Councillors owe millions
Matthew Savides | 15 June, 2015 00:30
This comes in the wake of weekend reports that newly appointed Nelson Mandela Bay mayor Danny Jordaan has not been billed for electricity at his Port Elizabeth property since 2007. File photo
Image by: Sunday Times
They are meant to be role models and upstanding citizens, but councillors across the country owe their municipalities millions in unpaid rates and services.
According to the latest figures, the councillors in just five of South Africa's eight metropolitan municipalities owed more than R844000.
Johannesburg is owed R349000; Cape Town R208000; Mangaung R198000; eThekwini R74000 and EkurhuleniR15000, according to the municipalities' annual reports.
7 Julie 2015
Professor Niemandt,
I/S: BERIG AANLYN IN NETWERK 24 OP 1 JULIE 2015
Ek weet nie of u bekend is met die woorde dat geen onderdaan bo sy heer is en geen leerling bo sy meester nie? Wanneer ‘n mens na u optrede kyk in die uitvoer van u amp, is dit duidelik dat u uself verhef bo die gesag van die Woord van God of dat u nie werklik as ‘n dienaar in Sy belang optree nie.
Ek verstaan uit die Woord van God dat die kerk veronderstel is om die liggaam van Christus hier op aarde te vergestalt. Sou u soos in genoemde berig ‘n pleidooi rig wat hierdie liggaam willens en wetens sal skaad en vermink, moet een van die volgende twee stellings korrek wees:
Dit is duidelik dat die SA Kommuniste Party, ten spyte daarvan dat hulle ‘n stewige greep in die landsbeheer uit oefen deur middel van die Kommunistiese kaders wat binne die ANC ontplooi is, steeds versigtig is om nie daardie beheer te verloor deur die ANC te opponeer nie. Hoewel selfs top Kommuniste soos Blade Nzimande en Jacob Zuma prominente posisies binne die ANC beklee, beskik hulle duidelik nie oor die kwaliteite wat die Kommuniste benodig om Suid Afrika te bestuur na ‘n posisie waar totale kommunistiese beheer soos in die geval van Crimea kan plaasvind nie.
Cronin begryp meer van getallepolitiek en die drastiese ommekeer wat dit kan bewerkstellig in die huidige “demokrasieë” van Afrika waar die definisie daarvan as “majority rule” bestempel word. Die fout in die kommunis se beredenering was egter nog altyd sy Godloosheid en sy gebrek aan begrip vir die krag daarvan! Indien hy van mening is dat dissipline gevestig en korrupsie binne die ANC eers uitgeroei moet word, het hy nog baie lank om te wag! Sy strategie om te wag mag die Afrikanervolk se vryheidstryd handig te pas kom.
SACP 'NOT READY TO FIGHT AGAINST ANC'
Josua 23:1-16
“As julle die verbond van die HERE julle God wat Hy julle beveel het, oortree en ander gode gaan dien en julle daarvoor neerbuig, dan sal die toorn van die HERE teen julle ontvlam, en julle sal gou omkom uit die goeie land wat Hy aan julle gegee het.”
‘n Geloftevolk – ‘n uitverkore volk vir Hom om Sy boodskap en Evangelie aan die mensdom uit te dra! Dit was en is die roeping van die Afrikanervolk aan die Suidpunt van Afrika. Ons voorouers het by Bloedrivier beloof dat ons getrou aan Hom sal leef as ‘n volk vir Hom en Hy het ons belofte aanvaar en bekragtig deur die roemryke oorwinning. ‘n Verbond is natuurlik ‘n ooreenkoms tussen twee of meer partye wat nie ongedaan gemaak kan word op ‘n ander wyse as deur die dood nie. Die voorsate van die Afrikaner het ook ons nageslag gebind deur ‘n Gelofte wat nooit ongedaan gemaak kan word nie. Ons is ‘n geroepe volk en sal dit bly tot die dag van die wederkoms van onse Here Jesus Christus of tot op die dag dat die laaste Afrikanersiel ontslaap en hierdie volkie ter ruste gelê word.
Nie soseer oor hierdie uitsprake van Nelus Niemandt nie, maar veral omdat die mense binne die kerk iemand met só ‘n standpunt kies as moderator van die kerk. So ‘n kerk, en elke ander kerk wat hom met hierdie standpunt vereenselwig is gedoem om vernietig te word, en hoe gouer hoe beter! Indien daar lidmate is binne sulke kerke wat nie bereid is om Niemandt se standpunt as Bybels te aanvaar nie, moet hulle spoedeisend soos Lot en sy familie daar uitkom en nie eers waag om om te kyk nie!
Die NG-Kerk is sedert 1986 se “Kerk en Samelewing” ‘n wêreldskerk wat meegedoen het om saam met die Broederbond en die NP van de Klerk, die Afrikanervolk soos ‘n Judasbok die afgrond in te lei. Die Skrif is vir hom en syne aan die muur op hierdie ingeslane okkultistiese weg. Die Woord vra tog duidelik, waarom wil jy tot niet gaan? Bekeer jou sodat jy mag lewe! Of het Amerika nou Suid Afrika se Afrikaanse kerke se god geword dat hy so slaafs die afgrond in gevolg moet word?
NG moderator pleit vir homoseksualisme
In antwoord op ‘n medianavraag het prof. Nelus Niemandt, algemene moderator van die NG Kerk, gesê dat homoseksuele paartjies volledig in die kerlike lewe geïntegreer moet word, dat ie huwelike van homoseksuele paartjies met die volle seën van die kerk voltrek moet word en dat homoseksuele NG predikante nie meer gedwing moet word om selibaat te leef nie. Niemandt word aangehaal dat hy gesê het: “My hoop is dat lesbiese, gay, biseksuele en transseksuele oriëntasies genormaliseer sal word binne die kerk.”
Laat die integrasioniste, liberaliste en Panyaza Lesufi’s van Suid Afrika weer en opnuut hoor en begryp indien hulle intellek dit toelaat! Ons het apartheid, (soos wat julle dit graag noem) as beginsel en beleid in Suid Afrika aanvaar en toegepas in die vorm van afsonderlike ontwikkeling, om ons kinders hiervan te vrywaar.
Dit het met diskriminasie op die aarde niks te make nie, maar alles met die behoud van identiteit, sedelike en morele waardes en beskaafde norme. Ons verskil van mekaar deur God se skepping van verskeidenheid. Daarmee sê ons nie soos wat julle beweer, dat ons beter is nie, ons sê dat ons anders is, sigbaar en hoorbaar anders! Julle pogings om soos ons te wil wees en sommige van ons wat soos julle wil wees is gedoem tot mislukking en is en sal ewig tot nadeel van almal wees. Selfs die verloopte NP regering van de Klerk het dit besef toe hulle die versekering van eie woongebiede, eie skole aan die Afrikanervolk gegee het voor hulle lafhartige abdikasie en tot hulle beskaming nie kon nakom nie!
Afrikaners moet ten bloede toe weerstand bied teen rasgemengde skole en nie minder bekommerd oor wat in elke ander skool aan ons kinders geleer word nie! Ou President Paul Kruger het by geleentheid verklaar dat ‘n kind wat slegs tot belydenis van geloof opgevoed is, beter vir die volwasse lewe toegerus sal wees as die kind wat bloot akademies onderrig is!
GIRLS GANG-RAPED AT PRIMARY SCHOOL
Hoewel ek volmondig met die skrywer van die artikel saamstem, behoort die argument nie te gaan oor die huwelik nie, maar eerder oor die sedelike en immorele wat besig is om deur menslike wetgewing God se wette te vervang. In wese die oorwinning van Satan oor die gees van hierdie mense wat streef na losbandigheid.
As veral gekyk word na die uitspraak van die lesbiese aktivis Masha Gessen, "The institution of marriage should not exist. . . “ dan is die mensdom besig om te verval na dierlikheid waar die grense van welvoeglikheid, selfbeheersing en erkenning van God en Sy gebod oorskry word, op pad na “beestelikheid” en uiteindelik selfvernietiging!
After same-sex marriage, is polygamy next?
Dr. Jim Denison
July 01, 2015
Before last Friday's Supreme Court ruling, many of us argued that same-sex marriage could or would lead to polygamy. Gay marriage proponents were quick to dismiss our warning. But consider Chief Justice Roberts's dissent to the court's decision: