding betaal word nie maar jy tog wel van jou eiendom ontneem word.
Die AVP is intens bewus daarvan dat die weerstand en verset wat uit elke moontlike oord hierteen gehoor behoort te word, doodgeswyg word en sal dus aanhoudend die aandag bly vestig op hierdie diaboliese metodes om die Afrikanervolk in besonder maar ook alle blankes van hulle besit te beroof.
IRR’s Anthea Jeffery: State ‘custodianship’ and control over all agricultural land Posted on May 27, 2015 in Thought Leaders
VERENIGDE STATE VAN AMERIKA U.S.
Supreme Court Ruling Makes Same-Sex Marriage a Right Nationwide
By ADAM LIPTAKJUNE 26, 2015
Celebrations Follow Supreme Court Ruling on Same-Sex Marriage
CreditDoug Mills/The New York Times
NÊ!
‘n Beter bewys van dr. Lyle Rossiter se navorsing is nouliks denkbaar! In die Vryburger van April 29, 2013, verskyn hierdie professor se interessante berig wat onderskryf word deur die fisiese en waarneembare gedrag en uitsprake van die liberaliste in Suid Afrika. Hoewel daar genoeg rasionalisme by sommige van hulle oorgebly het om te weet dat hulle deur sulke “getemperde” kranksinnige optrede bepaalde oogmerke kan bereik, is die AVP geneig om met dr. Lyle Rossiter se navorsing heelhartig saam te stem! Die nuwe Suid Afrika is immers ‘n sprekende voorbeeld daarvan en het Roelf Meyer met die bo-genoemde uitspraak soos gepubliseer in Netwerk 24, en sy verdere politieke insig soos hieronder uiteengesit, nou weer opnuut bevestig.
‘n Vooraanstaande sielkundige, dr. Lyle Rossiter het tot die gevolgtrekking gekom dat liberaliste kranksinnig is en die ideologie van liberalisme as ‘n geestelike afwyking gediagnoseer. Hy het die stelling gemaak dat die ideologie wat liberaliste aanhang as ʼn gevaarlike afwyking getipeer kan word.
“Gebaseer op totale irrasionele geloof- en emosionele sisteme, ondermyn moderne liberaliste die belangrikste beginsels waarop ons vryheid gevind is,” sê hy in sy boek: The Liberal Mind: The Psychological Causes of Political Madness:
Deut. 10:10-22
“En nou, Israel, wat eis die HERE jou God van jou as net om die HERE jou God te vrees, in al sy weë te wandel en Hom lief te hê en die HERE jou God te dien met jou hele hart en met jou hele siel, om te hou die gebooie van die HERE en sy insettinge wat ek jou vandag beveel, dat dit met jou goed kan gaan?” (:12-13).
Na binne en na Bo, Afrikaner!
Dit het haas tyd geword dat ons volk sal opkyk na die HERE ons God aan wie die hemel en die aarde behoort om sodoende moed te skep in die tye waarin ons leef. Wanneer die horisontale fokus op ons probleme verskuif na ‘n vertikale fokus op Hom wat ons te hulp kan kom met ons probleme, lyk ons probleme en struikelblokke sommer summier baie kleiner. Die voorwaarde vir antwoorde op ons hulpgeroep na ons God wat ons nog ALTYD verhoor het omdat Hy ons nie in die verderf wil stort nie, word telkemale in hierdie gedeelte genoem. Ons moet die HERE onse God vrees, in sy weë wandel, Hom liefhê, Hom dien en sy insettinge en gebooie onderhou. Ons moet deeglike selfondersoek in ons lewens instel na dit wat nie in orde is nie en dit na God neem met opregte berou om sodoende die voorhuide van ons harte opnuut te besny om gehoorsaam aan Hom te wees.
In hulle poging om hulleself op te hef, was die swart ras nog altyd besig om die blanke na te aap in voorkoms, kleredrag, in haarstyl en selfs pigmentasie. Die belangrikste was egter om in die blanke skool hulle kinders in te kry met die verwagting dat hulle deur middel van veelrassigheid, hulle vermoëns en standaarde kan verhoog. Dit was dan ook die ANC se eerste minister van onderwys, Dr. Sibusiso Mandlenkosi Emmanuel Bengu wat sommer ter aanvang verklaar het dat hulle nie begaan is oor standaard nie maar om alle opvoedkundige instellings oop te kry vir alle rasse.
Dit blyk tot nou toe nog die primêre oogmerk van die swartes. Die gevolg was die aftrek van die blanke kind na die swartes se standaard instede van andersom, tot nadeel van die blanke en in besonder die Afrikanerkind wie se Afrikaansmediumskole by uitsondering geteiken word om te verengels, sodat toegang vir die swartes verseker kan word. Die huidige aanslag op die Curro Privaatskool bevestig die angsvalligheid van die ANC dat die blanke sonder hulle wil voortgaan en hulle afkoms en agterstand dan weer blootgelê sal word.
MEC of Education in Gauteng, Panyaza Lesufi said he would not tolerate racism and, more importantly, he would not allow children to be exposed to racial segregation.
“I hate racism with passion. I’m addicted to non-racialism. I will not allow a Grade-R learner to be reminded of apartheid. I will not allow any child to be reminded of where we come from,” he said at the time.
Dit is geen wonder dat munisipale dienste feitlik ophou bestaan het as die onderstaande berig in ag geneem word. Krag en watervoorsiening het die hoof bron van befondsing uit veral blanke gemeenskappe geword wanneer begrotings nie klop en geldtekorte in munisipaliteite ontstaan.
Onder blanke beheer het raadslede en burgemeesters slegs ‘n gratifikasie ontvang waarvan niemand finansieel sou kon bestaan nie. Burgemeesters en raadslede het gemeenskapsdiens gelewer terwyl hulle in voltydse beroepe gestaan het vir inkomste.
Munisipale belastings kon dus ten volle aangewend word vir die doel waarvoor dit gehef was. Selfs die kleinste dorpies se voorkoms was versorg en infrastruktuur gevestig en instand gehou soos wat dit in ‘n beskaafde land hoort. Die huidige vraatsug na geld, ongeag die fisiese agteruitgang kan en sal nie gestuit word deur Gordhan of enige ander minister indien hy weer ‘n pos wil beklee waar hyself ten koste van Suid Afrika se vooruitgang besoldig word. Met die vooruitsig dat ‘n burgemeester 1.177 miljoen rand per jaar uit die munisipale geldkas kan trek, is die vooruitsig op al hoër belastings en tariewe ons voorland. Indien wanaanwending, aanwending sonder goedkeuring, korrupsie en diefstal in aanmerking geneem word, sal elke stad in Suid Afrika ‘n “stat” word en elke dorp ‘n plakkerskamp.
Jordaan not billed for electricity for 7 years – report (Ons verhaal dit mos sommer van die wittes!AVP
Daar is bykans nie ‘n enkele munisipaliteit waar blankes nie beswaar het teen onbillike, buitensporige en onverantwoordbare rekenings vir water en kragverbruik nie. Daarmee saam is daar nie ‘n enkele munisipaliteit waar die bestaande en daagliksgroeiende “informele nedersettings” nie miljoene rande se onbetaalde rekenings het wat jaarliks afgeskryf word, terwyl die las op die voorsieningsnetwerke net groei en groei en die blankes geleidelik net meer en meer vir minder en minder moet betaal! Wie moet ons bedank? Dit gaan onvoorwaardelik aan die NP van de Klerk en kie se stank! Bedoelende nou hulle stinkende politieke insig wat hierdie “reuk” veroorsaak!)
2015-06-13 11:23 Naledi Shange, News24
Danny Jordaan. (File, City Press)
Johannesburg - Newly appointed Nelson Mandela Bay Mayor Danny Jordaan has not been billed for electricity by the municipality for the last seven years, according to a report on Saturday. The Weekend Post said it was in possession of a document stating that Jordaan’s Summerstrand household had not been billed for electricity usage since 2007.