
Op 'n ander Afrikaner-webwerf is 'n veldtog teen die haat wat uit Naspers se kantore teen die Afrikanervolk aangeblaas word van stapel laat loop met behulp van standpunte deur NP van Wyk Louw. Die veldtog word klaarblyklik wyd gesteun, uiteraard weens redes wat die Afrikanervolksparty goed verstaan. So het die AVP Van Wyk Louw se standpunte ten opsigte van die noodsaak van "rebellie" in 'n artikel gesien: Dit is gepas, nee hoog tyd, dat ons ‘n woord van waardering uitspreek teenoor ‘n taamlike getal Boere-gevangenes wat in die ANC se tronke toegesluit sit oor hul opstand teen hierdie oorheersers. Mense soos Clive Derby-Lewis, Jan van der Westhuizen en vele meer. Daar is ook die manne van die Boeremag. Daar is die manne wat intussen vrygelaat is maar nie voordat hulle die bittere lot van gevangenes van ‘n vyandige owerheid te wees deeglik ervaar het nie. Hierdie artikel is vir julle. Omdat ons jul heldedade nooit mag vergeet nie...
“Opstand in ‘n volk is net so noodsaaklik soos getrouheid. Dit is nie eens gevaarlik as rebellie misluk nie. Wat wel gevaarlik is, is dat ‘n hele geslag verby sal gaan sonder protes.”
Het die God wat die Afrikanervolk gedien het dan só swak geword dat ons heil nou op ander plekke gesoek moet word? Het ons vergeet wie Hy is en waartoe Hy instaat is? As selfs die kerke nou dwaal en Afrikanerleiers se geloof so afgestomp geraak het dat daar "noodgedwonge" aan allerhande eise toegegee moet word, lees dan u Bybel met aandag en versterk uself deur sonder die “Prinse” waarop ons volk begin vertrou het, sonder vrees die toekoms tegemoet te gaan!
DEUTERONOMIUM7:11-27
11 Hou dan die gebod en die insettinge en die verordeninge wat ek jou vandag beveel om dit te volbring.
12 En omdat julle na hierdie verordeninge sal luister en dit hou en volbring, sal die HERE jou God vir jou die verbond en die goedertierenheid hou wat Hy jou vaders besweer het;
13 en Hy sal jou liefhê en jou seën en jou vermenigvuldig, en Hy sal die vrug van jou liggaam seën en die vrugte van jou land, jou koring en jou mos en jou olie, die aanteel van jou beeste en die aanteel van jou kleinvee, in die land wat Hy aan jou vaders met ’n eed beloof het om aan jou te gee.
14 Geseënd sal jy wees bo al die volke; daar sal by jou geen man of vrou onvrugbaar wees nie, ook nie onder jou vee nie.Hierdie is inligting wat strook met die inhoud van die boek, “Confessions of an economic hit man”
GP: “Well, then they tell you to start cutting your budgets. A fifth of the population of Argentina is unemployed, and they said cut the unemployment benefits drastically, take away pension funds, cut the education budgets, I mean horrible things. Now if you cut the economy in the middle of a recession that was created by these guys, you are really going to absolutely demolish this nation……….”
Transcript of Interview of Greg Palast, Journalist for BBC and Observer, London, by Alex Jones
Alex Jones Radio Show, Monday (PM), March 4, 2002
AJ: This is earth shattering. Can you break it down for us and tell us what the economists have done?
GP: Well, I'll tell you two things. One, I spoke to the former chief economist, who was fired by the (World) Bank. So I, on BBC and with Guardian, basically spent some time debriefing him. It was like one of the scenes out of Mission Impossible, you know where the guy comes over from the other side and you spend hours debriefing him. So I got the insight of what was happening at the World Bank.Die AVP het onlangs ‘n berig op die webblad gehad met die bo-vermelde opskrif, waarvan ons weer die inleidende paragraaf plaas om aan te dui dat wat hieronder oor Marseille in Frankryk publiseer is, nie net in lyn is met ons politieke standpunt en ontleding nie, maar ook om weereens en opnuut te demonstreer dat dit die politieke dwaasheid van ons tyd is wat net só in elke land waar integrasie toegepas word, sal verloop.
“En as integrasie nie werk nie, beteken dit uiteindelik konfrontasie, anargie en chaos wat verhoed kon gewees het en baie lewens en ellende gespaar het. Die enigste moontlikheid om tydelik vrede te bewaar, is om ‘n toegewing te maak. Dit lei dan net tot die volgende eis en die volgende toegewing. So sal dit aanhou totdat die Afrikanersiel ook prysgegee is! .........
France Considers Designating Major City Marseille a No-Go Zone
By Brenda Walker [1] on August 1, 2013 at 2:19pm
In March 2012, the National Geographic magazine published a glowing story titled “Marseille Melting Pot” [2] about the French port city which asked, “As more European countries become nations of immigrants, is the multicultural city of Marseille a vision of the future?” with pretty pictures of diversity like the one below.
image
But just a few months later the diverse city (30-40 percent Muslim [3]) experienced a burqa riot [4].
Since then the crime has gotten worse, and the mayor requested a year ago that the army be brought in to tackle the Kalshnikov-toting gangs [5].
To be fair, Marseille has been a crime town for years, as a connecting point for Afghan heroin going to the US in the French Connection [6]. However, the influx of hostile Muslims has added another flash point.
Now there is an admission of further failure to maintain public order, with Hollande’s Socialist government [7] considering the designation of Marseille as a no-go zone that needs extra policing
daar is vermanings wat aan die adres van mnr. Botha gerig moet word. Die eerste vermaning is dat hy nie met die Afrikanervolk kan speel nie.
As ek sê, skiet die Boer, dan beteken dit nie skiet die Boer nie was Malema se verweer.
Die ou Grieke het hul vooruitgangsideaal probeer vasvat met die leuse, “citius, altius, fortius”, vinniger, hoër en sterker.