OBAMA THREATENS 14 US GOVERNORS WITH IMMEDIATE ARREST
Die AVP het hierdie interessante, maar ook onheilspellende berig ontvang wat waarskynlik groter potensiaal het om die wêreld in chaos te dompel as die Noord Koreaanse dreigemente. Die verband wat dit met Suid Afrika het is die Afrikaner se toegepaste beleid van afsonderlike ontwikkeling waarvan die sukses op feitlik elke lewensterrein, vir al die volke betrokke, gedokumenteer is. Dit is in die lig van wat hier in Amerika besig is om te ontplooi, waar die beleid van die Afrikanervolk se begaafde leiers van weleer, se waarde in diepte en wydte beter begryp sal word as teenhang vir die verderflikheid van multikulturalisme wat niks anders as die mens se tweede poging vir die vestiging van ‘n Babiloniese ryk in verset teen God se skepping van verskeidenheid nie!
April 11th, 2013 | Author: The Meister
In an interview with the Russian newspaper Izvestia, he outlined how the US would divide along ethnic and cultural lines.
A chilling report from the Foreign Military Intelligence Directorate (GRU) prepared for Prime Minister Putin warns today that United States President Barack Obama has had served on 14 US Governors National Security Letters (NSLs) warning that if their actions in attempting to form what are called State Defense Forces are not halted they will face “immediate” arrest for the crime of treason.
Die klaarblyklike rede was dat die internasionale magselite 'n “globale koördinasie” vir inmenging in banke se sake kon bewerkstellig.
Waarnemers wat die die wêreld se geldmag-elite (met die Amerikaanse regering sy pop) onder oog hou is bekommerd oor die groot slagting onder goudaandele op die internasionale beurse.
Die verhandelingwaarde van goud op die markte het gister die meeste in 30 jaar getuimel. Daar word reeds vir 'n geruime tyd op behoudende oorsese webwerwe gegis dat 'n vryval-situasie vir goud voor die deur is.
Die bomontploffings gister tydens die Boston-marathon, waarin mense dood en vermink is, word ook deur hierdie waarnemers met ernstige wantroue en voorbehoude beskou. Dit word reeds op 'n webwerf soos Global Research as 'n vals vlag-operasie van die Amerikaanse inligtingsdienste, wat glo ook betrokke sou wees by die 9/11/2001-ramp in New York, beskou. Daar word aangevoer dat die Amerikaanse Federale Speurdiens (FBI) al tevore aan terreurgroepe springstof en opleiding verskaf het vir sulke valsvlag-operasies.
- Patriottedag is die viering van die eerste twee veldslae in die Amerikaanse bevrydingsoorlog.
Die patriotiese diskoers in Amerika het opgevlam weens stappe wat die Obama-administrasie beplan ten einde die Amerikaanse grondwet se sogenaamde Tweede Amendement te wysig om private vuurwapenbesit aan bande te lê. Behoudende Amerikaners gooi wal teen so 'n stap en verwys in 'n patriotiese opwelling na die Amerikaanse burgeroorlog, 'n held soos Paul Revere en dat Amerikaanse presidente verklaar het die bewapening van die gewone burgery is 'n sleutelmaatreël ter bekamping van staatstirannie. Die vraag na gister se bomontploffings is uiteraard of die Obama-administrasie daardeur aan die burgery wil sê hy aanvaar die uitdaging en sal voortgaan met maatreëls waarvolgens inbreuk gedoen word op die regte van die burgery.
As u wat nou hier lees ‘n gelowige is en bekommerd is oor wat met ons Afrikanervolk gebeur het en ook kommer het oor die gerugte van ‘n derde Wêreldoorlog,.... Wees dan nie bevrees nie! “want U het alles geskape en deur u wil bestaan hulle en is hulle geskape.”
OPENBARING 4:1-11
NÁ hierdie dinge het ek gesien — kyk, ’n geopende deur in die hemel, en die eerste stem wat ek soos ’n basuin met my hoor spreek het, het gesê: Kom op hierheen, en Ek sal jou toon wat ná hierdie dinge moet gebeur.
2 En dadelik was ek in die Gees, en kyk, daar staan ’n troon in die hemel en Een sit op die troon.
3 En Hy wat daarop sit, het in sy voorkoms gelyk soos die steen jaspis en sardius; en rondom die troon was ’n reënboog wat in sy voorkoms gelyk het soos ’n smarag.
Ivor Ichikowitz, the arms and oil broker who laid on his company jet to ferry Nelson Mandela to a Jacob Zuma election rally in Transkei, has made a career from turning political connections into profit.
Die politieke venters het klaarblyklik baie negosie te smous gehad toe hulle ná én voor FW de Klerk se Rooi Vrydag-toespraak in Februarie
1990 hul oorgawe aan die kommunistiese ANC onderhandel het.
