by John Pilger
On 14 October, President Barack Obama announced he was sending United States special forces troops to Uganda to join the civil war there. In the next few months, US combat troops will be sent to South Sudan, Congo and Central African Republic. They will only "engage" for "self-defence", says Obama, satirically. With Libya secured, an American invasion of the African continent is under way.
Obama’s decision is described in the press as "highly unusual" and "surprising", even "weird". It is none of these things. It is the logic of American foreign policy since 1945. Take Vietnam. The priority was to halt the influence of China, an imperial rival, and "protect" Indonesia, which President Nixon called "the region’s richest hoard of natural resources …the greatest prize". Vietnam merely got in the way; and the slaughter of more than three million Vietnamese and the devastation and poisoning of their land was the price of America achieving its goal. Like all America’s subsequent invasions, a trail of blood from Latin America to Afghanistan and Iraq, the rationale was usually "self defence" or "humanitarian", words long emptied of their dictionary meaning.
‘Afrikaner moet nóú positief kies’
Dit is die opskrif van ’n berig in die Beeld koerant van 21 Oktober 2011. In die lig van die gelyktydige aandrang van die Hervormde Kerk om van apartheid ontslae te raak, die NG-Kerk se sinodebesluit oor Belhar en die SKK van die AP-Kerk se poging om anderskleuriges toegelaat te kry in eredienste en by die gebruik van Nagmaal, moet hierdie oproep van naderby beskou word.
Dit is egter eers wanneer jy agterkom wie hierdie oproep maak dat jy besef dat daar noukeurig gekyk moet word na die inhoud van die oproep. Terwille van duidelikheid haal ek uitbeeld se berig aan: “Die Koos de la Rey-scenario waar Afrikaners hulle by moeilike omstandighede aanpas en verantwoordelikheid vir hul toekoms aanvaar óf die Louis Trichardt-scenario waar hulle op moedverloor se vlakte beland en nie meer vir hul regte veg nie. Dít is twee moontlike scenario’s teen 2020, afhangende van hoe die Afrikaner op die omstandighede in die land gaan reageer, aldus ’n omvattende navorsingsprojek van die Afrikaner Burgerlike Netwerk (ABN).
DEUTERONOMIUM 4:1-49
1 LUISTER dan nou, Israel, na die insettinge en die verordeninge wat ek julle leer om te doen, sodat julle mag lewe en inkom en die land wat die HERE, die God van julle vaders, aan julle sal gee, in besit mag neem.
2 Julle mag by die woord wat ek julle beveel, niks byvoeg nie, en julle mag daar niks van weglaat nie; sodat julle die gebooie van die HERE julle God mag onderhou, wat ek julle beveel.
3 Julle oë het gesien wat die HERE weens Baäl-Peor gedoen het; want al die manne wat agter Baäl-Peor aan geloop het, dié het die HERE jou God onder jou uit verdelg.
4 Julle daarenteen wat die HERE julle God aangehang het, is vandag nog almal in die lewe.
5 Kyk, ek het julle insettinge en verordeninge geleer soos die HERE my God my beveel het, om so te handel in die land waarheen julle gaan om dit in besit te neem.
6 Onderhou dit dan en doen dit; want dit is julle wysheid en julle verstand voor die oë van die volke wat al hierdie insettinge sal hoor en sê: Waarlik, hierdie groot nasie is ’n wyse en verstandige volk.
DIE KWESBAARHEID VAN DIE NUWE “VOLKSRAAD” WAT “OUD PRESIDENT” HARTZENBERG SE VOORMALIGE “VOLKSTAATKABINET” OPVOLG.
Die selfvertroue wat Radio Pretoria se direksie hulleself aanmatig nadat hulle Afrikaner volksgenote vir nagenoeg twintig jaar kon oortuig om die Radiostasie te finansier omdat dit sogenaamd ’n vryheidstasie is, stuit nie eers op die skorsing van ’n “nuutverkose volksraadslid” nie! Dit nadat dié radiostasie sy volle gewig agter die privaatverkiesing van Paul Kruger,(die VVK) ingegooi en lopende kommentaar deur Mariaan Roos oor die inhuldiging van die “volksraadslede” uitgesaai het.
Met ’n tweede lid van die tweede sogenaamde “volksraad”, na die-in-die-sandgeloopte een van “oud president” Hartzenberg, te wete Sakkie van der Merwe wat ook al onder die byl van Radio Pretoria deurgeloop het, is dit onvermydelik dat onderlinge wantroue in dié nuwe “volksraad” sommer uit die staanspoor ingebou is en dus die hele “volksraad” van sewe, net so kwesbaar maak in hulle toekomstige behandeling van, en deur Radio Pretoria.
VERSKUIWING IN TEKTONIESE BELEGGINGSPLATE KAN GROOT ONSTUIMIGHEID OP BELEGGINGSMARKTE IN 2011 VEROORSAAK
Met die jaarwisseling enkele weke gelede het ons toegetree tot die tweede dekade van die 21ste eeu en by so ’n waterskeidingsmerk in tyd is dit net natuurlik vir elkeen wat op een of ander wyse in die beleggingsmarkte betrokke is, om te wonder welke beleggingsvooruitsigte die toekoms inhou. Beleggingsvooruitsigte sal waarskynlik sterk beïnvloed word deur die bewegings in sekere groot onderliggende temas wat op hierdie stadium die beleggingsmarkte oorheers. Dit kan byna vergelyk word met verskuiwings in die tektoniese plate onder die aardkors en die sigbare gevolge daarvan. Die vooruitsigte sal bespreek word aan die hand van die volgende punte:
Die vernaamste onderliggende temas in die huidige beleggingsmarkte, die waarneembare gevolge daarvan en die implikasies wat dit vir beleggingsbeplanning inhou.
Terwyl ‘n magstryd woed in ANC-geledere en veral tussen diegene wat hulle volkome binne die geldmagte se kloue bevind, en die populiste wat die ontevrede massas se aansprake en verwagtings probeer verwoord, is die Afrikanervolk in ‘n hipnose vasgevang en weier hy hardnekkig om tot sy sinne te kom.
Aangesien die Afrikaner in ‘n skuldkompleks gedompel is, en nie wil glo dat diskriminasie sy Godgegewe reg is en die beskerming van sy eie volk en ras niks anders is nie as die beskerming van dit wat God daargestel het, en nie deur ‘n drogwoord soos rassisme verknoei en mislei behoort te word nie, gaan die Afrikaner in die afsienbare toekoms voor ‘n feitelikheid te staan kom wat hy nie sal kan weerstaan, tensy dringende besinning plaasvind nie.
Hoewel hierdie berig op die Amerikaners gerig is, sal dit interessant wees om jou oog op die verwikkeling te hou aangesien dit ongetwyfeld Suid-Afrika sal raak indien hierdie mense se ontledings korrek is. Voordat u egter op hol raak, lees net eers tot waar u die teenstrydigheid raakgelees het en besluit dan self wat hier aan die gang is.
Dear Smart Investing Daily reader,
Most of the press the past few weeks have been focused on the protestors in New York or Amanda Knox's conviction being overturned by the Italian courts. What they haven't been focusing on is what is happening in China. Just this week the Chinese government announced it would begin buying bank shares in the four largest lenders in China on mounting concerns over the country's slowing growth.