BAIE MOSLEMS DINK HULLE IS KLEIN DUIMPIE EN VERAL TURKE VOEL HULLE SPEEL 'N ROL IN DIÈ VERHAAL
In aflevering 6 uit onze reeks DIE 'SEËNINGE' VAN DIE REËNBOOGNASIE gingen wij al in op het feit dat veel moskeebezoekers verpakkingen van etenswaren zoals die van yoghurt, melk en snoep zomaar op straat gooien of er nu een prullenbak voorhanden is of niet dat maakt ze niet uit. De islamitische 'geestelijke' Omar al-Haddouchi zei vorig jaar april, dat de landen waar moslims zich bevinden slechts als een toilet kunnen worden beschouwd en het moet gezegd worden dat veel islamieten er alles aan doen om de woorden van deze imam gestand te doen (n.s Moslems wat na die moskee gaan sal enigiets wat hulle eet se pakkies so rondstrooi. 'n Islamitische 'geestelike' het verklaar dat hulle in die lande waar hulle bly, hul vullis sommer kan los omdat lande van 'ongelowiges' slegs as 'n toilet beskou kan word) Tot nog toe zijn het vooral turken die er een gewoonte van gemaakt hebben om gehoor te geven aan wat deze sjeik hun opdroeg.
Die waarheid- en werklikheidsgetroue Afrikaner weet van 'n hele spul trogvreters wat die nuwe Suid-Afrika se kraamsaal voorberei het
Die Naspes-koerant Beeld sinspeel vanoggend in sy hoofartikel met behulp van die vraag wie die land aan die Indiër-familie Gupta verkoop het, dit kan die Geldmag se kommunistiese krismisvader Jacob Zuma wees. So wil dit in elk geval voorkom.
Dit is seker goed dat hierdie pulpkartel van 'n vroedvrou wat FW de Klerk en die Verligte Aksiegroep (VAG) getrou bygestaan het in die miskraam van 'n nuwe Suid-Afrika en dié basterbrak probeer grootmaak onder beskerming van 1996 se konstitusionele wonderwerk, se ogies na hoeffel jaar self nou begin oopgaan.
Maar nou wys die Naspes-liegfabriek net 'n bewerige vinger na Zuma. Wat van die res!
1. 12 JUNIE 1987 Hansard kolom 1464: met betrekking tot die onderwerp wat eie sake is, ook met betrekking van uitoefening van mag in die politiek, eis ons omstandighede van ons dat die wat vryheid het nie in ‘n situasie geplaas sal word waarin daardie vryheid ontneem word nie, hulle is daarop geregtig om te sê “hulle sal nie oorheers word nie”.
En ook sommer te verwys na die stelling van Pik Botha in Farmer's Weekly van 7 November 2008 dat die NP nooit tot die grondwetlike skikking (ek merk op die gewilde woord is "akkoord") sou gekom het as die NP geweet het die boere se kaart en transport is onveilig nie. Wat ‘n pot @#%t! Nietemin het menige Afrikaners dit vir soetkoek opgeëet! Kop in een mus lui die gesegde. Koppe vol muisneste, lui ‘n ander.
Genl. F.W. de la Rey en die Groenskrif oor “Grondgryp”
Een so 'n beroemde laaste woord was deur De Klerk self op Vrydag, 9 Februarie toe hy verklaar het (Hansard, kol. 445): “Ek wil vir die agbare lid (dr. A.P. Treurnicht?) oor die grondkwessie sê, die KP moet ophou om die boere op te pomp. Die boere se kaart en transport is veilig...”
In die lig van die erns van gegewens in mnr.Pieter van der Spuy se berig en die klaarblyklik oorweldigende reaksie daarop, is dit raadsaam om weer te verwys na FW se versekering in die Parlement dat die boere se kaart en transport veilig is. Ook te verwys na stellings van Pik Botha in Farmer's Weekly van 7 November 2008 - , dat die NP nooit tot die grondwetlike skikking ( merk op, die gewilde woord is "akkoord") sou gekom het as die NP geweet het die boere se kaart en transport is onveilig nie. Wat daar nietemin uit FW en Pik se stellings oor grondbesit afgelei kan word is dat hulle salig geglo het (terwyl ons weet hulle lieg!), dat die boere se kaart en transport veilig onder 'n ANC-regime sou wees.
