Met dank van die AVP aan Mike Smith wat vir dr. Verwoerd intree. Hierdie dwarsklap geld nie net vir Eusebius McKaiser van die ANC nie, maar geld vir elkeen wat neerhalend van ‘n man soos dr. Verwoerd praat en daardeur hulle eie gebrek aan intelligensie demonstreer! Dit is dié soort swaksinnigheid wat besig is om Suid Afrika ten gronde te rig waarop hulle roem, in teenstelling met die hoogtes van groei en voorspoed vir alle rasse waartoe dr. Verwoerd Suid Afrika opgehef het.
Dit is hier waar wyle mnr. Jaap Marais se stelling dat: “This man was educated beyond his intelligence”, soos ‘n handskoen pas!
In defence of Allister Sparks and the Verwoerd comment - By Mike Smith
10 May 2015
I have three of Allister Spark’s books. I quite like his writing style. He is an utter liberal twat, but he is definitely not stupid.
Matt. 20:1-15
“Maar hy antwoord en sê vir een van hulle: Vriend, ek doen jou geen onreg aan nie. Het jy nie met my ooreengekom vir ‘n penning nie?” (:13).
Is ons as mense nie maar geneig om gedurig met God te stoei oor hoe onregverdig ons dan behandel word nie? In my eie oë is ek so regverdig en eerlik en hardwerkend en ek het dan soveel probleme en ergernis in my lewe teenoor die man wat ‘n losbandige lewe leef sonder enige probleme. Dalk vergeet elkeen van ons wat onsself ware gelowige in Christus Jesus noem dat ons ook eenmaal by ‘n keerpunt in ons lewens gekom het waar ons voor Hom ‘n keuse gemaak en Hy met ons ‘n ooreenkoms aangegaan het. Daardie dag wat ek besluit het om Hom as my Verlosser en Saligmaker te aanvaar en die lewenspad agter Hom aan te stap – deur plate kosmosse, maar ook deur die paaie wat besaai is met dorings. Hy het nooit beloof dat ons as Sy kinders en volgelinge ‘n lewe sonder teëspoed sal hê hier op aarde nie, maar wel dat Hy ons nooit sal begewe en ons nooit sal verlaat nie. Inteendeel, wanneer Hy ‘n belofte aan ons maak dat wanneer ons deur vuur gaan sal dit ons nie skroei nie en wanneer ons deur diep waters gaan, sal dit ons nie oorstroom nie, is dit mos duidelik dat daar moeilike tye ook op ons lewenspad vir ons wag. Ons kan egter gerus wees dat Hy nie, soos menige vriende, ons in hierdie tye van teëspoed sal versaak nie.
Die insident by Stellenbosch is nie geïsoleerd nie en kom steeds wyd verspreid in Suid Afrika voor. Hoe hard daar ookal gepoog word om dit te onderdruk en voor te gee dat dit sal weggaan deur allerhande strafmaatreëls wat gewoonlik eensydig toegepas word, voorspel die AVP dat dit nooit sal weggaan nie omdat dit ‘n wetmatigheid is wat nie deur die mens daargestel is nie.
Die DA se Maimane het dit onlangs weer bevestig met sy stelling dat: “If you don’t see me as balck, you don’t see me at all!” As ras nie ‘n faktor was nie, waarom dan die blanke leier van die DA vervang om meer swart steun te trek? Hierdie soort liberale onsinnigheid grens aan kranksinnigheid wat meer probleme sal veroorsaak as wat dit kan oplos!
UNIVERSITY FIRES ‘WIT BOER’ SMS LECTURER
May 16 2015 at 03:18pm
By Fatima Schroeder
Copy of CT_ct stellenbosch university
INDEPENDENT MEDIA
Cape Town - The Stellenbosch University lecturer, who found himself at the receiving end of a racism complaint from a black student, has been fired after he admitted that he sent the student a text message which read: “Jou swart moer van die wit boer” (You black bastard from the white farmer).
Terwyl Soweto meer agterstallige geld aan ESKOM verskuldig is as al die ander munisipaliteite saam, word hulle nederig om verskoning gevra dat hulle vir ‘n tyd sonder krag moes klaarkom! “Eskom’s acting CEO Brian Molefe has apologised to the residents of Soweto for a prolonged power outage last week which led to a community protest:…. en belowe: “ assisting customers to manage their electricity costs, reducing illegal connections and electricity theft and to stop the area’s debt of R4 billion from increasing any further.”
Red ‘n land met so ‘n nasie! (en Eskom met so ‘n CEO!)
Eskom apologises to Soweto residents May 15 2015 at 02:10pm
By Lindi Masinga
1 Petrus 1:3-12
Dit is maklik vir ons om vandag hier te sit en in ons harte onsself te verhef oor ons saligheid en hoe ons ten minste die moeite doen om ‘n erediens te hou terwyl die wêreld daarbuite vergeet van Hemelvaart.
Alhoewel ons byeenkoms voorwaar verkwikkend vir ons siel is en aangemoedig behoort te word onder mede-gelowige volksgenote, is dit nie ‘n geleentheid wat ons moet gebruik om ons teen die wêreld te beroem nie. Ons lees sommer in die eerste vers van ons gelese gedeelte(:3) dat ons wedergeboorte (m.a.w. ons ware geloof in Christus Jesus) aan ons geskenk is deur die Vader in Sy grote barmhartigheid. Dit is vir hierdie geskenk dat ons as gelowige volksgenote in Jesus Christus vandag byeen is om ook die God en Vader van onse Here Jesus Christus te loof en te dank.
Ons lees in vers 4 dat hierdie geskenk ons kinders en derhalwe ook erfgename maak wat ‘n onverganklike, onbesmette en onverwelklike erfenis kan verkry. Hierdie erfenis word vir ons bewaar in die hemele in die krag van God deur die geloof tot die saligheid. Wanneer ons die omvang van hierdie geskenk in oënskou neem, besef ons opnuut dat ons geloof waarlik ons kosbaarste besitting is – ja, selfs baie meer kosbaar as goud. (:7).
Die AVP herdenk vandag die hemelvaart van Jesus Christus saam met elke Afrikanergelowige en behoort dit nie te versaak omdat ‘n ongelowige heidense regime dit van die kalender verwyder het nie!
EFESIERS 4:8-10
8 Daarom sê Hy: Toe Hy opgevaar het in die hoogte, het Hy die gevangenes gevange geneem en gawes aan die mense gegee.
9 Maar dít: Hy het opgevaar — wat beteken dit anders as dat Hy ook eers neergedaal het in die onderste dele van die aarde?
10 Hy wat neergedaal het, is dieselfde as Hy wat opgevaar het bokant al die hemele, sodat Hy alles tot volheid kan bring.
Die inhoud van die artikel wat hieronder volg, hou gevaar in vir Christenkerke wêreldwyd! Uit ‘n nuusbrief van die Berean Call, blyk dit dat die moontlikheid bestaan dat kerke in Amerika gedwing sal word om die praktyk van Sodomie, wat deur die Bybel as ‘n gruwelike sonde veroordeel word, te aanvaar en selfs sulke huwelike te bevestig.
Kan daar dan nog enige twyfel bestaan waarom die huidige wêreld vernietig sal moet word?
DEAR CHURCHES IN AMERICA: PREPARE TO BE TREATED LIKE 1ST CENTURY CHRISTIANS IN ROME
The United States Supreme Court may soon liberate the biblically conservative church from old "prejudices" that should have long ago been "jettisoned," forcing it into "rightly bowing to the enlightenments of modernity," in the words of a recent writer in The New York Times.
Homosexuality must be removed from the "sin list" and...traditional marriage proponents must be forced "to do things they don't want to do." Sadly, this crusade will be like the Marxist "liberation" movements that promised to "free" people, but really were about control and suppression.