South African Authorities Turn a Blind Eye to Al Qaeda Training Camp
Posted By Daniel Greenfield On May 16, 2013 @ 12:47 pm In The Point |As you’ll see this is the same old story. A very familiar story no matter what country you live in. The SAPS top-secret, deep-cover operation – Operation Kanu – was driven by crime intelligence, and was launched shortly after the 9-11 World Trade Center terror attacks to investigate extremist Muslim activities in the country. Operation Kanu began at the same time as the parallel investigation into far right-wing activities called Operation Waco. Operation Waco resulted in the marathon Boeremag trial. The right-wingers were dubbed Al-Cadac by a police wit, as the Afrikaners’ plot was often discussed over a braai. Yet Operation Kanu resulted in no action from intelligence agencies, and no arrests of the alleged trainees or the masterminds.
‘n Insiggewende ontleding van die inhoud van Jeugdag wat werd is om wyd gelees te word. Die AVP plaas die berig met erkenning aan die skrywer.
16 June: Your race-riot triumph is my Orwellian nightmare
June 16, 2013 -
by Dan Roodt
Today is 16 June, a public holiday (vacation to our American friends) commemorating the race riots of 1976 in Soweto. Every year I dread the arrival of 16 June, incongruously called “Youth Day”, because it represents the acme of the anti-white propaganda calendar in South Africa.
Even the country’s biggest beer company, SAB Miller, participates in the onslaught, with an “artistic” rendition of the dead Hector Pieterson’s famous photo which you can see lower down here. I will save you the real photo, either because you have seen it many times already, or because we are all aware of how images are debased through constant repetition. You needn’t have read any of the theories of Walter Benjamin or Jean Baudrillard about the loss of authenticity or receding reality to understand that.If White South Africans are to survive they will have to break the spell of the collective Stockholm Syndrome they have been living under for the last twenty years and find some way to resist.
Stockholm Syndrome and White Genocide
June 15, 2013 — Colin Liddell
FEAR OF MAYHEM (disorder and confusion)AFTER MANDELA’S DEATH
Search the words “fear, Mandela and death” and the headings of websites include “Blacks will massacre whites after Mandela’s death”, “South Africans fear Mandela’s death” and “White genocide after Mandela’s death in SA?”.
In die Saturday Star verskyn ‘n berig van Reuters oor verskillende bronne se menings van wat te wagte kan wees na Mandela se dood. Die ironie is dat dit juis die media is wat van ‘n terroris ‘n “ikoon” gemaak het en in die proses miljoene mense regoor die wêreld mislei het oor wie en wat Mandela regtig is. In dieselfde proses is die Afrikanervolk beskuldig van optredes wat as ‘n misdryf teen die mensheid bestempel is wat strafbaar met die dood is. Hoe onregmatig en ongegrond hierdie aantygings ookal is, dit het die klimaat geskep vir ‘n ongebreidelde haat en moord veldtog teen die Blankedom in Suid Afrika en dit sonder die Amerikaanse en Britse regerings se afkeuring, inteendeel eerder hulle goedkeuring deur hulle stilswye!
Die Britte het dit beklemtoon deur aan die Mau Mau terroriste verskoning aan te bied met geldelike vergoeding aan die naasbestaandes terwyl hulle na verskeie navrae steeds weier om verskoning aan die Afrikanervolk aan te bied vir hulle barbaarse, onmenslike en veragtelike optrede teen die Afrikaners tydens die Anglo Boere Oorlog.
1 TIMÓTHEÜS 1:1-20
1 PAULUS, ’n apostel van Jesus Christus, volgens die bevel van God, ons Verlosser, en van die Here Jesus Christus, ons Hoop,
2 aan Timótheüs, my ware kind in die geloof: Genade, barmhartigheid, vrede van God onse Vader en Christus Jesus, onse Here!
3 SOOS ek jou versoek het toe ek na Macedónië op reis was, moet jy in Éfese wag om sekere persone te beveel dat hulle geen ander leer moet leer nie,
4 en hulle nie besig hou met fabels en eindelose geslagsregisters nie, wat net twisvrae bevorder meer as stigting van God wat in die geloof is.
5 Maar die doel van die gebod is liefde uit ’n rein hart en ’n goeie gewete en ’n ongeveinsde geloof
6 waarvan sommige mense afgedwaal en hulle afgewend het na onsinnige praatjies;
7 hulle wil leraars van die wet wees, alhoewel hulle wat hulle sê, of die dinge wat hulle beslis beweer, nie verstaan nie.
Behalwe die name wat hieronder verskyn, kan u in u gedagte die name byvoeg van elke ondersteuner, helper en verdediger van dit wat hy in werklikheid verteenwoordig, in teenstelling met die ophef van die valsheid waardeur hy omgewe word, geskep deur ‘n ewe valse media. Laat die Afrikanervolk by die waarheid bly sodat die wêreld se valse aanklag teen ons ‘n klad op hulleself sal word wat deur die geskiedenis bevestig en bewaar sal word as getuienis teen hulle. Die gebruik van die demografiese hefboom om politieke oorheersing te bewerk, is besig om wêreldwyd weersin op te wek deur die vernietigende effek wat dit op nasionalisme het. Nietemin het dit reeds so ver gevorder dat selfs groot moondhede nou daardeur bedreig word! Wanneer die wêreld wat nou sy asem ophou op die vooraand van Mandela se laaste asem, sy eie gebrek aan suurstof gewaarword in die verswelging van die multikulturele massas, die Afrikanervolk se kern steeds vas bly staan as versamelpunt vir ons verdwaalde en misleide volk. Wees paraat, wees gereed, wees getrou en vol moed in vaste geloof in ons God, in ons volk en in onsself, vir ‘n turbulente tydjie wat voorlê.
Want FW de Klerk het pas verlede week voor die Bogotana seker een van die grootste “ligte flaters” - ofte wel grofste flaters, beken wat 'n beweerde Afrikaner-politikus kán begaan
Wat eienaardig in die linkse politiek is, is die dubbele standaarde waarmee “ligte flaters” hanteer word.
Kyk, as daar nou 'n koerantgroep is wat kon floreer op ligte flaters wat Afrikaner-leiers begaan het wat 'n ding net 'n aks te veel na regs geneem het, is dit die Naspes-liegfabriek.
Ook geen verrassing nie, is een van die groot peetvaders van die Naspes-liegfabriek nie oorle Schalk Pienaar nie?
Saam met Piet Cillié het hy Die Burger en die ou Nasionale Pers van dr. DF. Malan 'n rooi kleed omgehang en die behoudende Afrikaner en Afrikaner-nasionalis begin jaag soos 'n klopgees in die spookhuis op die heuwel.
Maar daar het intussen 'n klomp dinge in ons wye, droewe land gebeur, die ergste dalk dat ligte flaters lankal nie meer goed genoeg is vir die nuusblaaie van 'n Naspes-koerant met al die growwe flaters wat hul Swart peetkinders in die ANC aanvang nie, dis nou van Nelson Mandela af dwarsdeur tot Jacob Zuma. Kyk, daar is soveel korrupsie al voor die ANC aan bewind gekom het deur die ANC gepleeg, hulle sal 'n bobaas-wiskundige soos George Gallup uit die dood moet opwek om hierdie aardige sommetjie te maak.