In die Vryburger van April 29, 2013, verskyn hierdie interessante berig wat onderskryf word deur die fisiese en waarneembare gedrag en uitsprake van die liberaliste. Hoewel daar genoeg rasionalisme by sommige van hulle oorgebly het om te weet dat hulle deur sulke “getemperde kranksinnige" optrede bepaalde oogmerke kan bereik, is die AVP geneig om met dr. Lyle Rossiter heelhartig saam te stem! ‘n Vooraanstaande sielkundige het tot die gevolgtrekking gekom dat liberaliste kranksinnig is en die ideologie van liberalisme as ‘n geestelike afwyking gediagnoseer.
Net toe liberaliste trots op hulleself begin voel het, het ʼn vooraanstaande sielkundige, dr. Lyle Rossiter die stelling gemaak dat die ideologie wat hulle aanhang as ʼn gevaarlike afwyking getipeer kan word.
Dis nodig om hier af te wyk van die rede vir hierdie skrywe, die feit dat die Amerikaanse CIA steeds met sy hande op al die beheermeganismes van die voortgaande Suid-Afrikaanse rewolusie sit.
Daar word met kommer kennis geneem van die toename in moorde op Afrikaners en ander Blankes sedert die Mangaung-konferensie in Desember verlede jaar waar die ANC-leier Jacob Zuma hom opnuut van opruiende uitsprake bedien het en ook 'n opvolgende uitspraak deur hom in Durban.
Feit is egter dat Zuma en ander ANC-leiers se uitsprake, wat klaarblyklik deel is van die ANC se sogenaamde Nasionale Demokratiese Rewolusie (NDR), nie in afsondering beskou kan word nie. Die NDR het 'n onmiskenbare plaaslike én internasionale eienskap, vir ons hier plaaslik onder andere van belang die ANC se versnelde grondgrypprogram (die “beskerming” van grondwet-1996 en al) en Zuma se laai van die regbank met ANC-kaders (weer eens, met die “beskerming” van 1996 se konstitusionele wonderwerk en al).
Dat daar vuur in die gras anderkant de Klerk se Rubicon gekom het, onvermydelik moet ek sê, is onomstootlik. Die “winde van verandering” wat nie ophou waai het nie, blaas nou die vuur tot ‘n inferno aan waarvoor de Klerk nie raad sal hê nie.
P.W.Botha se Rubicontoespraak op 15 Augustus 1985, het nie die oorkantste wal gehaal soos wat verwag, voorspel, dikteer en gehoop is in die liberale kringe van Suid Afrika nie. Hoewel hy ‘n voorstander van hervorming was, was hy nie gereed en veral nie bereid om voorgesê te word van hoe en wat hy as President van Suid Afrika vir die Kongres van die NP in Natal op 15 Augustus 1985 moet sê nie!
Op 2 Februarie 1990 het FW de Klerk sy Rooi Vrydag-toespraak gehou waarin hy verklaar het dat Nelson Mandela vrygelaat gaan word en die Rubicon oorgesteek waar PW vasgesteek het. Die bedenklike wyse waarop P.W. Botha deur FW de Klerk as staatspresident vervang is, was die begin van die skandaligste politiekery wat die Afrikanervolk in sy ganse bestaan beleef het en ons eerloos van ons politieke mag gestroop en beheer oor ons bloedverworwe land ontneem het.
Toe de Klerk in die 1992 Referendum van 17 Maart met ʼn kunstig bewoorde vraag, ʼn meerderheidstem in die referendum verkry het met die vraag: “Ondersteun u voortsetting van die proses van hervorming wat die Staatspresident op 2 Februarie 1990 begin het en wat gerig is op ʼn nuwe grondwet deur onderhandeling?”, waarop Afrikaners net ja of nee moes stem, het daardie meerderheid egter nie aan die NP die mandaat verleen om Mandela vry te laat, die SAKP te ontban en ‘n een-mens-een-stem verkiesing uit te skryf nie!