‘n Bewys van militêre bankrotskap as jy van jou bure afhanklik is vir militêre bystand van watter aard en vir watter rede ook àl. Veral as jou buurman nog baie onlangs homself in ‘n inflasiekoers van duisende % in regeer het en sy onderdane aan hongersnood blootgestel is. As só n buurman jou van raad moet voorsien vir jou “grondhervormingsplan”, kan hy jou seker ook ‘n paar militêre maneuvers kom leer.
Met die militarisering van lughawens deur militêre personeel eenvoudig oor te plaas in stede daarvan om die poste te adverteer, is die onderrok van ’n kommunistiese eenparty staat duidelik sigbaar.
Die minister van binnelandse sake Dlamini-Zuma is ongeërg oor die Vereniging van Staatsamptenare wat die departement van binnelandse sake dagvaar as gevolg van wat hulle beskou as 'n poging om die departement te militariseer deur die werwing van lede van die weermag. Haar standpunt is dat dit praktyk is om onderling personeel uit te ruil of oor en weer aan te wend.
die Vereniging van Staatsamptenare beweer dat die departement besig is om 'n "sekuriteitsdepartement" te word na aanleiding van 'n samewerkingsooreenkoms wat met die Kubaanse regering onderteken is.
Dat hierdie gebeure groter ongemak en bedreiging van die Vryheid van veral blankes sal meebring, moet nie ligtelik beskou word nie.
Military convoys from Zimbabwe to South Africa
October 7, 2011 at 9:37 pm Why are heavy-artillery military convoys crossing into SA from Zim? Why are soldiers replacing SA airports’customs officials while the latter are allegedly being ‘retrained by Cuban government officials” ? These vehicles photographed by South African citizens today and yesterday all carry Zimbabwe number plates and many of their exclusively-black male passengers wear red t-shirts: Yet the ANC-regime has not announced any ‘military exercises’.