Deuteronómium 4:1-40
“Want doen tog ondersoek na die vorige dae wat voor jou gewees het, van die dag af dat God mense op die aarde geskape het, en van die een einde van die hemel tot by die ander einde van die hemel, of so iets groots gebeur het of iets dergeliks gehoor is. Of het ‘n god probeer om vir hom ‘n nasie uit ‘n ander nasie te gaan neem deur versoekinge, deur tekens en wonders en deur oorlog en deur ‘n sterke hand en ‘n uitgestrekte arm en deur groot skrikwekkende dade soos die HERE julle God met julle voor jou oë in Egipte gedoen het?” (Vers 32&34)
Naas die volk Israel, gaan ons ver soek om ‘n volk te kry wat deur die Hand van God uit een land na ‘n ander gelei is om daar voor Sy Aangesig te leef. Ons gaan ver soek na ‘n volk wat, soos die volk Israel, ‘n gelofte aan God afgelê het voordat hulle opgetrek het in oorlog teen hul vyand wat hulle bedreig het. Ons gaan ver soek na ‘n volk wat die pand van God se insettinge en verordeninge toevertrou is om dit te onderhou en te bewaar tot eer van Sy Naam. Ons gaan so ver soek dat ons sal moet reis tot aan die Suidpunt van Afrika – die land wat geboorte geskenk het aan só ‘n volk – die Afrikaner! Hierdie volk is sekerlik gebore uit die hartseer, ellende en benoudheid van mense wat uit Europa moes vlug omdat hulle dit nie kon regkry om die Evangelie van Christus te verloën nie en daarom bereid was om die vreemde in te vlug om aan Hom getrou te bly. God, Wie se oë alles sien, het ook hierdie ellendige, ongetrooste en deur storm-gejaagde groepie volgelinge se liefde en trou aangesien en hulle en hul nageslag gevestig en sy insettinge vir hulle gegee om daarin te leef.
Dit is dan dat die klem op die verkeerde aksente geplaas word! Hierdie is ‘n kuns wat enkele skrywers, joernaliste, politici en die media tot in die fynste besonderhede bestudeer het en vlytig toepas om klimaat te skep wat aversie of aanklank te bewerkstellig.
Geen wonder dat daar enorme bedrae geld spandeer word om mediakettings te beheer waarmee politieke en finansiële tendense na willekeur gerig word om bepaalde doelstellings te bereik, sonder dat die publiek wat daaraan blootgestel is, agterkom dat hulle menings gevorm word en gevorm is om “demokraties” aangewend te word tot nadeel van hulleself nie.
In Suid Afrika is daar die duidelikste sigbare en waarneembare voorbeelde van dié stellings. Die oorbeklemtoning van die buitewêreld se siening in samehang met die oorbeklemtoning van die ”euwel” van apartheid en die doelbewuste onderbeklemtoning van die bedoeling en waarde van apartheid, het ‘n bepaalde negatiewe klimaat geskep.
..... en die Christen van vandag is so goedgelowig dat hy verdwaas agter die “dier” aanloop sonder vraag of teenkanting, selfs wanneer sy kind se lewe op die spel is!
Daar is sekere begrippe in die Bybel wat nie werklik die inslag het wat dit behoort te hê by die lees daarvan, voordat die mens nie regtig blootgestel word aan die diepere betekenis en die vernietigende gevolge daarvan nie.
Enkele voorbeelde is bv. EFESIËRS 6:12: ”Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug,” en....
JOHANNES 15:19
As julle van die wêreld was, sou die wêreld sy eiendom liefhê. Maar omdat julle nie van die wêreld is nie, maar Ek julle uit die wêreld uitverkies het, daarom haat die wêreld julle.
In ‘n boekie getiteld “MENTAL HEALTH SCREENING” deur Dennis L CUDDY, PH.D. is daar feite deur deeglike navorsing blootgelê wat daarop dui dat ons kinders, van voor skool tot 18 jaar en verby, blootgestel word aan praktyke wat u in u wildste drome nooit sou kon bedink nie!
Die skrif is aan die muur vir Jacob Zuma. So wil dit voorkom met die aandrang uit talle oorde dat hy moet bedank. Ek het reeds vroeër daarop gewys wat agter die aanslag op Zuma lê. Feit is, die Joods-beheerde media sing omtrent nou almal in dieselfde koor. Zuma kan dalk net, soos Rapport op 8 Februarie 2015 suggereer, oortuig word om uit te tree in ruil vir 'n vrywaring teen vervolging. Hy het seker nog 'n bietjie opgradering by Nkandla te doen voor hy oortuig sal word! 
Die vraag is nou: indien Zuma dan wel moet bedank, of gaan uittree, wie en wat kom na Zuma? Die DA of Ramaphosa? Wel, kom ons begin met Ramaphosa, want dit is die logiese volgende stap synde die ANC darem nog regeer (of minstens maak of hulle regeer...). Ramaphosa is een van die rykste mense in die land en het sy rykdom aan die Joods-beheerde myne en banke te danke. Hyself het niks daarvan verdien nie en sy paaie is vir hom oopgemaak deur hierdie geldmagte. So gesien, is hy dan ook 'n pion van die geldmagte en sal hy niks doen om hulle belange in gevaar te stel nie.
Dit kan dalk die oplossing in Suid Afrika wees. Probleem is net dat dit lank en onophoudelik sal moet wees!
China executes mining tycoon Liu Han
By Katie Hunt, CNN
Updated February 9, 2015
“Liu Han, center, cries as he is escorted by police officers during his trial on 16 April 2014Story highlights
In die federale politieke stelsel in Amerika het hierdie een staat, Nebraska ‘n stelsel aangeneem wat sover as kragvoorsiening, uniek is omdat hulle die uitsluitlike beheer oor die voorsiening, ontwikkeling en prysvasstelling sonder wins, gewen en deur die jare behou het sodat die verbruiker hom in die beste moontlike posisie bevind wat onder die omstandighede denkbaar is.
Hier by ons sal so iets egter slegs onder blanke beheer moontlik wees. Nietemin is die toestand in Nebraska ‘n stimulerende verwikkeling wat saam met die beheer van die reserwebank, uiterse positiewe uitkoms vir die inwoners van ‘n land kan wees.
How Nebraska Took Its Energy Out of Corporate Hands and Made It Affordable for Everyone
Galásiërs 1:6-24
“EK verwonder my dat julle so gou afvallig word van hom wat julle deur die genade van Christus geroep het, na ‘n ander evangelie toe, terwyl daar geen ander is nie; behalwe dat daar sommige mense is wat julle in die war bring en die evangelie van Christus wil verdraai.” (vers6&7). 
In die dae van die apostels was dit al praktyk vir menige mense om die evangelie van Christus te probeer aanwend tot hul eie voordeel. Hierdie mense sou die evangelie nie gebruik tot lering en stigting nie, maar sou dit verdraai om hulle eie menslike sienswyses te probeer regverdig of selfs geloofwaardigheid te probeer gee. In ons huidige samelewing is daar min slinkse verdraaiing van hierdie evangelie van Christus wat in ons volkslewe, ons land, maar ook wêreldwyd soveel vernietiging aangerig het as die sataniese dwaalleer van HUMANISME. Daardie afgodediens wat die mens verhef tot ‘n wese bo God wat die mens totaal en al laat vergeet van sy verantwoordelikheid terwyl dit in die proses dieselfde mens wysmaak dat hy die REG tot al meer VOORREGTE het en dit terwyl die verantwoordelikhede minder gemaak word! Dit maak amper soveel sin om iemand aan te spoor om hard te werk deur hom te verseker dat hy al hoe minder betaal sal word elke keer wanneer hy bevorder word.