
USAID en die versekeringsgroep SANLAM, gestig met die slagspreuk Uit die (Afrikaner-!)volk vir die volk
Die Boliviese president Evo Marales het die voorbeeld van sy Russiese ampsgenoot Wladimir Poetin gevolg en Amerika se hulpagentskap USAID hierdie Suid-Amerikaanse land verbied.
Die verbod is ook in reaksie op Amerika se John Kerry se uitlating dat Latyns-Amerika Amerika se agterplaas is. Kerry het die uitlating verlede maand tydens 'n vergadering van Amerikaanse kongreslede gemaak toe hy wal probeer gooi het teen Amerikaanse besnoeiings aan die streek.
Morales voer aan USAID “manipuleer” Boliviese politieke groepe ten einde Bolivië te destabiliseerInto the Cannibal’s Pot
A former South African on the new South Africa
South African-born Ilana Mercer is the daughter of a rabbi who was active in the fight against apartheid. Within a year of the establishment of black rule, however, she saw what was coming and decided to move out. Now a columnist based in the US , she writes regularly for World Net Daily, VDare, and her own weblog (barelyablog.com), and has published one previous book, a collection of libertarian essays called Broad Sides: One Woman’s Clash with a Corrupt Culture. She had considerable difficulty getting this new book published because of its unfashionable criticism of majority rule and insufficient praise for leftist icon Nelson Mandela.
Oorgeneem uit: KOERS IN LEER- EN LEWENSKWESSIES
– Alpegro
Die Nasionale Woordeboek (De Villiers, Smuts, Eksteen en Gouws) verklaar die woord propaganda as ″werksaamheid om bepaalde denkbeelde, oortuigings te versprei″.
Op 21 Maart 2013 is Adele Changuion se artikel met die titel ″Die kriminalisering van die Afrikaner se geskiedenis″ as kommentaar oor Radio Pretoria uitgesaai.
Hierdie artikel is ook op Radio Pretoria se webwerf gepubliseer.
Ek haal met volle erkenning en dank die volgende inleidende paragrawe hieruit aan:
″Dit is vandag die herdenking van die Sharpeville botsing op 21 Maart 1960. Daar kan verwag word dat hierdie tragiese voorval weereens gebruik gaan word om die ANC se propaganda-weergawe van die verlede te probeer omskep in die amptelike geskiedenis.
″Daarom is dit nodig om weer goed te kyk na die werking van Propaganda.Op die voorblad van die Sunday Independant
Is dit aanmatiging vanweë finansiële status of het dit te make met politieke en/of obskure rugkrappery iewers langs een of ander tender of konsessie of aankope van iets waarin daar weerskante toe voordeel was? Wat dit ookal was, was dit seker die duidelikste voorbeeld van Piesangregering, ongeëwenaard op die Afrika vasteland!
Geluk aan die de Klerkregering vir die uitmuntende prestasie en vertoon van uitnemende politieke insig en versig in die vestiging van hierdie sigbare bewys van hulle “bekwame” oordeel wat verdien om in die anale van Suid Afrika se geskiedenis, en veral in die geskiedenis van die Afrikanervolk se leierskap opgeteken te word. Daarin sal die AVP die de Klerkstigting behulpsaam wees!
En gebruik hulle die Guptas daarvoor of was dit ‘n meevallertjie?
Gaan die Arabiese Lente, waarin die Sionisties-geïnspireerde Anglo-Amerikaanse magswêreld van hul uitgediende popregerings in die Moslemwêreld ontslae geraak het, nou 'n Afrika-winter word met die ANC-regime van Jacob Zuma 'n vername domino op die res van die vasteland om te val?
Dit is die vraag nadat die Anglo-Amerikaanse magswêreld, wat ten bate van die internasionale geldelite optree, in sy lyfblad, die Washington Post, 'n venynige berig oor ANC-korrupsie in die algemeen en die Gupta-fiasko in die besonder, gepubliseer het.
Mattheus 7:7-11
[7] Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.
[8] Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word.
[9] Of watter mens is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, aan hom ‘n klip sal gee;
[10] en as hy ‘n vis vra, aan hom ‘n slang sal gee?
[11] As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee aan die wat Hom bid!
Dankie ons Vader wat in die hemel is, dat ons altyd na U toe kan kom, want aan U kom al die eer en die heerlikheid en die krag en die lof toe. Daar is niemand soos U nie en daarom bely ons teenoor U ons afvalligheid, ons ongeërgdheid, ons ontrouheid, en ons dank U dat U Seun ons Middelaar dit alles op Hom geneem en steeds vir ons by U intree. Ons wag op U O Vader en bid dat U ons volk sal bekeer sodat ons kan bekeer. Dat U ons harte van klip sal vervang met harte van vlees en dat ons onsself elke dag sal toerus uit U Woord waaruit ons die krag kan ontvang wat U vir ons daarin beskikbaar gemaak het. Ons pleit dit in Jesus se Naam. Amen.
Selfs in ligte luim blyk liberales kranksinnig te wees! Dr. Lyle Rossiter se navorsing lyk hier lagwekkend waardevol.
Sy boek: “The Liberal Mind” word hier in duidelike terme uitgebeeld sodat selfs ‘n liberalis sal kan verstaan hoe sy eie kop werk!
