(AVP se kommentaar op die uitspraak in Agri South Africa v Minister of Minerals and Energy [2013] ZACC 9 (18 April 2013) - deur Pieter van der Spuy
Die Mineral and Petroleum Resources Development Act (MPRDA) het in 2004 in werking getree. Die effek daarvan was dat die bestaande houers van mineraalregte van hulle regte ontneem is.
Die vraag het ontstaan of sodanige ontneming op onteiening neerkom en die staat derhalwe aanspreeklik is vir vergoeding. Die konstitusionele hof het verlede week in Agri South Africa v Minister of Minerals and Energy by monde van hoofregter Mogoeng in ’n meerderheidsuitspraak beslis dat die ontneming van bestaande mineraalregte deur die MPRDA nie neerkom op onteiening nie. Die houer van die mineraalreg verloor dus sy reg en die staat kan nou besluit wie kry die mynregte. Nogtans is die ontneemde nie geregtig op enige vergoeding nie, want volgens Mogoeng is dit nie onteiening nie!
Volgens die Grondwet hoef vergoeding nie vir ‘n ontneming van eiendom betaal te word nie as dit nie juridies as ‘n onteiening (wat nie in die Grondwet omskryf word nie) kwalifiseer nie. Volgens Mogoeng speel die konstitusonele verpligting van die staat om die ekonomie te transformeer tot voordeel van die swart mense ‘n belangrike rol in sy uitspraak. Mogoeng bevind in effek dat die staat se verbintenis tot swart transformasie belangriker is as die beskerming van eiendom.
De islamideologie heeft net als bijvoorbeeld het communisme een aantal bestanddelen/ingrediënten nodig om te kunnen gedijen .Een héél belangrijke factor is haat. Er moet dus eerst voor gezorgd worden dat door irritatie op te wekken weerstand, afschuw en haatgevoelens ontstaan. Hoe meer deze drie in omvang toenemen des te sneller deze ideologie kan groeien en zich verbreiden. Men bereikt dit op de volgende manieren: 1. Door geregeld nieuwe eisen te stellen
2. Door verwarring te stichten 3. door dusdanig buitensporig, crimineel en afwijkend gedrag ten toon te spreiden dat mensen de wanhoop nabij zijn. Wat zeker ook niet vergeten moet worden is dat de islam een vacuüm nodig heeft zodat haar allesverzengende vuur van haat brandende kan blijven. Doordat in met name Europa de kerkverlating en secularisatie een voldongen feit is en de Zondagsheiliging niet meer een vanzelfsprekendheid is, kunnen moslims als het ware in dat ontstane gat springen. Vooral rand- en buitenkerkelijken en ongelovigen die niet al te stevig in hun schoenen staan, zijn dan zeer gevoelig voor de bedriegelijke boodschap van de islam.
Die beklemtonings is van die AVP. Indien u hierdie toespraak van de Klerk met aandag lees, sal u sien hoe min die oordrag van mag met apartheid te maak gehad het.
Margaret Thatcher and the role she played in helping South Africa to achieve non-racial constitutional democracy FW de Klerk FW de Klerk Foundation [This article first appeared in the 16 April edition of the London Evening Standard] MARGARET THATCHER AND THE ROLE SHE PLAYED IN HELPING SOUTH AFRICA TO ACHIEVE NON-RACIAL CONSTITUTIONAL DEMOCRACY By FW de Klerk In her autobiography, Margaret Thatcher observed that few issues created so much scope for hypocrisy and hyperbole as did the question of apartheid during the 1980s. When considering Britain’s increasingly controversial relationship with South Africa she brought to bear all of the qualities that came to characterise her leadership. These included common sense, a clear understanding of Britain’s interests; a refusal to accept cant; and an iron will to proceed with policies that she believed in her heart to be right.
At no time did she give the slightest support for apartheid or for racial discrimination of any kind. She consistently urged South Africa to release Nelson Mandela and to move ahead with real transformation.
Die Afrikaner Volksparty is verbaas oor hierdie wending. Herman Toerien wat die outeur van hierdie onderstaande artikel is, is nou werklik nie bekend as ʼn nasionalis nie en behalwe dat Solidariteit hom besig hou met hofsake op die arbeidsterrein waarin die regime en ander dmv. onbillike regstellende aksie mense benadeel, is hulle deur uitspraak en optrede nie Afrikanerbondgenote nie en doen huule hul uiterste bes om de Klerk se Nuwe Suid Afrika te maak werk!
Nadat die AVP verskeie artikels geplaas het waarin die ongelooflike onderduimsheid waarmee die Afrikanervolk van ons politieke mag ontneem is, ons effektief ontwapen is deur die afdanking van militêre personeel, verkwansel van militêre toerusting en wapentuig in samewerking met Ivor Ichikowitz en dan die triljoene rand se goud en diamante om die Amerikaners se ekonomie te red, kan selfs die mees liberales nie meer hulle oë sluit vir die onreg wat hier plaasgevind het nie!.
Apartheid as skans waaragter al hierdie onheiligheid voltrek is, het nou te klein geword om agter te skuil en begin selfs linkses besef dat daar nie meer verweer is teen die waarheid wat die leuen nou vinnig inhaal nie!
Says Prof McCarthy: “All the evidence indicates that the project to set up such an extensive network of Chinese shops, all following the same pattern and targeting the same market, was well researched, well planned, well organized and well financed”.
Sunday, November 4, 2012
CHINESE FLOODING SOUTH AFRICA: SHOCKING REPORT: CHINESE FLOODING SOUTH AFRICA ( Hannes Engelbrecht)
The new colonials have arrived.
Without as much as a whisper the South African government allowed at least 400 000 Chinese to swamp the country during the past six years. Chinese migrants, mainly from the overpopulated Fujian province in China, have been shipped off to South Africa at an alarming rate. Spreading all over the country.....
Even in the remotest parts, between 6000 and 12000 “Chinese shops” sprang up – indicating that the phenomenon is well-orchestrated by both China and South Africa.
Ons plaas enkele uittreksels uit ‘n berig van Beeld wat aandui dat die ANC se grondgrypplanne besig is om momentum te kry.
Jan-Jan Joubert vandag in Beeld oor grondgryp (Sê niks meer!):
Grondsweer bars oop
2013-04-18 23:29
........
ANC-LP’s dring daarop aan dat openbare vergaderings op belastingbetalerskoste landwyd gehou word sodat mense aangery kan word om oor die eeu oue wet te praat wat swart grondeienaarskap amptelik beperk het.
En hulle wil hê dit moet spoedig gebeur – op 29 en 30 April in Gauteng en op 2 en 3 Mei in KwaZulu-Natal en Noordwes.
Die aanwysing van sekere dele van die land vir slegs wit grondbesit is in 1991 gestaak. Besitters het in die algemeen eiendomsreg behou, wat vir Thandile Sunduza, ANC-LP, die kern van die emosionele debat vorm.
Mens kan nie in ʼn bordeel werk en kuis bly nie
Daar het baie water in die see geloop sedert die sluipmoord op dr. HF Verwoerd , 47 jaar gelede op die 6e September 1966. Dit was die einde van ʼn bloeitydperk vir die Afrikanervolk en die begin van die ellende wat ons vandag beleef. Die stryd wat die jong Afrikanervolk aangeknoop het om vry en onafhanklik oor homself te regeer het in die verlede nie gestuit op die meerdere getalle van swart volke of die magtigste wêreldryk wat telkens ons vryheid in gedrang gebring het nie. Dit het begin by die behandeling wat die Vryburgers onder die Engelse moes verduur nadat hulle die Kaap by die Hollanders afgeneem het in 1795 en wat aan en af geduur het tot vandag toe, na gelang die Britte telkens agter die Afrikaner wat uit die Kaapkolonie uitgetrek het om van hulle weg te kom, aangetrek, hulle grondgebied geannekseer en deur hulle Imperiale strewe die Afrikanervolk telkens probeer onderwerp het aan die Britse kroon.