1KONINGS 3:3-15
Gee dus aan u kneg ’n opmerksame hart om reg te spreek oor u volk, om tussen goed en kwaad te onderskei, want wie Sou hierdie talryke volk van U kan regeer?
En Salomo het die HERE liefgehad deur in die insettinge van sy vader Dawid te wandel; hy het net gedurig op die hoogtes geoffer en rook laat opgaan.
4 En die koning het na Gíbeon gegaan om daar te offer, omdat dit die vernaamste hoogte was; duisend brandoffers het Salomo op daardie altaar geoffer.
5 Toe verskyn die HERE in Gíbeon in ’n nagtelike droom aan Salomo; en God het gesê: Begeer wat Ek jou moet gee.
“The war will continue; it will not be a war with bullets anymore, but it will be war still.”
Die belangstelling in Suid Afrika is ewe skielik, (maar vir die wat weet nog altyd) geweldig. As ons President Paul Kruger se stelling in gedagte hou wat hy tydens die onderhandelinge met Milner in Bloemfontein in Mei 1899, toe dit vir hom spoedig duidelik geword dat die Britte nie stemreg vir die uitlanders soek nie uitgeroep het: “Dis nie die stemreg wat julle wil hê nie, dis my land wat julle wil hê!”, dan besef ons vandag hoe reg hy was!
Dit was na die oorlog dat Milner gesê het: “The war will continue; it will not be a war with bullets anymore, but it will be war still.” ʼn Bevestiging van Milner, en derhalwe die Engelse se oogmerke is opgeteken in die boek van HT Colenbrander, “De Afkomst der Boeren” waarin hy geskryf het,” De wêreld heeft trots het vredesverdrag, met de Boeren nog niet afgerekend”
MNR HOOGSTRATEN: "EK IS MY BEWUS DAT EK BOHAAI GEMAAK HET, DOG DIT IS 'N BEGINSEL DAT EK MY NOOIT LAAT HELP DEUR 'N MOSLEMSE VROU NIE".
Een van de gevolgen van de door links opgedrongen multiculturele samenleving is dat in zowat elk branche 'n moslima werkzaam is die met een beroep op haar 'religie', er op staat dat ze haar hoofd mag bedekken. Er zijn werkgevers die geheel terecht niet bezwijken voor dit kul argument, maar er zijn er ook die zo'n hoofddoek als volstrekt normaal beschouwen.
We hebben een openhartig gesprek met de 31 jarige meneer Hoogstraten uit Brunssum. Hij is getrouwd en heeft een zoontje van 5 jaar. ( ns: Hierdie een wat in Limburgse dialek Broens(s)em) word genoem, is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg wat aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale grens. Die munisipale gebied het sowat 29 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 17 km². Plekke in die munisipale gebied van Brunssum:Bouwberg, Brunssum (dorp), De Kling, Langeberg, Rumpen en Treebeek.
"Meneer Hoogstraten u vertelde ons dat zich uit principe nooit laat helpen door een caissière met een hoofddoek en dat u dit medio juli wederom heeft geweigerd.
REGSTELLING:
Dit is deur 'n toegewyde webleser onder die aandag van die AVP gebring dat onderstaande artikel nie deur dr. Faber geskryf is nie en dat hy dit al geruime tyd gelede ontken het. Die artikel het uit Australia op die AVP se lessenaar geland, wat ons dan onveranderd geplaas het. Ons bied verskoning aan dr. Faber vir enige ongerief wat die plasing van die artikel onder sy naam kon veroorsaak het, en vra ook om verskoning aan ons weblesers as u onder verkeerde indruk gebring is.
My belief is that they have not considered the root cause of Africa's failure. A cause that is not spoken about as it is fearfully politically incorrect and probably illegal to talk about.
Hoewel hierdie artikel al elders verskyn het, is dit in die lig van Die vakbonde se aandrang dat grond sonder vergoeding nou gevat moet word en die hele liberale, of beter gestel volgens dr. Lyle Rossiter, kranksinnige gemeenskap se pogings, Dave Steward ingesluit, se pogings om die geskiedenis voor te hou asof die Swart rasse van Suid Afrika onregmatig van hulle grond ontneem is en die Afrikanerregerings in gebreke gebly het om dit reg te stel, interessant om die onbekende outeur van hierdie artikel se ontleding weer te lees. Nie dat ons met alles wat hy sê saamstem nie.
South Africa - The Future Interesting Reading
"We are now in charge of our own destiny. Hierdie is ʼn betekenisvolle stelling van Zuma namens alle Swartes in Suid Afrika. Reeds vir twintig jaar is hulle polities in beheer en al waarin hulle slaag is om agteruit te boer. Die voogdyskap wat die Afrikaner nog tot voor 1994 deur die NP vir die Swartes aanvaar het, het hulle nou self opgesê. Teen die tempo waarteen hulle Suid Afrika uitsuig, sal AT Culwick se ontleding weer weldra van toepassing wees.:
This was a land without a wheel, a lamp, a match to light a fire, without a book, a pencil or a pen,
Without a blanket. None could make a button, or a buttonhole to fasten his skins about him in the
wind. Superstition, pestilence and famine stalked the land and ruled men’s lives.
War and raiding were unending. Life was very cheap. Who changed it? Who brought peace and
Progress, education and the modern art of healing, the written word and computation, commerce.
Coinage, banking, credit, transport, towns and cities, ships and harbours, power, intensive
Agriculture, enough to eat? Who brought law and order, security of life and property, respect
For other tribes and races? Those who brought a thousand benefits must themselves maintain and guard them. None other can. (AT Culwick)
Maar ek wil julle daaraan herinner, al weet julle dit nou eenmaal, dat die Here, nadat Hy die volk uit Egipteland gered het, daarna die wat ongelowig was, omgebring het.
1 JUDAS, ’n dienskneg van Jesus Christus en broer van Jakobus, aan die wat geroep, in God die Vader geheilig en vir Jesus Christus bewaar is:
2 Mag barmhartigheid en vrede en liefde vir julle vermenigvuldig word!
3 GELIEFDES, terwyl ek alle ywer aanwend om aan julle oor ons gemeenskaplike saligheid te skrywe, het ek die noodsaaklikheid gevoel om julle deur my skrywe te vermaan om kragtig te stry vir die geloof wat eenmaal aan die heiliges oorgelewer is.
4 Want sekere mense het ingesluip wat lank tevore al opgeskryf is vir hierdie oordeel, goddelose mense wat die genade van onse God verander in ongebondenheid, en die enigste Heerser, God, en onse Here Jesus Christus verloën.