1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9965369

Besoekers aanlyn

Ons het 97 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

DREIG HY NET OF MAAK AMERIKA REG VIR OORLOG?

Terwyl daar bespiegel word dat die mees omvangryke militêre oefeninge in ‘n dekade in die Arktiese omgewing deur Amerika en sommige van sy Navo bondgenote gehou word, niks anders as voorbereiding is vir oorlog met Rusland nie, word opleiding en toerusting aan Navolede verskaf.

 

Uit ‘n saamflansing van verskeie berigte waarin Rusland as die aggressor voorgehou word, blyk dit dat Navo onder leiding van die VSA van die geleentheid gebruik maak om troepe en toerusting nader aan die Russiese grens te beweeg. 

Dit is interessant om in die lig van die huidige konflik in die Oekraïne, net weer te kyk na wie en wat Navo werklik is en indien hulle by ‘n oorlog met Rusland betrek sou word, dit werklik in lyn met die doel is waarvoor hulle by Navo aangesluit het.

 

Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NAVO; is 'n militêre bondgenootskap wat tot stand gekom het met die ondertekening van die Noord-Atlantiese Verdrag op 4 April 1949. Die organisasie se hoofkantoor is in Brussel in België geleë. Die organisasie het 'n stelsel van gemeenskaplike verdediging daargestel waar die lidlande instem om mekaar te verdediging in geval van 'n aanval deur 'n eksterne party. Hierdie verdrag het 'n militêre bondgenootskap gesluit wat later die Westerse Europese Unie sou word.

Die NAVO het tans 28 lidlande, nl.:  Albanië | België | Bulgarye | Denemarke | Duitsland | Estland | Frankryk | Griekeland | Hongarye | Italië | Kanada | Kroasië | Letland | Litaue | Luxemburg | Nederland | Noorweë | Pole | Portugal | Roemenië | Slowakye | Slowenië | Spanje | Tsjeggië | Turkye | Verenigde Koninkryk | Verenigde State van Amerika | Ysland met die amptelike tale, Engels en Frans.

 

Die Verdrag van Brussels wat op 17 Maart 1948 tussen vyf lande, België, Nederland, Luxemburg, Frankryk en die Verenigde Koninkryk onderteken is, word allerweë as die voorloper van die NAVO verdrag beskou. Die deelname van die Verenigde State is egter as nodig geag om as teenvoeter te dien vir die militêre mag van die Sowjetunie en daarom is samesprekings feitlik onmiddellik na die ondertekening van bogenoemde verdrag begin. Hierdie samesprekinge het gelei tot die stigting van die Noord-Atlantiese Verdrag wat op 4 April 1949 onderteken is. Dit het die lande van die Brusselse verdrag ingesluit asook die Verenigde State, Kanada, Portugal, Italië, Noorweë, Denemarke en Ysland. Drie jaar later op 18 Februarie 1952 het Griekeland en Turkye ook aangesluit. Die insluiting van Wes-Duitsland op 9 Mei 1955 is as 'n beduidende keerpunt in die geskiedenis van die Europese kontinent beskryf deur die destydse Minister van Buitelandse sake van Noorweë, Halvard Lange. Die stap het inderdaad gelei tot die sluiting van die Warskou Verdrag, wat op 14 Mei 1955 deur die Sowjet-Unie en sy satellietstate onderteken is. Sodoende is die twee kante van die Koue Oorlog afgebaken.

 

NAVO-eenheid is vroeg in sy bestaan bedreig tydens Charles de Gaulle se presidentskap van Frankryk vanaf 1958 en later. De Gaulle het beswaar aangeteken teen die Verenigde State se oorheersende rol in die organisasie en wat hy beskou het as 'n spesiale verhouding tussen die Verenigde State en die Verenigde Koninkryk. In 'n memorandum wat de Gaulle aan President Dwight D. Eisenhower en Eerste Minister Harold Macmillan gestuur het op 17 September 1958, het hy vertoë gerig vir die skepping van 'n drieledige direktoraat wat Frankryk op 'n gelyke grondslag as die Verenigde State en die Verenigde Koninkryk sou plaas en ook dat die geografiese gebiede van belang uitgebrei moes word na wêrelddele wat vir Frankryk van belang was, soos onder andere Algerië, waar Frankryk in 'n teeninsurgensieveldtog betrokke was en waarvoor hulle NAVO ondersteuning wou hê.

