COSATU has consistently called for the nationalization of the mining industry, so that it can be run for the benefit of the workers… and not for the profit of shareholders.
Die arbeidsonrus in ons land, stakings deur mynwerkers en hul gevolglike ontslag het die konserwatiewe Amerikaanse internetwerf Global Research gehaal via 'n artikel van die redakteur van Pan-African News Wire Abayomi Azikiwe: Growing labor unrest in the mining industry prompts retaliation from capital
A major struggle is unfolding in the Republic of South Africa with the recent announcement that the Anglo American Platinum Corporation (Amplats) will lay-off thousands of its workers. Amplats is the world’s largest producer of platinum where in South Africa the country has deposits of 80 percent of world’s known reserves of this strategic mineral.
Een van de meest in het oog springende 'zegeningen' van de regenboognatie is dat er met name in Nederland jarenlang een zogenaamd 'positief discriminatie beleid' is gevoerd wat inhield dat vrouwen en allochtonen altijd de voorkeur genoten bij een sollicitatie. Dit resulteerde er al gauw in dat vooral moslims in dienst werden genomen voor werk dat ook door de oorspronkelijke burger gedaan kon worden. Op deze wijze konden ze heel gemakkelijk overal in het centrum van de macht komen en hun broeders en zusters ontzien bij bijvoorbeeld het geven van een bekeuring.want zeg nu zelf je gaat toch niet je 'geloofsgenoten' opzadelen met een boete voor bijvoorbeeld fout parkeren. (n.s die sg positiewe diskriminasie is nie dieselfde as wat in Suid Afrika gebeur met die regstellende aksie. Mense word voorgetrek maar dis anders as by regstellende aksie waar immers Wit mense vervang word deur Swart mense wat dikwels nie gekwalifiseer is vir hierdie werk)
Ook in de supermarkten was het merkbaar dat gehoofddoekte caissiéres hun eigen familie maar een deel van de boodschappen lieten afrekenen of zelfs helemaal niets, terwijl de overige klanten de volle pond dienden te betalen. Dit bracht de leiding van de winkels er toe om camera's aan te brengen boven de zitplaats van de verkoopmedewerkster en ze mochten 'geloofsgenoten' die ze persoonlijk kende niet meer helpen.
Door vreemdelingen in het kader van de multiculturele samenleving overal welkom te heten -of dat nu een voetbalclub was of een politieke partij- konden ze steeds meer invloed uitoefenen op de beleidsvorming. Links juichte dit allemaal toe en stimuleerde het ook want hun grootste wens was dat veelkleurige maatschappijmodel. Dat 'oude' had afgedaan. Vernieuwen was de boodschap.
Greaves verklaar: “The last thing the US wants in Syria, is to allow Assad to stand in elections.
Phil Greaves skryf op Global Research dat die Amerikaanse regering en sy Midde-Oosterse bondgenote wat agter die outokratiese (Arabiese) Golf-Samewerkingsraad (GSR) sit, die stryd in Sirië verloor.
Volgens Greaves is die meer bedaarde toon in die Amerikaanse gesprek oor die Assad-regime 'n blote watertrappery sodat “strategieë gewysig word en die Amerikaanse handlangermagte” hul opnuut kan ingrawe.
Dit beteken dat die Amerikaane magte besig is om te besin oor hul bloedige regeringsveranderingplanne vir Sirië sowel as Iran. Greaves verklaar Amerika en sy handlangers in die Golftstate het veld verloor teen die Siriese-Arabiese Weermag (SAW).
The scales began to fall from my eyes. I came to realise that the Left was not on the side of truth, reason and justice.
Vir bykans vier dekades is Suid Afrika vasgevang in die web van die liberalisme, met vernietigende gevolge. Met die sigbare tekens en selfs die onderwerping aan die dekadente, korrupte en barbaarse invloed wat die liberalisme in ons land tot gevolg gehad het, wat die Afrikanervolk ons land, maar erger nog, ons selfrespek gekos het, is daar mense wat die DA en die “Nuwe Suid Afrika” op die beginsel van gelykheid probeer maak werk!
Gelowige Afrikanerleiers van gister, wat die diepte en wydte van die Bybelse begrip dat: Die hart van die wyse is na regs, maar die hart van ’n dwaas is na links. (PREDIKER 10:2), verstaan en prakties in beleidsbepaling en toepassing as riglyn gebruik het, het by die liberale denkers verbygestuur en die lokval van die gelykheidsbenadering vermy.
II KORINTIËRS. 5:1-8
1 WANT ons weet dat as ons aardse tentwoning afgebreek word, ons ’n gebou het van God, ’n huis nie met hande gemaak nie, ewig, in die hemele.
2 Want om hierdie rede sug ons ook en verlang om met ons woning uit die hemel oorklee te word,
om.
3 as ons ten minste gekleed en nie naak bevind sal word nie.
4 Want ons wat nog in die tent is, sug en voel beswaard, omdat ons liewer nie ontklee nie, maar oorklee wil word, sodat die sterflike deur die lewe verslind kan word.
5 Maar Hy wat ons juis hiervoor toeberei het, is God, wat ons ook die Gees as onderpand gegee het.
6 Daarom het ons altyd goeie moed en weet dat as ons in die liggaam inwoon, ons van die Here uitwoon.
7 Want ons wandel deur geloof en nie deur aanskouing nie.
8 Maar ons het goeie moed en verkies om liewer uit die liggaam uit te woon en by die Here in te woon.
Ons dank U O Vader, vir die wete dat daar vir ons ‘n woning by U is en vir die Onderpand wat ons daarvoor voorberei. Amen.
The Committee of 300 looks to social convulsions on a global scale, followed by depressions, as a softening-up technique for bigger things to come, as its principal method of creating masses of people all over the world who will become its "welfare" recipients of the future.
Die webtuiste van die FW de Klerk-Stigting verklaar daardie stigting bevorder standpunte van De Klerk tydens sy termyn as staatshoof.
Dit, hierdie verdediging van De Klerk se standpunte tydens sy presidentstermyn, is nogal 'n onderneming!
Want in daardie tyd kon De Klerk net sowel by die sirkus as 'n tuimelaar gewerk het, so vinnig het sy beleidsveranderings mekaar gevolg.
Daar was die toespraak in die Parlement (1991?) toe De Klerk met die hand op die hart verklaar het hy en sy party staan nie vir 'n eenvoudige meerderheidsbestel waarin die kommuniste (of die Guptas!) alles gryp en hardloop nie.
Dag Almal!