In die afgelope tyd het twee senior Naspers-joernaliste, Tim du Plessis en Leopold Scholtz, laat blyk hulle sukkel 'n bietjie met sekere terme en te onomstootlike waarhede waarmee die Afrikaner sowat 20 jaar gelede in die ANC se vanghok ingejaag is...................
politieke kunsgreep op die hart en gemoed van die Afrikaner sal kom. In die afgelope tyd het twee senior Naspers-joernaliste, Tim du Plessis en Leopold Scholtz, laat blyk hulle sukkel 'n bietjie met sekere terme en te onomstootlike waarhede waarmee die Afrikaner sowat 20 jaar gelede in die ANC se vanghok ingejaag is, Du Plessis wat afskeid wil neem van versoening (wat sal Desmond sê, sy Nobelvredesprys teruggee?), en Scholtz wat meen te sê die Hollanders was dalk net so wreed in die Tweede Wêreldoorlog as die Duitsers (en 'n sedelessie vir die Afrikaner daaruit wil neem maar terselfdertyd wil maan ook die Afrikaner sal vir 'n slag die skoen aan 'n ander voet wil sien). Sulke uitlatings kan dui op 'n houdingsverandering. Die afleiding moet dan vanselfsprekend wees dat as so 'n houdingsverandering onder liberale Afrikaners wyd aanvaar word, hierdie houdingsverandering praktiese toepassing kan vind. Of soos daar in die Suid-Afrikaanse politieke koeterwaals gesê word: dit moet op strukturele en grondvlak geïmplementeer word.
Dis omdat hy sy voet, so gedurig in dié akademiese onafhanklike dinges wat hy aan die Universiteit van Johannesburg verkondig, darem moet afvee ook... Nee, dis nie dat hy familie van Speedy Conzales of dalk die legendariese Fernando is wat die Amerikaners so op hul plek gesit het toe hulle die Meksikane uit Kalifornië verdryf het nie. En gewis ook nie van Zorro. En as daar gedurig 'n sweep in dr. Croucamp se hand is wat hy laat klap, dan is net net ter wille van die feit dat hy sy akademiese onafhanklikheid van die Azaniese staat met nou wel nie 'n “z” wil illustreer nie. Want dr. Croucamp se klap van die sweep is 'n spreekwoordelike een. Niks meer nie.
En, o ja, daardie kopdoek...
Dis omdat hy sy voet, so gedurig in dié akademiese onafhanklike dinges wat hy aan die Universiteit van Johannesburg verkondig, darem moet afvee ook, julle het nog nooit daardie kopdoek se binnekant gesien nie, pure wollerige dubbellaagsnesie en gewaarborg deur die SA Buro vir Standaarde en die Merinoraad. Wel, pleks dat meer van hierdie Wit, Afrikaanse akademici aan universiteite soos Johannesburg en Stellenbosch dr. Croucamp se voorbeeld volg. Nee, nie 'n sweep kry nie. Kry vir julle kopdoeke. Byvoorbeeld daardie Anton van Niekerk, ANC-kommissar vir sedelessies op Stalinbos en voorstander van Belhar-bedingensgeit vir elke Wit NG lidmaat.
En as dit nie werk nie, beteken dit uiteindelik konfrontasie, anargie en chaos wat verhoed kon gewees het en baie lewens en ellende gespaar het. Die enigste moontlikheid om tydelik vrede te bewaar, is om ‘n toegewing te maak. Dit lei dan net tot die volgende eis en die volgende toegewing. So sal dit aanhou totdat die Afrikanersiel ook prysgegee is! Wat moet nou nog gebeur voordat Afriforum en genote sal besef dat daar in die swartes se verwysingsraamwerk geen gemeenskaplikheid tussen Swart en Wit bestaan op sterkte waarvan daar ‘n vreedsame naasbestaan beding kan word tot die tevredenheid van beide partye nie.
Dié afleiding word gemaak nadat ook twee ander senior Amerikaanse spioenasie-agente met skynbaar Amerikaanse regeringsbeskerming die hasepad gekies het.
Net sodat die wêreld kan sien dat dit nie slegs die AVP is wat bereid is om die werklike toestand in Suid Afrika bloot te lê nie!
2013-07-13 23:39
Polisielede op die toneel van ’n plaasmoord verlede jaar. | Foto: Felix Dlangamandla
Jana van der Merwe
Altesame 360 000 Suid-Afrikaners is sedert 1994 in dié land uitgemoor.
Dié skoksyfer kom uit die jongste navorsing deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasse-verhoudinge (SAIRV).
“As mens die lyke opmekaar stapel, is dit vier keer die bevolking van Nelspruit, die hele bevolking van Vanderbijlpark, die helfte van Oos-Londen of twee keer dié van Kimberley,” sê Frans Cronjé, uitvoerende adjunkhoof van die SAIRV.
“Vergeleke met Eerstewêreldlande soos Amerika, Australië en Japan waar daar slegs twee tot vyf moorde per 100 000 per jaar gepleeg word, is ons moordsyfer skokkend hoog.”
Die verdere verloop van die Suid-Afrikaanse Rewolusie (in Suid-Afrika ook bekend as die Nasionale Demokratiese Rewolusie (NDR)), is skynbaar nou ferm in die hande van Amerika.
In dié berig op Global Research word die Amerikaanse verdedegingsoppperbevel, die Pentagon, se persoonlike bemoeienis met die NDR van nader beskou. Groot getalle Amerikaanse en Franse soldate wat onlangs die land ingestuur is, gaan volgens die ontleding klaarblyklik 'n belangrike rol in die voltrekking van die rewolusie speel. Ook Amerikaanse troepebewegings in Australië en die res van Asië speel glo 'n rol in Amerika se militêre aanslag op ons land: US- South Africa War Games: The Pentagon’s Hidden Agenda is to Make “Africans fight Africans”
By Prof Michel Chossudovsky
Global Research, July 20, 2013
Region: sub-Saharan Africa
Theme: US NATO War Agenda
The Pentagon is involved in organizing war games in different part of the World. The stated military mandate is national security and the “Global War on Terrorism”.

JEREMIA7:1-34
1 DIE woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het:
2 Staan in die poort van die huis van die HERE, en roep hierdie woord daar uit en sê: Hoor die woord van die HERE, o hele Juda, wat deur hierdie poorte ingaan om die HERE te aanbid!
3 So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Maak julle weë en julle handelinge goed, dat Ek julle kan laat woon in hierdie plek.
4 Vertrou nie op bedrieglike woorde nie — wat sê: Die HERE se tempel, die HERE se tempel, die HERE se tempel is dit!