Wanneer ons as gelowige Afrikaners omstandighede in die plek van beginsel as maatstaf vir besluitneming begin aanlê en dan in die proses ons beginselpad en beleidsrigtings byster raak, dit is dan dat ons ons heil op verkeerde plekke en by verkeerde persone bewegings, organisasies en regerings begin soek.
Let byvoorbeeld op die dubbele maatstaf wat hier aangewend word wanneer daar vir die VSA en Rusland voordeel betrokke is. As die swartes van die ANC dan in ‘n verklaring sê dat die ICC (International Criminal Court) se doel uitgedien is wanneer hulle poog om Sudan President Omar Al-Bashir uitgelewer te kry, kan ‘n mens daarvoor begrip hê.
Die twee artikels wat hieronder aangehaal word behoort vir die Afrikanervolk ‘n aanduiding te wees wanneer daar na bondgenote buite jou land se grense gesoek word, veral as de Klerk se besoeke aan die State Department van Amerika, kort voor sy politieke ommekeer in ag geneem word.
Matt. 20:1-16
“Neem dan wat joue is, en gaan heen. Ek wil aan hierdie laaste een gee net soos aan jou.”
Hierdie gelykenis herinner vir ons weereens in ‘n humanistiese samelewing aan die voldonge feit dat ons God se diensknegte is en nie Sy regters nie. Dit is nie ons taak om Sy weë en handelinge te bevraagteken of as onregverdig te beskou nie, maar om in gehoorsaamheid die opdragte uit te voer wat Hy aan ons gee.
Dit voel menigmaal vir ons asof ons al die moeilikheid van die wêreld op ons skouers moet dra as verantwoordelike mense deur ons geloof in Christus terwyl die res van die wêreld wat “minder gelowig” as ons blyk te wees, dieselfde of selfs ‘n groter loon as onsself ontvang. Hierdie gelykenis bring weer by ons die begrip tuis dat ons fokus nie moet wees op ‘n ander se loon en verdienste en in die proses waardering vir my eie loon verloor nie.
MEJ. MAGRETTI: "DIS SAAK DAT SUID AFRIKA VINNIG ONTSLAAN SAL RAAK VAN DIE KOMMUNISTIESE REGIME WAT DIE MOOI LAND IN 'N SOMP HET VERANDER".
Ons het 'n baie insiggewende vraaggesprek in die Nederlands met mejuffrou Simone Magretti wat baie lief is vir Suid Afrika. Sy is baie bekommerd wat gebeur sedert die kommuniste die mag het, en plaasmoorde en verkragtings gewoon is geword in die reënboognasie.
"Mejuffrouw Magretti wat zou er naar uw mening moeten gebeuren om dit regime weg te (kunnen) sturen?"
"Naar mijn mening is de enige manier om dit onwettige ANC regime weg te krijgen, door je als Afrikanervolk te verenigen. Samen ben je sterk oftewel Eendrag maak mag.
De zwarten zien nu ook in dat ze het in de tijd van de Apartheid nog niet eens zo slecht hadden. Er zijn zelfs al zwarten die naar die tijd terug verlangen. Ze zien hoe het gaat met de blanken in Zuid Afrika maar ook dat het regime niets waar heeft gemaakt van hun verkiezingsbeloften.
Hier in ons land komen de zwarten en allerlei ander vreemd gespuis wat hier niet thuishoort maar binnen en dat stellen wij niet op prijs, net zoals de zwarten de aanwezigheid van de blanken in hun landen niet op prijs stellen. De situatie met ons land is dus enigszins te vergelijken met die van Zuid Afrika. Neem ook het feit dat die nieuwkomers helemaal niet of zeer gebrekkig de Nederlands taal beheersen. Ik geef u een voorbeeld waar dat toe kan leiden. In Rotterdam is het winkelcentrum het Alexandrium gevestigd. Toen ik daar een tijdje geleden in de buurt was zag ik dat niet-Nederlanders in plaats van hét Alexandrium, de Alexandrium op een bord hadden geschreven. Zo'n geval staat niet op zichzelf en roept bij Nederlanders gevoelens van vervreemding op. Om even een sprongetje te maken naar Zuid Afrika. Ook dáár zijn er zwarten en onaangepaste en soms ook illegale vreemdelingen uit buurlanden zoals Zimbabwe die het Afrikaans niet beheersen en dat zorgt alleen maar voor verwarring.
Break the Silence: a World War is Beckoning By John Pilger
Global Research, May 14, 2014
Region: Russia and FSU
Theme: Media Disinformation, US NATO War Agenda In-depth Report: UKRAINE REPORT
Why do we tolerate the threat of another world war in our name? Why do we allow lies that justify this risk? The scale of our indoctrination, wrote Harold Pinter, is a “brilliant, even witty, highly successful act of hypnosis”, as if the truth “never happened even while it was happening”.
Every year the American historian William Blum publishes his “updated summary of the record of US foreign policy” which shows that, since 1945, the US has tried to overthrow more than 50 governments, many democratically elected; grossly interfered in elections in 30 countries; bombed the civilian populations of 30 countries; used chemical and biological weapons; and attempted to assassinate foreign leaders.
INLEIDING:
Die aanvanklike afwyking van die politieke beginsel en beleidsrigting van die Afrikanervolk na die sluipmoord op dr. Verwoerd, was subtiel, geleidelik en onder andere ook godsdienstig georiënteerd. Dit was egter nie die begin nie maar die voortsetting van ‘n literêre neiging om te transformeer, reeds vroeg in die jare sestig. Die Antjie Krog’s, Breyten Breytenbach’s en Andre P Brink’s se literêre rewolusie om teen die bestaande norme van welvoeglikheid en veral politieke riglyne, te dig, te skryf en op te tree sodat die weerstand daarteen hulle die land laat verlaat en in Frankryk en elders hulle uitdaging van die bestaande orde in Suid Afrika laat voortsit het, was in terugskouing die fondasie in Suid Afrika vir die New Age beweging vanuit eie geledere wat deur kerk, kultuur en politieke leiers voortgesit is.
OORSPRONG VAN DIE NUWE ERA-GEDAGTE.
Die oorsprong van die Nuwe Era-beweging as sodanig kan egter teruggevoer word na Helena Petrowna Blavatsky (1831-1891), 'n Russiese spiritis en medium wat die esoteriese en okkulte Theosophical Society in 1875 saam met Henry Steele Olcolt gestig het. Volgens Blavatsky het ene "Koot Hoomi" en ander geestelike gidse gereeld aan haar verskyn en geheime aan haar openbaar wat sy in 'n hele reeks boeke neergeskryf het. Vroeg in die twintigste eeu het 'n Engelse spiritis, Alice Bailey (1880-1949), haar in die Verenigde State by die Theosophical Society aangesluit. Bailey, wat Blavatsky se geskrifte bestudeer het en glo ook met Koot Hoomi gekommunikeer het, is later deur 'n ander geestelike gids - Djwal Khul - beveel om 'n aantal boeke te skryf waarin hy deur haar die sogenaamde "Nuwe Era-plan" bekend sou maak. Die hooftema van hierdie Plan was die koms van 'n "messias" wat aangehelp moes word deur onder meer verskeie meditasiegroepe te stig. Bailey het uiteindelik 25 boeke geskryf wat vandag steeds as die grondslag van die Nuwe Era-beweging beskou word.
Vervalle infrastruktuur, swak dienslewering, wanaanwending van belastingbetalers se geld, binnegevegte en korrupsie lees soos ‘n storieboek as gevolg van die NP van de Klerk en kie se kranksinnige politieke oordeel! Apartheid se skuld? Nee! Duisendmaal nee! Wel die kranksinnige liberale ontkenning van die werklikheid! Die geskiedenis is besig om ‘n skeidslyn te trek tussen nasionalisme en liberalisme en hulle onderskeie ondersteuners.
ANC finally gives mayor with 27 bodyguards the boot
2015-06-02 12:48
Poloko Tau, City Press
Mogalakwena mayor Tlhalefi Mashamaite (in the white shirt) has been fired by the ANC. Picture: Alex Nkosi/Daily Sun
Mayor with 27 bodyguards back in hot seat
Eségiël 14:12-23
“Mensekind, as ‘n land teen My sondig deur troubreuk te begaan, en Ek my hand daarteen uitstrek en die staf van die brood daarvan verbreek en ‘n hongersnood daarin stuur, en Ek daaruit mens en dier uitroei-“
Dit is vandag (31 Mei 2015) presies 54 jaar gelede wat ons Afrikanervolk op die kruin van sy bestaan in ons volksgeskiedenis gestaan het. Ons het nie alleen ‘n hoogtepunt bereik deur staatkundige vryheid te verwerf nie, maar deur die genade van God Drie-Enig en Almagtig, kon ons uiting gee aan die Gelofte van Bloedrivier deur die stigting van ‘n huis vir Hom, tot Sy eer, in die Christelike Grondwet wat opgestel was. Hy is inderdaad erken as die Hoof van hierdie huis in die Grondwet van 1961.
Die tydperk wat gevolg het na die Afrikanerdom se aanvaarding van sy roeping as draer van die Christendom, is gekenmerk deur tye van ongekende voorspoed. Dit was nie alleen ‘n tyd van ekonomiese voortuitgang en welvaart soos wat die Afrikanerdom nog nooit beleef het nie, maar ook ‘n tyd van rustigheid en vrede waar verskeie volkere aan die Suidpunt van Afrika grootliks in vrede naas mekaar geleef het.