De Gaulle het die antwoord onbevredigend gevind en begin om 'n onafhanklike verdedigingsmag vir sy land te bou. Op 11 Maart 1959 het Frankryk sy Middelandse vloot vanuit NAVO-bevel onttrek; drie maande later het de Gaulle die plasing van buitelandse kernwapens op Franse grondgebied verban. Dit het daartoe gelei dat die Verenigde State in 1967 tweehonderd militêre vliegtuie onttrek het en die beheer van tien lugmagbasisse, wat hulle sedert 1950 beheer het, weer aan die Franse te oorhandig.

Frankryk het ook intussen begin werk aan 'n onafhanklike kernprogram. Frankryk het hulle eerste kernwapen op 13 Februarie 1960 getoets.

Ten spyte van Frankryk se solidariteit met die res van NAVO tydens die Kubaanse missielkrisis in 1962, het de Gaulle voortgegaan met sy strewe na 'n onafhanklike verdedigingsmag en Frankryk se Atlantiese- en Engelse Kanaalvloot vanuit NAVO-bevelstrukture verwyder. In 1966 is alle Franse gewapende magte vanuit NAVO-bevel verwyder en is alle nie Franse NAVO troepe gevra om Frankryk te verlaat.

Frankryk het egter 'n lid van NAVO gebly en het in 1995 weer by NAVO se Militêre Komitee aangesluit en werksverhoudinge met NAVO se militêre strukture versterk.

Die skepping van NAVO het dit noodsaaklik gemaak dat militêre tegnologie gestandaardiseer moes word en dat daar 'n eenvormige strategie, deur Bevel-, Beheer- en Kommunikasiesentrums ontwikkel moes word. Daar is gevolglik 'n standaardisasie ooreenkoms gesluit. Die 7.62x51 NAVO rondte is toe onder andere in die 1950's as 'n standaard rondte vir gewere van NAVO-lande in gebruik geneem. Fabrique Nationale se FAL het toe die mees gewilde 7.62 NAVO geweer in Europa geword en diens gedoen tot in die vroeë 1980's. Vliegtuie se bevelseine is ook gestandaardiseer sodat NAVO-vliegtuie op enige NAVO-basis sou kon land.

Lidlande

Datum

Geskiedenis van die lidmaatskap van die NAVO

No.

4 April 1949

Description: Vlag van België België, Description: Vlag van Denemarke Denemarke, Description: Vlag van Frankryk Frankryk, Description: Vlag van Italië Italië, Description: Vlag van Kanada Kanada, Description: Vlag van Luxemburg Luxemburg, Description: Vlag van Nederland Nederland, Description: Vlag van Noorweë Noorweë, Description: Vlag van Portugal Portugal, Description: Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk, Description: Vlag van Verenigde State Verenigde State, Description: Vlag van Ysland Ysland

12

18 Februarie 1952

Description: Vlag van Griekeland Griekeland en Description: Vlag van Turkye Turkye

14

6 Mei 1955

Description: Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitslanda

15

30 Mei 1982

Description: Vlag van Spanje Spanje

16

12 Maart 1999

Description: Vlag van Hongarye Hongarye, Description: Vlag van Pole Pole en Description: Flag of the Czech Republic Tsjeggië

19

29 Maart 2004

Description: Vlag van Bulgarye Bulgarye, Description: Vlag van Estland Estland, Description: Vlag van Letland Letland, Description: Vlag van Litaue Litaue, Description: Vlag van Roemenië Roemenië, Description: Vlag van Slowakye Slowakye en Description: Vlag van Slowenië Slowenië

26

1 April 2009

Description: Vlag van Albanië Albanië en Description: Vlag van Kroasië Kroasië

28

Op 3 Oktober 1990, het die deelstate of Länder van die voormalige Duitse Demokratiese Republiek tot die voormalige Bondsrepubliek Duitsland toegetree en outomaties deel van die NAVO geword.

Kandidaatlande

Huidige kandidaatlande van is Bosnië-Herzegowina, Masedonië en Montenegro, moontlike kandidaatlande is Georgië en Oekraïne.

Sekretaris-generaals

Jens Stoltenberg, die NAVO se Sekretaris-generaal sedert 1 Oktober 2014

 

    • Jens Stoltenberg (Noorweë) sedert 1 Oktober

Anders Fogh Rasmussen (Denemarke) 1 Augustus 2009 - 30 September 2014 (5 jaar)

 

    • Jaap de Hoop Scheffer (Nederland) 1 Januarie 2004 - 31 Julie 2009 (5 jaar)

 

 

    • George Robertson (Verenigde Koninkryk) 14 Oktober 1999 - 17 Desember 2003 (4 jaar)

 

    • Javier Solana (Spanje) 5 Desember 1995 - 6 Oktober 1999 (4 jaar)

 

    • Sergio Balanzino (Italië) 20 Oktober 1995 - 5 Desember 1995 (1maand en 2 weke)

 

 

 

 

    • Peter Carington (Verenigde Koninkryk) 25 Junie 1984 - 1 Julie 1988 (4Jaar)

 

    • Joseph Luns (Nederland) 1 Oktober 1971 -25 Junie 1984 (13 jaar)

 

 

 

 

    • Hastings Ismay (Verenigde Koninkryk) 4 April 1952 - 16 Mei 1957 (5jaar)

 

Spitsberade

Die NAVO se Spitsberaad van 2002 in Praag

 

    • 17 September 1949: Stigting in Washington, D.C. (Verenigde State)

 

    • 16 -19 Desember 1957: Parys (Frankryk)

 

    • 26 Junie 1974: Brussel (België)

 

    • 29 - 30 Mei 1975: Brussel (België)

 

    • 10 - 11 Mei 1977: Londen (Verenigde Koninkryk)

 

    • 30 - 31 Mei 1978: Washington, D.C. (Verenigde State)

 

    • 9 - 10 Junie 1982: Bonn (Duitsland)

 

    • 21 November 1985: Brussel (België)

 

    • 2 - 3 Maart 1988: Brussel (België)

 

    • 29 - 30 Mei 1989: Brussel (België)

 

    • 4 Desember 1989: Brussel (België)

 

    • 5 - 6 Julie 1990: Londen (Verenigde Koninkryk)

 

    • 7 - 8 November 1991: Rome (Italië)

 

    • 10 - 11 Januarie 1994: Brussel (België)

 

    • 27 Mei 1997: Parys (Frankryk)

 

    • 8 - 9 Julie 1997: Madrid (Spanje)

 

    • 22 - 25 April 1999: Washington, D.C. (Verenigde State)

 

    • 13 Junie 2001: Brussel (België)

 

    • 28 Mei 2002: Rome (Italië)

 

    • 21 - 22 November 2002: Praag (Tsjeggië)

 

    • 28 - 29 Junie 2004: Istanboel (Turkye)

 

    • 22 Februarie 2005: Brussel (België)

 

    • 28 - 29 November 2006: Riga (Letland)

 

    • 2 - 4 April 2008: Boekarest (Roemenië)

 

    • 3 - 4 April 2009: Baden-Baden (Duitsland), Kehl am Rhein (Duitsland) en Straatsburg (Frankryk)

 

    • 19 - 20 November 2010: Lissabon (Portugal)

 

    • 21 – 22 Mei 2012: Chicago (Verenigde State)

 

    • 4 – 5 September 2014: Newport (Verenigde Koninkryk)

 

 

Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NAVO)

US-NATO Preparing for War Against Russia: Holding Largest Arctic War Games in Decade; Training and Arming Georgia, Moldova, Ukraine

Latest news on Stop NATO

By Stop NATO

Global Research, March 04, 2015 Theme: US NATO War Agenda. In-depth Report: UKRAINE REPORT

Description: us-army-arctic

Below is a list of article excerpts from various sources published on Stop NATO.

Global Research does not endorse the points of view presented by these articles, most of which consist of war propaganda portraying Russia as the aggressor. The goal is to provide information on NATO’s ongoing war preparations.

 

Enhanced Partners: Ukraine To Participate In NATO Exercise

Ukrinform

March 3, 2015

Ukraine to take part in NATO crisis management exercise

KYIV: The NATO begins Annual Crisis Management Exercise, the NATO headquarters has told an Ukrinform correspondent in Brussels.

Australia, Finland, Japan, Sweden and Ukraine will participate alongside Allies in the exercise. South Korea, New Zealand and Georgia chose to observe the exercise,” the NATO press office says.

The exercise is designed to test the North Atlantic Council procedures at the strategic political-military level…

NATO Commander: U.S. Must Train, Arm Georgia, Moldova, Ukraine

Agenda.ge
March 3, 2015

NATO envoy: ‘Essential’ for US to train, advise and equip Georgia’s national security forces

Tbilisi,Georgia: A top NATO commander believes it is “essential” the United States (US) “train, advise and equip the national security forces of Georgia” as the country and region focus on maintaining stability and security.

NATO supreme allied commander in Europe and chief of the US European Command, Philip Breedlove, said it was “essential” the US offer support to Georgia and other US partner countries in light of the ongoing instability in the region.

As US partners, Georgia, Moldova and Ukraine face a different security challenge from Russia than those facing NATO allies,” he said in report presented to the Senate Armed Forces Committee.

All three countries have implemented political and economic reforms to advance democracy and integrate with Europe. However, their ability to make further progress is significantly constrained by Russian interference and pressure…”

 U.S. Marines Train Georgian Troops For New War

U.S. Marine Corps
February 27, 2015

Georgia Deployment Program Resolute Support Mission Rotation One Hohenfels, Germany: U.S. Marines and soldiers and from the Republic of Georgia join forces for a pre-deployment training during a Mission Rehearsal Exercise at the Joint Multinational Readiness Center, Hohenfels, Germany. The month-long MRE is designed to test the capabilities of the 43RD Georgian Infantry Battalion before their deployment to Afghanistan…

Poland: U.S., Polish Forces Coordinate War Moves 

U.S. Army Europe
March 2, 2015

US, Polish forces hone interoperability skills
By 1st Sgt. Jim Wagner

DRAWSKO POMORSKIE, Poland: On a sunny, winter morning, with the last of the morning’s frost dissipating into fog, U.S. troopers and Polish infantrymen met at the edge of the airfield here to await the UH-60 Black Hawk’s arrival and the beginning of medical evacuation training.

This is the latest in weeks of training between Dragoons assigned to K Troop, 3rd Squadron, 2nd Cavalry Regiment and Polish infantrymen from 3rd Company, 1st Infantry Battalion, 12th Mechanized Brigade. The training will culminate in an upcoming live-fire exercise as part of Operation Atlantic Resolve.

Operation Atlantic Resolve is a NATO exercise led by the U.S. to test the alliance’s interoperability with Polish, Latvian, Lithuanian and Estonian military forces while demonstrating their commitment to a safe and prosperous Europe…

U.S. Decision To Arm Ukraine “99% Ready”: Saakashvili

UNIAN

March 2, 2015

US decision to give Ukraine defensive weapons ‘99% settled,’ says Saakashvili

The United States has “99% settled” the question of giving Ukraine defensive weaponry, former president of Georgia and current freelance adviser to the President of Ukraine Mikheil Saakashvili has told Ukrainian news broadcaster Channel 5.

“The main thing we are trying to achieve in the United States is that Ukraine receives defensive weapons,’ Saakashvili said…

U.S. To Allot $120 Million To Fuel Ukraine War

Ukrinform
March 2, 2015

U.S. to allocate $120 million to equip Ukrainian army

KYIV: The U.S. will allocate Ukraine $120 million in 2015 for training and equipping its troops.

U.S. Ambassador to Ukraine Geoffrey Pyatt said this in an interview with Ukrainian television’s Inter channel, according to Espreso.TV.

“The U.S. Congress has approved the allocation of $120 million this year for training and purchasing equipment. The only question that is still being discussed is whether it should include defensive lethal weapons,” Pyatt said…

Pentagon Hosts Georgian Defense Delegation 

Ministry of Defence of Georgia
March 2, 2015

Levan Girsiashvili Held Working Visit to USA

The MoD delegation led by Deputy Defence Minister Levan Girsiashvili held two-day long working visit to the USA. Deputy Assistant Secretary of Defense Evelyn Farkas hosted the Georgian side at the Pentagon. Within the framework of the visit, the MoD delegation also held meetings with Principal Deputy Assistant Secretary, Bureau of Political-Military Affairs Todd C. Chapman and the senators.

The sides discussed progress achieved by Georgia in the scope of intensified bilateral cooperation in the field of defence at the meetings. Implementation of NATO-Georgia Substantial Package and U.S. engagement in the process was referred at the meeting. Regional security issues and existing challenges were discussed at the meeting as well…

NATO Chief: NATO’s Italian Headquarters Key To Wars In Africa, Balkans, Middle East

North Atlantic Treaty Organization
February 27, 2015

Secretary General visits NATO military headquarters in Naples

NATO Secretary General Jens Stoltenberg thanked Allied personnel for their service and for their contribution to NATO operations and missions during his first visit to Allied Joint Force Command Headquarters in Naples on Friday (27 February 2015). “You are helping to keep our Alliance safe, and our world more secure,” he said.

The Secretary General underscored the command’s “wide range of responsibilities” and its key role in running a large number of missions and operations. He noted that Allied Joint Force Command Naples has been at the forefront of NATO’s engagement to train Iraqi security forces, protect civilians in Libya, combat terrorism in the Mediterranean, and bring stability to the Balkans

U.S. Paratroopers Held Largest Arctic War Games In Decade 

U.S. Army
February 26, 2015

Exercise Spartan Pegasus demonstrates joint military partnership
By Sgt. 1st Class Jeffrey Smith

Spartan Pegasus demonstrates rapid Arctic airborne insertion, mobility Paratroopers, with U.S. Army Alaska’s 4th Infantry Brigade Combat Team (Airborne), 25th Infantry Division, await their exit as they fly inside a C-17 Globemaster III aircraft during Exercise Spartan Pegasus on Joint Base Elmendorf-Richardson, Alaska.

DEADHORSE, Alaska: Paratroopers, with U.S. Army Alaska’s 4th Infantry Brigade Combat Team (Airborne), 25th Infantry Division, performed the largest U.S. airborne mission north of the Arctic Circle in more than a decade during Exercise Spartan Pegasus 15, Feb. 24.

This exercise demonstrated their unique ability to rapidly mass power on an objective in extremely cold and austere environments.

The airborne operation, spearheaded by the Spartan Brigade’s 6th Brigade Engineer Battalion, or BEB, inserted nearly 150 paratroopers along with arctic-mobility equipment, including a small unit support vehicle and arctic sustainment gear.

The large-scale exercise involved intricate planning and coordination amongst several military components including U.S. Army Alaska, or USARAK, the Air Force, the Alaska National Guard, and the state of Alaska…

Ukraine Receiving Lethal Weapons From “Whole World”: Junta

Ukrinform
February 28, 2015

Ukraine receives foreign lethal weapons – NSDC

KYIV: Some countries supply lethal weapons to Ukraine.

Deputy secretary of the National Security and Defense Council of Ukraine (NSDC) Oleh Hladkovsky has said this at the briefing, an Ukrinform correspondent reports.

“We are working with the whole world, and I may tell you, without going beyond the scope of state secret, that we receive lethal weapons from the countries, where there is no hype, where there is no impact, which we create, unfortunately, by ourselves,” he said, answering journalists’ questions whether Ukraine receives lethal weapons from some world countries

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie