1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9959138

Besoekers aanlyn

Ons het 88 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Godsdiens

WAAR MOET DIE AFRIKANERVOLK SE HULP VANDAAN KOM?

altMattheus 7:7-11

[7] Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.

[8] Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word.

[9] Of watter mens is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, aan hom ‘n klip sal gee;

[10] en as hy ‘n vis vra, aan hom ‘n slang sal gee?

[11] As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee aan die wat Hom bid!

Dankie ons Vader wat in die hemel is, dat ons altyd na U toe kan kom, want aan U kom al die eer en die heerlikheid en die krag en die lof toe. Daar is niemand soos U nie en daarom bely ons teenoor U ons afvalligheid, ons ongeërgdheid, ons ontrouheid, en ons dank U dat U Seun ons Middelaar dit alles op Hom geneem en steeds vir ons by U intree. Ons wag op U O Vader en bid dat U ons volk sal bekeer sodat ons kan bekeer. Dat U ons harte van klip sal vervang met harte van vlees en dat ons onsself elke dag sal toerus uit U Woord waaruit ons die krag kan ontvang wat U vir ons daarin beskikbaar gemaak het. Ons pleit dit in Jesus se Naam. Amen.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie