MNR REKER: "TEKSTE SOOS 'WELCOME TO THE ISLAMIC STATE' IS WALGLIK EN BELAGLIK!"
Omstreeks 15 Maart het baie vreemde tekste verskyn op die Eindhovense sg Philips toring. Sowel die Lys Pim Fortuyn as die faksie van die Party vir die Vryheid was bekommerd oor hierdie reklame. Dit is 'kuns' wat betaal word deur die belastingbetaler so meen hulle. Die tekste is ook ongepas omdat dit water op die meul is vir moslems in Nederland wat die terreurbeweging IS ondersteun en simpatiseer met hulle.
Ons vra meneer Reker nader omtrent daardie 'kuns'.
Lukas 1:26-38
“En Maria sê: Hier is die diensmaagd van die Here. Laat dit met my gaan volgens u woord. En die engel het van haar weggegaan.”(:38).
Hoor ons nie by herhaling hoe ons geleer word dat ons volk ons sal moet verootmoedig voor God alvorens daar vir ons verlossing sal wees nie? Dit laat die vraag egter ontstaan – wat is ootmoed? Is ootmoed dan nie die vergadering van ‘n groep mense wat skuld bely op een plek deur die gebed van ‘n leier nie. . . ?
Die moeder van onse Heer, Jesus Christus, was vir ons die toonbeeld van ootmoed met haar woorde in vers 38 van die gelese gedeelte. Nadat die engel van God die boodskap van haar groot begenadigde uitverkiesing verkondig het, dink sy nie verskonings uit waarom sy nie die geskikte diensmaagd van God kan wees nie. Sy probeer nie wegkruip dat sy maar net die verloofde van ‘n skrynwerker is nie en boonop verhef sy haarself nie om hoogmoedig te raak weens hierdie uitverkiesing van haar om die moeder van Christus te word nie. Sy onderwerp haar in nederige onderdanigheid aan God se Wil deur die woorde “Laat dit met my gaan volgens u woord.” Sy bely dus dat sy haarself en haar lewe onderwerp aan God se gesag en berus daarby dat dit met haar moet toegaan soos wat Hy dit wil.
SUID AFRIKA STAAR ‘N NASIONALE RAMP IN DIE GESIG TE DANKE AAN DIE ANC. DIE VERLEDE KAN NIE BLAMMEER WORD VIR DIE ONBEREKENBARE SKADE AAN DIE EKONOMIE EN ENORME WERKVERLIES DEUR HULLE VEROORSAAK NIE! (Prof. Christo Viljoen, ex-Eskom board and ex-NERSA member)
Hoewel die AVP nie met die ongekwalifiseerde opmerking van prof. Viljoen, dat: "Apartheid can be blamed for many things" saamstem nie en dit as onverantwoordelik beskou, is sy ontleding van die vakgebied waarop hy ongetwyfeld kundig is, van geweldige waarde vir die gemoedstemming van die bittereinder Afrikaner wat steeds glo dat hierdie land ons land is en nou vernietig word deur ander se politieke onkunde en onverantwoordelike besluite, optrede en uitlatings.
Why the past cannot be blamed for Eskom’s woes! ( Prof. Christo Viljoen, ex-Eskom board and ex-NERSA member)
The facts are that the past cannot be blamed for electricity utility Eskom’s present crisis situation.
The real question is why Eskom drew up an emergency recovery plan in case the country should suffer a countrywide electricity blackout?
Even in First World countries it would take several days to get supply up and running again. Eskom’s prediction that the country will in the case of a total blackout be without electricity for up to two weeks, is optimistic in the face of the size of the network.ENGELS-JOODSE OOGMERK MET ALGEHELE SWART OORHEERSING IN SUID AFRIKA BEREIK.
Regdeur die Afrikanervolk se geskiedenis het die Engelse gepoog om ons in ‘n ondergeskikte posisie te dwing ten einde nie net toegang nie, maar ook beheer oor die al groter wordende strategiese waarde van Suid Afrika te verkry namate ons die land ontwikkel en opgebou het. Met die ontdekking van goud en diamante en elke ander mineraal van waarde, het die imperiale magshonger al groter geword sodat die strewe om die Afrikanervolk uit sy eiendomlike verwyder te kry, reg deur ons geskiedenis geduur het tot vandag toe.
Die twee pole wat teenoor mekaar stelling ingeneem het was deurgaans Nasionalisme teenoor die liberalisme waar dit hoofsaaklik die Afrikaner aan nasionale kant en die Engels-Joodse bemanning aan die liberale kant.
Die onvermoë van Brittanje om die Afrikanervolk militêr ondergeskik aan Engeland te hou en die heroïese onderskeiding waarmee die Afrikanervolk uit die militêre stryd teen Brittanje getree het, het die Britte se internasionale aansien ernstig geknou, veral as gevolg van die barbaarse metodes wat in die oorlog teen die Afrikaner aangewend is in hulle pogings om ons te onderwerp. Die gevolg was hulle toevlug na politieke metodes wat van meet af daarop gerig was om die massas swartes betrek te kry waar getalleoorwig aangewend sou kon word
ANC tussen die duiwel en die diep blou see
Die ANC sit met 'n yslike tameletjie. Een wat die hele land in 'n baie kort tydjie in absolute chaos kan laat ontaard. So erg is hierdie probleem dat dit die ANC-regime tans sodanig verlam het dat dit nie enige benul het wat omtrent die saak te doen nie en daar van leiding geen sprake kan wees nie.
Die ANC het homself aan die Joods-beheerde geldmagte verkoop toe Nelson Mandela pas na sy vrylating deur Harry Oppenheimer oorreed is om die Joodse agenda vir Suid-Afrika te volg. Dit het natuurlik gepaard gegaan met biljoene vir Mandela self en was hy, wat dit aan betref, maar net soos meeste swart leiers: omkoopbaar! Van ware vryheid vir die swart massas het dadels gekom.
Sy opvolgers was natuurlik van dieselfde stoffasie. Maar nou het hierdie uitverkoping aan Joodse geldbelange die ANC uiteindelik ingehaal. Die massas is nie meer gelukkig met leë beloftes nie. Hierdie geldmagte het nou vir Julius Malema daargestel om die ANC in bedwang te hou. Probleem is net dat Malema self nie in toom gehou kan word nie.
Eskom sny 20 munisipaliteite se krag af
Vrydag 10 April 2015 14:04
Eskom gaan vanaf 5 Junie elke dag op geskeduleerde tye “beurtkrag” toepas op die land se voorste wanbetalende munisipaliteite. Teen einde Maart was munisipaliteite se totale agterstallige skuld van langer as 30 dae sowat R4,6 miljard, het Eskom Vrydag gesê. Hiervan is sowat R3,68 miljard (80%) verskuldig deur dié 20 munisipaliteite vir hul elektrisiteitsrekeninge.
“Wanbetaling vir elektrisiteit ondermyn Eskom se statutêre verpligting om elektrisiteit te genereer en op ’n finansieel volhoubare grondslag aan munisipaliteite landwyd te verskaf,” sê Zethembe Khoza, Eskom se waarnemende hoof.
“Ons het daarom besluit om ons regte uit te oefen volgens die bepalings van die Elektrisiteitsreguleringswet van 2006 en die verskaffingsooreenkomste met munisipaliteite wat ons die reg gee om die verskaffing van elektrisiteit aan wanbetalende munisipaliteite af te sny.”
Eskom sê hy is bewus daarvan dat die afsny van elektrisiteit oormatige ontbering vir verbruikers en lede van die gemeenskap kan veroorsaak en die lewering van dienste nadelig kan raak, maar die onderbrekings is altyd die laaste uitweg wat oorweeg word.
Eskom gaan dus ’n gereguleerde onderbreking van elektrisiteit toepas met die verskaffing van elektrisiteit:
Maandae tot Vrydae: 06:00 tot 10:00 en 17:00 tot 21:00;
Saterdae en Sondae: 07:00 tot 10:00 en 17:00 tot 20:00
Die lys van top 20 wanbetalende munisipaliteite (in geen spesifieke volgorde nie)
Haggai 1:1-15
“Julle het uitgesien na baie, en kyk, dit het min geword; en julle het dit in die huis gebring, maar Ek het dit weggeblaas. Waarom? spreek die HERE van die leërskare. Ter wille van my huis wat in puin lê, terwyl elkeen van julle vir sy eie huis hardloop.”
Dit was op hierdie dag (6 April) in die jaar 1652 dat Jan van Riebeeck hier aan die Suidpunt van Afrika aangeland het. Hy het in opdrag van die V.O.C. (Verenigde Oos-Indiese Kompanjie) ‘n halfwegstasie hier kom vestig en het probeer om hierdie onderneming van hom so spoedig moontlik af te handel sodat hy verder kon reis na die Ooste.
Sake aan die Kaap het egter alles behalwe voorspoedig verloop vir van Riebeeck. Hierdie stryd en worsteling met sake het hom genoodsaak om homself die vrae af te vra: