Afrikaners, as jy wil versoen, stem dan vir die DA!Gepubliseer op 24 Februarie 2015 | Geskryf deur Redaksie | | | Trefslae: 1134‘n Wonderlike demonstrasie van sigbare eenheid en saamhorigheid oor die kleurgrens. Hoewel gemeet aan die gesigsuitdrukkings, nie vir almal nie, slegs sommige! Yster en klei, maar niemand sal haar kan beskuldig dat sy nie probeer het nie. Vorige Volgende