Daar is werklik nog ‘n sweem van nugterheid in Amerika jeens die Afrikanervolk wat gekoester behoort te word.
THE REALIST REPORT
"The individual in the framework and in the service of his race, the race in the framework and in the service of God and of the laws of the divinity: those who will understand these things will win even though they are alone. Those who will not understand will be defeated." - Corneliu Zelea Codreanu
Sunday, March 22, 2015
Dear White People , Your government no longer represents you. Inisieerder van ons Ellende
•They applaud your demographic annihilation.
•They confiscate TRILLIONS of dollars from you via taxation - and do they use that money to help you? No. They give it to Blacks and Browns so they can outbreed you. (The government also give billions of dollars to the Jewish state of Israel and other foreign governments and international organizations.)
Die behoudende politieke partye in beide onlangse verkiesings in dié twee lande is besig om veld te wen teen die liberales. Die oorweldigende oorwinning van Netanyahu van Israel en die onlangse opgang van Le Pen in Frankryk, dui op ‘n tendens wat reeds kort na die sluipmoord op dr. H.F. Verwoerd voorspel was.
Nasionalisme, het mnr. Jaap Marais by herhaling gesê, is nie ‘n ideologie nie maar ‘n wetmatigheid. Om dit te stuit is soos om die see met jou vingers te probeer teë hou. Hoewel die gees van liberalisme nou reeds vir dekades in die wêreld die botoon gevoer het, het die negatiewe inwerking daarvan op elke samelewing waar die inheemse volke aan waardes, standaarde en veral geloof skade gely het, geleidelik daarteen in opstand begin kom terwille van aard en behoefte, maar ook van besitreg en patriotisme.
Romeine 12:1-8
(:1&2) ”EK vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer – dit is julle redelike godsdiens. En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.”
Hoe het ons samelewing nie ontaard van ‘n lewe toegewy aan God na ‘n lewe waarin elke mens toegewy is aan homself nie? Is dit enigsins vreemd dat die dwaalleer van humanisme daarom tot gevolg het dat huwelike en gesinne verbrokkel, verhoudings tussen mense skipbreuk ly en daar soveel hartseer en ellende in die samelewings is waarin ons beweeg omdat elke mens in selfsug toegewy is om net sy eie begeerlikhede te bevredig? Hierdie dwaalleer word nie alleen in kerke verkondig nie, maar selfs deur dwaalleraars in kerke verdedig word en aangevuur deur misleiers wat selfs menige gemeentelede ondersteun in hul dwaling. Verskonings dat jy bv. ook die REG het om gelukkig te wees en dat jy maar eintlik enigiets kan doen, want Christus het mos reeds vir jou sondes aan die kruis gesterf, is dwalinge wat deur die satan self aangeblaas word en verwoesting onder mense en God se koninkryk op aarde saai.
Politiek is oorlog sonder koeëls! In hierdie veldslag waar daar oënskynlik verskeie magte teenoor mekaar opgestel was en is, het die Israelse premier ‘n oorweldigende, teen sy teëstanders se verwagtinge in, oorwinning behaal wat nou in sy vierde termyn, aardskuddende gevolge kan hê.
Dit blyk dat al die propaganda wat teen hom gemaak is en meningspeilings oral laat spekuleer het dat hy moontlik nie die paal sal haal nie, peilings in die wind was en dat hy nou stewiger as ooit in die saal sit! Dit verhit die spanning in die Midde-Ooste met grade en verhoog die spanning oor Irak se kernbedrywighede waaroor Netanyahu dit eintlik het. Met Rusland as bondgenoot van Irak in hulle ywer om kernkragontwikkeling op internasionale standaard te kry, is die tafel gedek vir verhoogde militêre aktiwiteit wat die groot moondhede nie ongeskonde gaan laat nie.
Die Amerikaanse, of liewer Obama se ontsteltenis en teenkanting teen Netanyahu se verkiesing vir ‘n vierde termyn en die oogmerk daarmee, is onses insiens bloot oëverblindery wat daarop gerig is om nie nog ‘n bewysbare skuldlas op die Amerikaanse regering se reeks ander klandestine betrokkenhede wat een na die ander na die oppervlak styg, by te voeg nie.
ONTSAG VIR ONS VOLK HOMOGEEN
GEENEEN VIR HOMSELF ALLEEN
ELK VIR ALMAL EN ALMAL VIR EEN
DIÉ NOODSAAK MOET VINNIG GEBEUR
WIE KIES JY OM MÔRE TE REGEER?
‘N VRYE STAAT VIR ONS ALLEEN
OM ONSSELF TE REGEER
DIE KANS OM ONS TE VERWEER
DIT IS WAT ONS BEGEER
WIE KIES JY OM MÔRE TE REGEER?
Die berig in die Sunday Times bevestig net weereens dat ongeag regeringsuitsprake en gepubliseerde voornemens om korrupsie hok te slaan, gaan dit egter lustig voort en steel hulle miljoene rand! Bid jou aan! ‘n swart “skoonheidsdeskundige” en swart tandetrekker kwalifiseer om in multimiljoen rand se kontrakte te deel vir die lewering van diesel aan Eskom. Kan daar dan nog enige twyfel bestaan waarom Eskom finansieel nie die mas kan opkom en die blankes in Suid Afrika buitensporige tariewe moet betaal om krag in hulle huise te hê?
DENTIST, BEAUTICIAN, AMONG ESKOM DIESEL SUPPLIERS, SAYS REPORT
by Agency Staff, March 15 2015, Companies and organisations: Eskom
A DENTIST and a beautician were benefiting from multimillion rand contracts to supply diesel to Eskom, the Sunday Times reported.
1 Samuel 12:1-25
“Vrees net die HERE en dien Hom getrou met julle hele hart; want kyk watter groot dinge Hy by julle gedoen het.”(:24).
Een van die grootste ketterye wat in die “moderne samelewing” verkondig word, is myns insiens dat geloof in God ‘n uitdaging is wat jy moet regkry waarna jy kan aangaan met die res van jou lewe. Die indruk word by mense geskep dat jy deur belydenis van jou geloof met lippetaal die saak van jou saligheid afhandel en jou verhouding met God hierdeur verseker. Hierdie mistasting is geweldig gevaarlik en sal aanleiding gee daartoe dat jy gedurigdeur in jou lewe sal mistas en rondtas na die waarheid.
Die Waarheid is Jesus Christus alleen wat vir ons die Weg en die Waarheid en die Lewe is. Hy is die Weg na ons ewige saligheid en dus moet ons na ware bekering die res van ons lewe op aarde met Hom en agter Hom aanstap. Ons maak nie bloot kennis met Hom en stap dan maar die weg op aarde wat ons graag wil inslaan nie, want daar is geen ander weg na ewige saligheid in ons lewens hierna as juis deur Hom nie. Alleen agter Hom aan sal ons die waarheid ken wat ons sal vrymaak.