1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9965272

Besoekers aanlyn

Ons het 87 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

IS BLANKES MEER BEKWAAM AS SWARTES?

Die Beginsel van Wysheid is vrees vir die Here(Die beginsel   van wysheid, is vrees vir die Here)

Die artikel op die voorblad van Rapport van 1 Maart 2015 onder die opskrif, “Om hofsake te wen ‘verkies die staat wit mans’, sê baie meer as wat die twee artikelskrywers waarskynlik bedoel het! ‘n Mens kan dit aflei uit die kommentaar van die redakteur op bladsy 2 in die rubriek, “Rapport sê”.

“Dié kennis móét gebruik word”, is sy opskrif. Van watter kennis praat die man? Sy eierdans om Rapport te beskerm as sou dit glad nie gaan oor wit of swart nie, “want wit advokate is nie beter as swart advokate nie, inteendeel” sê hy, is daar niks inherent aan wit mense wat hulle meer geskik maak vir die professie (as swart mense nie). Dít is bepaald nie kennis nie maar ‘n seker bewys van gebrek daaraan.  

Wanneer wil die media ophou om met woorde te speel? Laat daar onomwonde gesê word: Die staat kies wit mans omdat hulle die saak wil wen en daarvoor die bekwaamste advokate benodig wat sonder omhaal van woorde eerder by die blanke ras te vinde is as by die swartes! 

Dit is nie slegs so in die geval van die regsberoep nie, dit is oral sigbaar beginnende by die skool. Die Swart ras se vergelykbare vermoë met die van die blanke, word deur Suid Afrika vir die wêreld uitgestal en is ons nou soos wat Afrika vir eeue al ‘n aanskouingsles was en vandag nog is, ‘n verlengstuk daarvan. Suid Afrika demonstreer huidig hulle algehele ondergeskikte bekwaamheid aan dié van die blanke op feitlik elke lewensterrein, uitgesonderd voortplanting, tot ons beskaming.

As daar dus ‘n boodskap deur hierdie artikel op sy voorblad aan Rapport se lesers oorgedra word, dan is dit ongeag die dubbelsprakigheid, die politieke “korrektheid”, die pogings om aantygings van rassisme te systap en veral die bedekte uitoorlêery deur middel van een ding te sê wat iets anders  bedoel, bly dit steeds dat die swartes besef dat blankes meer bekwaam is as hulle en daarom verkies om Wim Trengove en Jeremy Gauntlett te gebruik om die staat se sake te verdedig.

Die AVP beledig niemand deur hierdie standpunt nie en bedoel ook nie om te beledig nie. Dit het egter noodsaaklik geword dat die feitlike, bewysbare en sigbare waarheid prontuit gestel word in belang ook van die swartes in hierdie land. Die verval en gevolglike ellende in elke land waar blanke beheer met Swart beheer vervang is, raak immers ook miljoene swartes wat geoffer word deur ‘n elite groepie swartes wat deur magte buite hulleself bevoordeel en dan gebruik word ten koste van hulle eie vlees en bloed.

Die bedrog waardeur die Afrikanervolk bywoners in sy eie land geword het, het egter niks afgedoen aan ons intellektuele vermoëns nie. Ons het bloot die slagoffer van getallepolitiek geword wat deur die kreet van, “almal is gelyk”, wat nie uit die Bybel nie, maar uit die slagkreet van die Kommunisme, “Gelykheid, Vryheid en Broederskap” kom.

As daar aan die versugting van Rapport dat: “Dié kennis móét gebruik word” aandag gegee moet word, laat dit dan dié kennis dat ons bekwaamheid nie aan die Swart ras s’n ondergeskik is nie, maar dat die teendeel daarvan waar is, dat dít die kennis is wat gebruik móét word ten spyte van al die geraas en geblaas daaroor.

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie