(Die beginsel van wysheid, is vrees vir die Here)
Die artikel op die voorblad van Rapport van 1 Maart 2015 onder die opskrif, “Om hofsake te wen ‘verkies die staat wit mans’, sê baie meer as wat die twee artikelskrywers waarskynlik bedoel het! ‘n Mens kan dit aflei uit die kommentaar van die redakteur op bladsy 2 in die rubriek, “Rapport sê”.
“Dié kennis móét gebruik word”, is sy opskrif. Van watter kennis praat die man? Sy eierdans om Rapport te beskerm as sou dit glad nie gaan oor wit of swart nie, “want wit advokate is nie beter as swart advokate nie, inteendeel” sê hy, is daar niks inherent aan wit mense wat hulle meer geskik maak vir die professie (as swart mense nie). Dít is bepaald nie kennis nie maar ‘n seker bewys van gebrek daaraan.
Wanneer wil die media ophou om met woorde te speel? Laat daar onomwonde gesê word: Die staat kies wit mans omdat hulle die saak wil wen en daarvoor die bekwaamste advokate benodig wat sonder omhaal van woorde eerder by die blanke ras te vinde is as by die swartes!
1 Samuel 3:1 – 21
Ons lees in die gelese gedeelte van die seun Samuel wat voor Eli diens gedoen het in die huis van God nadat sy moeder hom hierheen afgebring het om aan God diensbaar te wees, volgens haar belofte.
Samuel het daagliks in die tempel geleef en selfs daar gewoon, maar tog lees ons in vers 7 die ontnugterende woorde: “Maar Samuel het die HERE nog nie geken nie;…”. Op hierdie stadium lyk dinge glad nie pluis nie, want Samuel het dan voor die HERE geleef en elke dag diens gedoen in die tempel? Was Samuel dan die enigste persoon wat “godsdienstig” was sonder om God waarlik te ken? Ons lees in die Nuwe Testament van ‘n man wat ‘n baie ywerige godsdienstige was, maar nie ‘n dienaar van God nie – inteendeel, hy het ywerig die kerk van Christus vervolg. Paulus, wat deur God voorgekeer en aangespreek is, het egter nie in sy verkeerdheid volhard nie. Nadat hy kennis gemaak het met God, het hy hom waarlik tot Hom bekeer en Hom met oorgawe begin dien.
Verhoging van rentekoerse, brandstofpryse en liefdadigheid, spel niks goeds vir die ekonomiese verknegting waarin die oorgrote meerderheid van die blanke bevolking verval het sedert die moord op dr. Verwoerd en in besonder na 1994 nie.
In die lig van die moontlike vervolging van die fluitjieblaser Stephen Goodson oor die ongerymdhede binne die Suid Afrikaanse Reserwe Bank, die ekonomiese beleidsrigting wat nie in belang is van die bevolking wat dit behoort te bedien nie en die internasionale korruptiewe belang daarby, het die AVP ‘n vorige artikel gaan opdiep wat hier intens betrekking het.
Hoewel hierdie artikel aanvanklik in vier aflewerings geplaas was vanweë die lengte daarvan, plaas ons die volledige artikel terwille van die samehang.
WAAR IS 2 000 MILJOEN METRIEKE TON MUNTMETAAL EN 16 TRILJOEN AMERIKAANSE DOLLAR, VAG, BROEDERBOND?? (Eerste van vier aflewerings)
OORLOGSBUIT Die rolprent Verraaiers oor die Tweede Vryheidsoorlog laat liberaliste in hul gewetes ronddelf, een so 'n delwer 'n Blink Stefaans van Naspes, Neels Jackson. Laat dadelik geskryf word dat hierdie waarnemer nie Jackson se verbeeldingsvrug gelees het nie, hy het 'n ander saak op die hart: Oorlogsbuit.
PSALMS 18:30 WANT MET U LOOP EK 'N BENDE STORM, EN MET MY GOD SPRING EK OOR 'N MUUR
Dominee Olaf Latzel: "Christene moenie saam met moslems 'hul' Suikerfees en al die nonsens mee vier nie".
Ons het 'n insiggewende gesprek in die Nederlands gehad met dominee Olaf Latzel. Hy is gebore op 5-11- 1967 in die Duitse stad Biedenkopf en het op die ouderdom van 15 jaar in Augustus 1982, tydens 'n byeenkoms van die Christlicher Junger Menschen sy hart oopgesluit vir die Here God. Sedertdien het hy die verlange gehad om net suiwer die Evangelie te predik omdat hy voel dit is belangriker om God gehoorsaam te wees as mense. Vanaf 2007 is die dominee verbind aan die St Martini Kerk in Bremen.
‘n Wonderlike demonstrasie van sigbare eenheid en saamhorigheid oor die kleurgrens. Hoewel gemeet aan die gesigsuitdrukkings, nie vir almal nie, slegs sommige! Yster en klei, maar niemand sal haar kan beskuldig dat sy nie probeer het nie.
Vuurwapen -Pistool 9mm Parabellum
Het u al ooit gewonder waar kriminele hulle grootste bron vind om onwettige wapens in die hande te kry lees dan verder.
Op 21-02-2009 was ek deur gewapende rowers gekaap voor die ingang van die Wavecrest Hotel in Jan Smuts weg Johannesburg. My pistool, ʼn 9mm Parabellum en ʼn Mercedes was by my afgeneem. Die motor was binne 15 minute deur Tracker nie ver van die rooftoneel opgespoor. Die rowers het egter die motor net buite die Lokasie Alexander gelos en laat spaander met die pistool.
Ek het gereeld vir Inspekteur Mabaso by die Hillbrow Polisiestasie gekontak wie die saak hanteer het om uit te vind of hulle al die gesteelde wapen opgespoor het. Na jare het ek maar aanvaar dat dit 'n gegewe is dat die pistool vir altyd weg sal wees in die Nuwe Suid Afrika.
Tot my verbasing kry ek ʼn oproep 22 Augustus 2014 van ʼn Sersant Damons van Kuilsrivier in die Kaap om te vra hoekom my gesteelde vuurwapen nog by die Alexandra Polisiestasie is. Vyf jaar het verloop sedert die pistool geroof was. Ek het dadelik Kaptein Mbhele by die Alexandra Polisiestasie gekontak om my pistool af te haal. Hy gee my toe die nuus dat, volgens die Rekenaar het die Polisie die wapen vernietig Nieteenstaande dat die pistool se eienaar se besonderhede en telefoonnommer op al die Polisiestasies se rekenaars verskyn het word ek glad nie deur die Alexandra Polisie gekontak nie! Hulle verkies eerder om die vuurwapen wat wettiglik gelisensieerd is te vernietig. Ek het nou ʼn eis teen die Polisie ingestel.
Sou jy verkies om iets te glo omdat dit waar is, of bloot omdat jy die bron vertrou? Indien dit ‘n leuen is en jy dit weet, waarom distansieer jy jou nie van alles en almal wat daaraan deel het nie? Om ‘n leuen te leef kan tog niks goeds voortbring nie en moet uiteindelik, indien nie fisies nie, dan tog sekerlik geestelike skade berokken.
Dusver het die leuen ons volk verdeel, onderlinge vertroue vernietig en ons die politieke beheer oor ons land gekos, tog sê FW de Klerk by herhaling dat dit nou beter is in Suid Afrika as voor 1994. Hoewel ons dit menigmaal weerlê het en daar talle voorbeelde van die teendeel bestaan, is dit asof dit nie ons volksgenote dring om eendragtig te beplan en gesamentlik te verset teen hierdie onreg van leuens en leuenagtige uitsprake en optrede nie.