In nog so 'n gesmous met Suid-Afrikaanse bates kom die beweerde verkwanseling van tonne aan wapens aan eendag vlieg-diktators van Afrika aan die beurt. Die SA Nasionale Weermag se fiasko in die Sentraal-Afrikaanse Republiek het ook die viskas met vrot rooi-aas wat dit betref oopgeruk.
Sover hierdie bewerings aangaan is 'n berig waarin die name van Pik Botha en 'n Suid-Afrikaanse Jood genoem word ter sake. Ewe belangrik egter i
s bewerings van kol. Eugene de Kock, 'n SAP-operateur van die eertydse Vlakplaas-teen-terreureenheid, dat daar nie
van tonne se wapens en ammunisie wat in wapenopslagplekke in Zoeloeland versteek is, verantwoording gedoen kan word nie.
Sedert polisie-kaptein Deon Loots 'n beëdigde verklaring in die sogenaamde Boeremagsaak ingehandig het waarin die rol aangeroer is van vooraanstaandes in die De Klerk-regime, bekend as die Verligte Aksiegroep (VAG), is die aandag gevestig op die
beweerde oorplaas van monetêre bates aan triljoene Amerikaanse dollar.
Hierdie vermeende oorplasing van bates en tonne muntmetaal na geheime bankrekeninge en bestemmings in die buiteland, het na bewering geskied met behulp van skemas soos projek Hamer. Gunther Schickelgruber verwys in sy boek Dokument X ook na die beweerde oorplaas van bates wat fabelagtige fortuine sou bedra.
In elk geval: Die beeld deur kerkleiers en die nuusmedia van 'n groepie NP-politici wat ter wille van waarheid en geregtigheid met die rug teen die muur met die kommunistiese ANC onderhandel, lê aan skerwe.
In die geval van die gesmous met wapens is daar 'n veel gewigtiger punt ter sake as wie met die winste wegloop of weggeloop het: Die Afrikaner en Blanke in die land is in ternouernood weens 'n algehele gebrek aan fisieke beskerming. Maak maar op enige dag in die week 'n koerant oop of besoek 'n webwerf as u 'n vreemde behae daaruit skep om getrakteer te word op die bloedige uitwissing van jou volk.
Dit word moeilik om iets anders af te lei as dat Zuma in ‘n lokval gelei word om dieselfde lot as Gadafi van Libie tegemoet te gaan wanneer die mediaberigte van nader beskou word.
Die feit dat die linkse SA nuusmedia behoorlik hul mes in het vir die Zuma-regime, blyk nie alleen uit berigte in Naspes-koerante nie. Die Mail & Guardian en die Sunday Times neem lustig aan die beswaddering van Zuma se regime deel (sien berigte).
'n Artikel vandag deur Ferdi Greyling in die Naspes-koerante bevestig in elk geval dat Naspes die Zuma-regime as finaal uit die bose beskou.
Dat Amerika en die CIA agter die skerp veroordelende berigte sit, blyk uit die feit dat China as die groot sondebok in die hele relletjie uitgemaak word. Want kom jy Zuma by, kom jy China by, kom jy Zuma by - hulle is vinkel en koljander, die een soos die ander.
((10) A UN Security Council resolution is not even needed for this - South Africa is a member of the ICC Statute and a court prosecutor can, on his own initiative, begin an investigation and institute proceedings against the president of South Africa)
In die Rapportkoerant van gister 7 April 2013, skreeu die voorbladopskrif: ‘n Nuwe oorlog, Rebelle-leier waarsku Suid Afrika, VN steun dié keer ons troepe.
Vir die Afrikanervolk, die volk wie se land Suid Afrika werklik is en volgens elke Volkeregtelike beginsel regmatig behoort, is dit noodsaaklik dat daar nugter na die oorsake, maar ook die gevolge gekyk word waarin die de Klerk-Kabbala Suid Afrika gedompel het toe hulle dit onregmatig aan ‘n spul Swart Kommunistiese Terroriste in 1994 oorhandig het.
Wat onder hierdie omstandighede verblydend is, is die feit dat die kern van die ware Afrikanerdom, nie aandadig is aan die gemors waarin Suid Afrika daagliks al dieper gesink word deur die dwase papbroekigheid van die links-liberale gees wat de Klerk en sy medewerkers beset het en nou manifesteer in die uiterste vorm van korruptiewe handelinge waarin menselewens nie ʼn koppie olie werd is nie!
Die Brics-beraad in Durban waarvan Suid Afrika ‘n lid geword het onder Zuma se leiding, het interessant genoeg, nie die dood van 'n lidland - Suid-Afrika - se soldate in 'n persverklaring veroordeel nie: