Stephanus Johannes Paulus Kruger (10 Oktober 1825 – 14 Julie 1904)
Hy was die president van die Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal). Maar vir sy mense was hy bloot Oom Paul. Getrou aan die Boeretradisie om ouer mans in die gemeenskap as “oom” aan te spreek, het sy volk hom met die hoogste agting bejeën, maar hom ook as die geliefde raadgewer beskou.
En tot vandag toe is sy wyse uitsprake enigsins legendaries. Komende van ’n man wat slegs drie maande formele skoling gehad het en wie se eintlike skool maar net die veld was.
Die forse Paul Kruger (1825-1904), wat in sy lewe vier keer tot staatspresident van die Z.A.R. verkies sou word, is volgens die meeste bronne op 10 Oktober 1825 gebore op Bulhoek, sy oupa se plaas in die distrik Steynsburg, naby Cradock in die Kaapkolonie.
PVV FAKSIEVOORSITTER MNR VAN KLAVEREN:ONS WIL DAT WERKLOSE OF KRIMINELE POLE UITGESIT SAL WORD
Omdat de overlast en de criminaliteit van Oost-Europeanen in Nederland en dan vooral van Polen alsmaar toeneemt, heeft meneer Joram van Klaveren 2e Kamerlid en tevens fractievoorzitter voor de Partij voor de Vrijheid verzocht of er onderzocht kan worden of er een zogenoemde uitzetdienst voor deze overlastgevers in het leven geroepen kan worden.
Meneer van Klaveren licht een en ander toe: "Het idee voor zo'n instantie heeft allereerst betrekking op de 'Polenproblematiek' in de provincie Flevoland.
Dit was op Dinsdag 5 Julie dat ons van Klaas Waarsegger ’n interessante storie gekry het oor wat besig is om by Radio Pretoria te gebeur. Ons plaas dit weer vir perspektief aangesien Willie Spies die afdraai van die “Volkspad” by Radio Pretoria bevestig het met sy antwoord aan ds. Hennie vd. Merwe. Sou dit verband hou met die Hervormers en ander kerkverbande se hernieude aanslag op ons lewens en wêreldbeskouing?
Die vasbyters sal dalk opnuut moet besin oor wat hulle besig is om te finansier. Ons vryheid of ons ondergang?
----- Original Message -----
From: Hendrik van der Merwe
To: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Sent: Friday, October 07, 2011 9:55 AM
Subject: OPEBRIEF OOR PIK BOTHA ONDERHOUD
Dit was met skok dat ek Dinsdagaand na Marianne Roos se program geluister het, en gehoor het hoe die volksverraaier Pik Botha uit die hoed spring, en oor die Volks Radio sy weergawe van die verraad van die Afrikanervolk gee.
‘n Bewys van militêre bankrotskap as jy van jou bure afhanklik is vir militêre bystand van watter aard en vir watter rede ook àl. Veral as jou buurman nog baie onlangs homself in ‘n inflasiekoers van duisende % in regeer het en sy onderdane aan hongersnood blootgestel is. As só n buurman jou van raad moet voorsien vir jou “grondhervormingsplan”, kan hy jou seker ook ‘n paar militêre maneuvers kom leer.
Met die militarisering van lughawens deur militêre personeel eenvoudig oor te plaas in stede daarvan om die poste te adverteer, is die onderrok van ’n kommunistiese eenparty staat duidelik sigbaar.
JEREMIA 17:1-27
3 . My berg in die veld, jou rykdom, al jou skatte sal Ek as buit gee saam met jou hoogtes, weens die sonde in jou hele grondgebied.
4 . En jy sal uitval — en dit deur jouself — uit jou erfenis wat Ek jou gegee het, en Ek sal jou jou vyande laat dien in ’n land wat jy nie ken nie; want julle het ’n vuur aangesteek in my toorn, tot in ewigheid sal dit brand.
5 . So sê die HERE: Vervloek is die man wat op die mens vertrou en vlees sy arm maak, terwyl sy hart van die HERE afwyk.
6 . En hy sal wees soos ’n kaal bos in die wildernis, en hy sal nie sien as die goeie kom nie, maar dor plekke in die woestyn bewoon, ’n brakkerige en onbewoonde land.
HERVORMDE KERK AAN DIE EINDE VAN DIE PAD … TYD VIR ‘N NUWE BEGIN!
Die Nederduitsch Hervormde Kerk besef dit dalk nog nie, maar hy het met die besluite wat geneem is tydens die pas afgelope Buitengewone Algemene Kerkvergadering, die einde van ‘n era bereik. Deur ‘n streep te trek deur sy eie en ons volk bestaan en deur die Afrikanervolk as ketters te verklaar, sal hierdie kerk se einde beteken.
Ja, so het die humanisme met sy liberalisme ook die ou Voortrekkerkerk, die kerk van Jan van Riebeeck en die staatskerk van die ou Zuid-Afrikaanse Republiek, ingesluk net om hom later te vernietig. Nou swaai die humaniste en ateïste die septer in hierdie kerk.
From: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Date: 2011/10/04 08:00:00 PM
To: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Cc: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Subject: Siestog
Varkevisser,
Jou laaste berig oor Dan Broodt haal jy hom juis uit oor hy nie ":genoegsaam" gaan kyk het waaroor die AVP gaan nie. Die berig net daarvoor probeer jy die VVK se verkiesing afmaak deur te beweer dat daar sommer net 2 persone by die volksraad bygesit is. Siestog. Jy moet tog beter navors voor jy jou twak skryf. Gaan lees tog vir die eerste keer die dokumentasie op die VVK se webwerf voor jy jou galbrakery voortsit. Dan sal jy sien dat almal (behalwe jy...) weet hoekom daar nege is..
Is jy die lelike mannetjie daar doer regs Bo langs al die volksleiers? Ha... Siestog.
Jan Beyers
(Epos my na my adres toe. Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. )