1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9965258

Besoekers aanlyn

Ons het 85 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

DIE MAKABERE ROL VAN GELD:

Reserwe bankkorrupsieDIE OORSAAK VAN DIE VALKE SE ONDERSOEK NA STEPHEN GOODSON SE UITLATINGS OOR DIE SUID AFRIKAANSE RESERWE BANK

Die AVP vind dit noodsaaklik om aanhalings uit Stephen Goodson se ontleding van die onbybelse toegepaste woekerwins benadering wat in Suid Afrika, maar ook in talle ander lande toegepas word tot die ellende van elkeen van daardie volke, op ons webblad te plaas. By die lees daarvan sal die leser onder die besef kom van waarom die staatsmasjinerie soos die Valke, aangewend word om ‘n finansiële instelling te probeer beskerm wat vanuit die buiteland beheer word, in belang van magte wat waarskynlik die leeue aandeel het in die wurggreep waaronder ons land gebuk gaan.  Ons plaas ook Goodson se volledige persverklaring.

 In Junie 1815, nadat Napoleon by Waterloo verslaan is, het Nathan Mayer Rothschild volle beheer oor die Bank van Engeland verkry en daarna sou alle toekomstige oorloë, oorloë van die bankiers wees ten einde die Rothschilds se stelsel van bankwese wat op woeker gebaseer is, te behou en uit te brei.  As iemand dus beheer uitgeoefen het oor die hoeveelheid goud in omloop, was die moontlikhede vir spekulasie en manipulasie van finansiële markte onbeperk.

 

Ek onthou nog hoe my ouma, wat destyds in 1899 nege jaar oud was en in die sesde huis wat in Germiston op die  Primrose heuwel gebou is, gewoon het, aan my vertel het dat almal geweet het dat die Jode die oorlog begin het. Die verantwoordelikheid vir die dood van 27 927[i] vrouens en kinders in die konsentrasiekampe, waarvan 79% jonger as 16 jaar was, moet uiteindelik voor die deur van die Rothschilds gelê word.

Dwarsdeur die negentiende eeu en die begin van die twintigste was Imperiale Rusland die enigste land in die wêreld wat nie 'n bankstelsel gehad het wat op woeker gebaseer was nie. Dit verbaas dan ook nie dat Rusland die welvarendste land in die wêreld was, wat meer as 'n derde van die wêreld se graan geproduseer het nie. Daar was volle indiensneming, geen inflasie nie, 'n klein  nasionale skuldlas en baie lae belastings. Met al die Transvaalse goud veilig in sy sak, was Rothschild in staat om die Bolsjewistiese rewolusie in Rusland te finansier

In 1920 het premier Smuts op advies van sy vriend Henry Strakosch, 'n Morawiese Jood, die Bank en Geldwet ingedien, wat die skepping van die Suid-Afrikaanse Reserwebank moontlik gemaak het. Die Wet is met onbehoorlike haas deur die Parlement gestoomroller. Genl. Hertzog het besef dat dit 'n saak van groot belang was en het voorgestel dat 'n kommissie vir 'n tydperk van twee jaar aangestel word om die aangeleentheid te evalueer. Sy voorstel is afgekeur. Slegs die Arbeidersparty onder die leiding van kol. Creswell het besef wat aan die gang was en dat die Suid-Afrikaanse bevolking op die punt gestaan het om permanent verslaaf te word. Die Arbeidersparty se voorstel dat 'n staatsbank ingestel moes word, is nie eers gedebatteer nie. Op 6 Julie 1920 het kol. Creswell soos volg in die Parlement verklaar:

                           “Mr Creswell said that the question of a State Bank had never been thrashed out, but had been dismissed without argument.  He asked why they should not have a State Bank, and what evil was to be apprehended.  There were he said, the most powerful reasons, in dealing with the question why it was the time to examine impartially whether the interests of the country would not be best served by setting up a State Bank.  The Central Reserve Bank was going to be dominated by the banking and financial interests of the country…Was it a sound thing to do, leaving the whole of the banking interests in private hands?  The Central Reserve Bank was going to govern the country and the financial policy of the Minister.  Their South African Ministers, he considered, had not devoted a great deal of research into questions of financial statesmanship, but expressed the views of the controllers of private enterprise.  They wanted to see the big financial forces trained and controlled to do the work of the country by those who represented the people of the country.  They could finance such a bank, and it was in the power of parliament to direct that there should be a National Bank.”

geïllustreerde een R40.

In Mei 1948 het die patriotte uiteindelik uiterlik beheer oor hul land gekry, dog — klaarblyklik deur onkunde, maar nietemin tot hul ewige beskaming — het nie een van ons leiers enigiets hoegenaamd gedoen om die bankstelsel te hervorm nie.

In 1990 het ek 'n mev. Judy Wolman, wat in Lakeside, Kaapstad gewoon het, ontmoet. Sy het my meegedeel dat sy dr. Verwoerd in 1966 besoek het en hom ingelig het oor Suid-Afrika se korrupte en oneerlike monetêre stelsel. Sy het gesê dat dr. Verwoerd baie geïnteresseerd was in wat sy te sê gehad het en dat 'n afspraak gemaak is om hom weer daaroor te sien, maar die ontmoeting het nooit plaasgevind nie, aangesien hy 'n paar maande later vermoor is.

Die konstitusionele mandaat van die Suid-Afrikaanse Reserwebank is "om die waarde van die geldeenheid in die belang van gebalanseerde en volhoubare groei te beskerm", maar die realiteit is dat die Rand sedert 1921 99.5% van sy waarde verloor het, en ons moes 18 resessies en twee depressies verduur. Volgens my berekeninge sou, indien 'n staatsbank in 1921 ingestel gewees het, die Blankes vandag 50% van die totale bevolking uitgemaak het en nie 9% nie. Daar sou nie 'n Groot Depressie in die 1930s gewees het nie, nie 'n armblanke probleem nie, nie deelname aan die Tweede Wêreldoorlog nie, 'n groot invloei van immigrante uit Europa in die laat 1940s, ongeëwenaarde groei, volle indiensneming en geen inflasie nie, en ons sou steeds baas gewees het in ons eie land. In plaas daarvan het ons die situasie waar 800  000 ofte wel meer as 'n sesde van ons mense in vernederende omstandighede in woonwaens, motorhuise en ander tydelike akkommodasie woon.

Vir enige volk moet vier pilare in plek wees om 'n onafhanklike en welvarende bestaan te voer:

(i)     Monetêre onafhanklikheid

(ii)    Voedsel onafhanklikheid

(iii)   Energie onafhanklikheid

(iv)   Militêre onafhanklikheid

Tot 1989 was die laaste drie pilare onaangetas, maar nou het ons nie een daarvan nie. Ons het slawe in ons eie land geword en staar volksmoord – nie net fisies nie, maar ook demografies — in die gesig as gevolg van die daling van Blanke vroulike vrugbaarheid tot 1.5 lewende geboortes per vrou, wat ver onder die vervangingskoers van 2.1 is.

Die soewereiniteit van enige nasie is onlosmaaklik verweef met sy finansiële onafhanklikheid, dit wil sê dat die middele vir die voorsiening van goedere en dienste slegs deur 'n orgaan van die staat, vry van skuld en rente geskep moet word. Dit is die lesse van die verlede wat ons moet leer as ons in die toekoms wil oorleef.

Laastens wil ek graag die aandag vestig op sommige van die vele voordele wat verkry sal word deur die beëindiging van woeker en die instelling van 'n staatsbank.

(i)      Die beëindiging van die Nasionale Skuld (Staatskuld), wat tans R1,4 triljoen bedra. (In 1994 was dit nog R294 miljard).

(ii)      Stabilisering van die geldvoorraad.

(iii)     Tans betaal ons 16 sent van ons belasting Rand aan rente. Na terugbetaling van die Nasionale skuld sal inkomstebelasting ten minste gehalveer, en uiteindelik afgeskaf word.

(iv)     Geen inflasie.

 (v)     Volle indiensneming.

 (vi)    Beëindiging van besigheidsiklusse..

(vii)   Behuisingslenings teen geen rente nie plus 'n klein hanteringsheffing. Tans bestee huiseienaars 46.5% van hul na-belaste inkomste op die terugbetaling van hul huislenings.

Eiendomsheffings sou met sowat 15% verminder word, aangesien munisipale lenings teen 'n nul-koers gefinansier sou word.

(viii) 'n Eenmalige vermindering van een derde in die pryse van goedere en dienste, insluitend elektrisiteit, aangesien in laasgenoemde geval, Eskom se uitstaande lenings van R203 miljard omskep sou word in rentevrye verbande.

(ix)   'n Dramatiese styging in die Blanke aanwaskoers en die terugkeer van baie Blankes wat geëmigreer het.

(x)   Permanente welvaart.  (DEUR STEPHEN GOODSON)

PRESS RELEASE – Political Arrest Imminent         18 Feb 2015

Former Director of SARB Faces Criminal Charge and Arrest

… for disclosing secret criminal dealings of the South African Reserve Bank

On Monday, 16 February 2015 Stephen Goodson, former independent non-executive director of the South African Reserve Bank (2003-2012) and UBUNTU Party Parliamentary candidate in the 2014 general election, was interviewed at Kleinmond police station by Colonel Adriaan Schilz of the Directorate Priority Crime Investigation unit (Hawks) in Bellville, Cape Town, South Africa. 

 

Mr Goodson, who was assisted by his legal adviser, is being investigated on suspicion of having committed a “crime”, by disclosing secret dealings of the SARB, and what Goodson has called “various criminal activities which have taken place at the Reserve Bank over a long period of time.”

 

Mr Goodson was able to express himself in a vigorous manner.  Unfortunately Colonel Schilz was ill-prepared and appeared to be out of his depth on the knowledge about the true nature, origins and ownership of the SARB, which is outlined in great detail in Stephen Goodson’s book, “ Inside the South African Reserve Bank - Its Origins and Secrets Exposed.”

 

Colonel Schilz clearly struggled to follow Mr Goodson’s explanations.  After an extended interview,  Schilz terminated the meeting out of sheer exasperation. 

 

This action simply highlights the secretive activity of SARB and the secrecy clause that protects this establishment from being exposed, and prevents ordinary people who have been harmed by its actions from attaining justice.

 

Furthermore, it clearly highlights the fact that the SARB operates above the law and masquerades as both a private corporation and a government institution protected by legislature.

 

Mr Goodson strenuously denies having committed any “crime” for the following reasons.

 

  • In his letter of appointment dated 27 August 2003 there is no mention of him having to comply with a secrecy clause.

     

  • The secrecy clause, section 33 of the SA Reserve Bank Act, which the bank is relying on, specifically states that directors and bank officials may not disclose any information relating to the bank’s activities without permission.  It does not include ex-independent non-executive directors in it its ambit.

     

  • Section 33 was not present in the Banking and Currency Act of 1920 and the SA Reserve Bank Act of 1944, and was introduced in to the 1989 Act by then governor, Chris Stals, in order to prevent any leaks regarding Operation Hammer, which involved the heist of 3,000 tons of South Africa’s strategic gold reserve, which was stored at Kloten Airport, Zurich.  This gold was subsequently used to bail out insolvent banks in New York.

     

  • The Reserve Bank is not a government department, but a private corporation with private shareholders and is regulated by the Bank for International Settlements in Basel, Switzerland.  The latter bank is also a private corporation with private shareholders and is ultimately controlled by various banking families such as the Rothschilds and the Rockefellers.

     

  • The Reserve Bank, in flagrant violation of all norms and legal procedures, has abused its powers and deceived the SA Police into investigating this alleged “crime”, which is strictly a CIVIL matter.  It should be noted that the SA Police is one of the most disreputable police services in the world.  Its previous Commissioner of Police, Bheki Cele, was fired after being involved in a property swindle valued at over R1.7 billion ($145 million), while his predecessor, Jackie Selebi, a former head of Interpol, was jailed for 15 years for countless acts of corruption.

     

    Mr Goodson points out that internationally no action has been taken against recent whistleblowers who have contravened the strict secrecy clauses of their employers.

     

  • Karen Hudes, who was for over 20 years legal counsel at the World Bank, has disclosed improper accounting, corruption and criminal behaviour.

     

  • Greg Smith, former vice president of Goldman Sachs, has written a book “Why I left Goldman Sachs”, detailing unethical behaviour, ripping off of clients, mortgage backed securities fraud etc.

     

    This matter will now be referred to the public prosecutor. In the event of Mr Goodson being found guilty and being convicted by an Admiralty court of law for the “crime” of having told the truth, he faces paying a fine of R4,000 ($340) or one year in prison or both.

     

    We will be releasing an open letter to the media, government and the people of South Africa about the alleged criminal activity of the SARB, and the private banks that fall under the SARB’s control, which will aim to inform the ignorant politicians and people of our land of how our country has been stolen from us by a secretive group of international bankers who operate from Basel, Switzerland and control every aspect of our government and financial & economic policy.

     

    Mr Goodson can be reached via email at: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     

    Michael Tellinger - UBUNTU Party Leader.

www.ubuntuparty.org.za     Email: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.">Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.



 

 

DIE MAKABERE ROL VAN GELD:

 

 

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie